Page 3 of 3
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Thu Aug 22, 2019 7:00 am
by Toxxyc
Jake1 wrote:Wynand scope was gister afgelewer dankie
Lekker man. Ja ek moet sê ek sien nogals baie uit na hoe hierdie ding gaan lyk! Dalk maak ek ook een vir my seuntjie...

Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 4:42 pm
by Jake1
Hieronder volg fotos van die voltooide projek, ek wil baie dankie sê aan elkeen wat gehelp en bygedra het op Jaracal, ek het baie geleer in die proses, dit was net 'n groot plesier van begin tot einde om die speelgeweer te bou. My seuntjie verjaar 5 September en ek weet hy gaan hom baie geniet, ek moes heeltyd stilletjies in die werkskamer aan hom bou.
Hieronder volg die fotos (Ek kon gou stilletjies 'n paar fotos neem terwyl hy by sy wiskunde lesse is)
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 4:45 pm
by Jake1
Nog fotos
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 4:46 pm
by Jake1
Hier is die finale projek
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 4:50 pm
by Geno
Well done!
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 5:16 pm
by Finder20
Beste Speel geweer wat ek al gesien het! Uistekend mnr!
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 6:13 pm
by jdpretorius
Regtig mooi gedoen Jake !, en waardig om 'n erfstuk te raak.
Daai mannetjie van jou gaan uit sy klere uit spring van blydskap.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 6:16 pm
by Malan123
Baie netjies, well done!!
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 6:40 pm
by Christo
Jake1 wrote:Hier is die finale projek
WOW..... Wow.... WOW
Ek sal self lekker saam kon speel.
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 7:16 pm
by Blitzzz
Baie netjies
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Aug 26, 2019 7:33 pm
by EtienneA
Netjies gedoen, gee vir jou 'n klop op die skouer.
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Tue Aug 27, 2019 8:01 am
by Jake1
Dankie, was 'n lekker projekkie
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Tue Aug 27, 2019 8:03 am
by savage(P Coetzer)
Vrek netjies gedoen!
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Tue Aug 27, 2019 9:07 am
by Capt. Yoda
Jake1 wrote:Hier is die finale projek
Baie netjies gedoen, daai knaap gaan lekker jag in die tuin
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Fri Sep 06, 2019 6:28 pm
by Jake1
My mannetjie was baie in sy skik met sy verjaarsdag persent
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Fri Sep 06, 2019 8:10 pm
by JPS
Daai glimlag se alles,wel gedaan Jake!
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Fri Sep 06, 2019 8:18 pm
by alecjohnson
ongelooflik! wel gedaan jake!
Re: Speel geweer bou op remington kolf vir seun.
Posted: Mon Sep 09, 2019 7:38 am
by Toxxyc
Lekker man!