Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ons wag dan vir jou terugvoer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek het die scopes bekyk, Titan het my die meeste beindruk. Nexus se turrets mushy.
2 daughters. Plenty guns.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek het toe die winkel gebel, klink my daar is wel voorraad, wag nou net vir die terugvoer dan kan ek ook binnekort n titan toets.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
-
Albert 308
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri Feb 02, 2018 3:23 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek het n Titan gekoop en moet se is beindruk sover
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Daar het nie baie titans gekom nie, ek is volgende in die tou, maar sal slegs een kan koop as een van die voor my op die lys nie koop nie, moet sê as jy die winkel bel kry jy vriendelike diens.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Wat is prys op Titan?Danie01 wrote:Daar het nie baie titans gekom nie, ek is volgende in die tou, maar sal slegs een kan koop as een van die voor my op die lys nie koop nie, moet sê as jy die winkel bel kry jy vriendelike diens.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
R17900 rond is die laaste prys wat aan my gegee was, maar sal eers verseker weet as daar een vir my beskikbaar is.snakker wrote:Wat is prys op Titan?Danie01 wrote:Daar het nie baie titans gekom nie, ek is volgende in die tou, maar sal slegs een kan koop as een van die voor my op die lys nie koop nie, moet sê as jy die winkel bel kry jy vriendelike diens.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Dalk kan die ander manne wat al een gekoop het hier help?
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Dis die vortex strike eagle ffp se prysklas, hulle gaan nie enige Scopes teen daai prys verkoop nie
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Die hartseer ding is laasjaar die tyd kon jy die PST gen2 teen daardie prys kry by SO.snakker wrote: Tue Sep 01, 2020 9:38 pm Dis die vortex strike eagle ffp se prysklas, hulle gaan nie enige Scopes teen daai prys verkoop nie
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Ek wonder ook of hulle nie daar ‘n bietjie te optimisties was met die mark wat hulle in daardie prysklas probeer betree nie?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Dis reg, Smith. Ek is 'n groot fan van die pst gen 2 maar weier eenvoudig om R24k daarvoor te betaal. Dis glo agv wisselkoers maar ek koop nie daai argument nie: persentasiegewys het die Rand nie naastenby so baie verswak soos pst prys opgeskuif het nie (in VSA kos pst nog dieselfde dollars). Dit voel eerder of hulle (Whylo, die invoerder) hom opgeskuif het om "plek" te maak in SA-mark vir nuwe strike eagle. Vir daardie rede sal ek nie weer een van die twee koop nieSmith223 wrote:Die hartseer ding is laasjaar die tyd kon jy die PST gen2 teen daardie prys kry by SO.snakker wrote: Tue Sep 01, 2020 9:38 pm Dis die vortex strike eagle ffp se prysklas, hulle gaan nie enige Scopes teen daai prys verkoop nie
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Ek wonder ook of hulle nie daar ‘n bietjie te optimisties was met die mark wat hulle in daardie prysklas probeer betree nie?
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek het ook my naam opgesit vir n Titan maar nie n oproep gekry nie. Ek het intussen met Athlon gegaan. Ek dink nie die scopes is uit die mark ge prys nie maar ek dink wel daar is opsies van ander fabrikate wat dieselfde of beter waarde bied vir baie naby aan dieselfde prys.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek het vandag n oproep ontvang met n opsie op die laaste titan, want ander voor my op die lys wou nie koop nie. Ek het hom maar gekoop, glo en hoop hy gaan n goeie teleskoop wees.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Hi naand manne, ek is in die mark vir scope vir .22lr en dink aan die Helix en het geen idee wat die Helix kos nie. Kan iemand help met ñ prys klas of sal Hawke beter bekostigbare scope wees.
Ek wil skiet so tot 200m met die geweertjie. Gedink ½mil kruishaar of soort gelyk kan werk SFP sal reg wees.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Hi Thys hulle is so net onder die R9000thys308 wrote:Hi naand manne, ek is in die mark vir scope vir .22lr en dink aan die Helix en het geen idee wat die Helix kos nie. Kan iemand help met ñ prys klas of sal Hawke beter bekostigbare scope wees.
Ek wil skiet so tot 200m met die geweertjie. Gedink ½mil kruishaar of soort gelyk kan werk SFP sal reg wees.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Baie dankie Jaques.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek sien hier is al n paar Elements verkoop tussen die manne. Is daar enige van julle wat julle opinie wil deel?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Coisman
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Dec 06, 2016 6:00 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Naand Kerels
Ek het ‘n Helix in Mrad weergawe tans op my 223, vorige teleskoop was ‘n Meopta Meopro 6-18x50. Ek het ‘n Helix gekoop vir die eenvoudige rede dat ek tactical turrets en ‘n zero-stop soek. Die Meopta se kruishaar is so effens aan die dik kant ook. Tot dusver “tick” die Helix al die boksies, sy glas is beter as die Meopta s’n en die clicks voel bitter “crisp”. Verder voel als wat kan draai op die Helix stewig, dit is ook die eerste teleskoop in die prysklas wat ek kon kry waar die verstelling strepies 100% ooreenstem op die turrets. Ek het ongelukkig nog nie genoeg tyd spandeer agter die geweer om ‘n kompleet resensie te lewer oor die teleskoop nie, maar glo Armand sal ons binnekort kan voorsien met een.
Patriot Outdoors se diens is tops ! Ek het my teleskoop betaal op ‘n donderdag 12:00, teen 14:00 het ek my tracking nommer ontvang en teen 8:30 die volgende dag was hy in my hande.

Sent from my iPhone using Tapatalk

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Manne ek is baie vrede met die Helix. In kort ek het paar toetse met die scope gedoen. 2 bokstoetse waar die scope presies gestel het soos hy moet en 100% terug na zero gekeer. Die van julle wat op Youtube na Cyclops se videos kyk souval gesien het die toets wat hy doen waar hy letterlik die turret tussen sy hande vryf soos n boesman n stok waneer hy wil vuurmaak. Ek het daai toets ook gedoen en na ek die scope goed veretter het, so laat ek eintlik slegvoel het hy weereens 100% teruggekeer na zero. Ek dink ek het dit al gese maar daar is net nie nog n scope wat in die selle klas as die Helix is wat vir onder 10k verhandel nie. Vir wat jy kry kan n man nie rerig se maar hy moes so sis en so kon gemaak het nie. Maar ek sou graag wou sien dat hy doe sogenaamde Push pull lockable turrets gehad het. Ek hou daarvan as jy die scope vir jag gaan gebruik. Aan die anderkand in die Helix se geval is doe clicks so posetief dat ek nie dink hy sal per abuis verstel in die jagveld nie.
Ek het die scope getoets en is steeds besig om die scope te toets so ek kan noe te veel uitlaat nie. Maar ek is so in my noppies dat ek besluit het om die scope te koop.
Groetnis

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13622
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Coisman wrote: Mon Oct 12, 2020 11:06 pm Naand Kerels
Ek het ‘n Helix in Mrad weergawe tans op my 223, vorige teleskoop was ‘n Meopta Meopro 6-18x50. Ek het ‘n Helix gekoop vir die eenvoudige rede dat ek tactical turrets en ‘n zero-stop soek. Die Meopta se kruishaar is so effens aan die dik kant ook. Tot dusver “tick” die Helix al die boksies, sy glas is beter as die Meopta s’n en die clicks voel bitter “crisp”. Verder voel als wat kan draai op die Helix stewig, dit is ook die eerste teleskoop in die prysklas wat ek kon kry waar die verstelling strepies 100% ooreenstem op die turrets. Ek het ongelukkig nog nie genoeg tyd spandeer agter die geweer om ‘n kompleet resensie te lewer oor die teleskoop nie, maar glo Armand sal ons binnekort kan voorsien met een.
Patriot Outdoors se diens is tops ! Ek het my teleskoop betaal op ‘n donderdag 12:00, teen 14:00 het ek my tracking nommer ontvang en teen 8:30 die volgende dag was hy in my hande.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Coisman, reen julle nie nat in daai huis nie?
Daai scope lyk bakgat op daai roer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Coisman
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Dec 06, 2016 6:00 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Hahahaha Cappie ons doen jaCapt. Oblivious wrote:Coisman wrote: Mon Oct 12, 2020 11:06 pm Naand Kerels
Ek het ‘n Helix in Mrad weergawe tans op my 223, vorige teleskoop was ‘n Meopta Meopro 6-18x50. Ek het ‘n Helix gekoop vir die eenvoudige rede dat ek tactical turrets en ‘n zero-stop soek. Die Meopta se kruishaar is so effens aan die dik kant ook. Tot dusver “tick” die Helix al die boksies, sy glas is beter as die Meopta s’n en die clicks voel bitter “crisp”. Verder voel als wat kan draai op die Helix stewig, dit is ook die eerste teleskoop in die prysklas wat ek kon kry waar die verstelling strepies 100% ooreenstem op die turrets. Ek het ongelukkig nog nie genoeg tyd spandeer agter die geweer om ‘n kompleet resensie te lewer oor die teleskoop nie, maar glo Armand sal ons binnekort kan voorsien met een.
Patriot Outdoors se diens is tops ! Ek het my teleskoop betaal op ‘n donderdag 12:00, teen 14:00 het ek my tracking nommer ontvang en teen 8:30 die volgende dag was hy in my hande.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Coisman, reen julle nie nat in daai huis nie?
Daai scope lyk bakgat op daai roer
Moes die dak verkoop vir scrap metal. Volgende plan is om daai bome in my sitkamer op te sny en te verkoop as kaggelhout sodat ek ‘n geldjie vir punte bymekaar kan sit. Covid laat almal aan die knyp gee nie om wie of wat jy is nie, maar skiet bly tog te lekker !Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Hello almal
Is iemand bewus van Delta Stryker 5-50 Gen2 wat al geland het en prys?

Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Ek het Saterdag een by ALRHA in Parys gesien. Die eienaar daarvan het iets gepraat van R30k...Jaco V wrote:Hello almal
Is iemand bewus van Delta Stryker 5-50 Gen2 wat al geland het en prys?
Aim small, miss small
- Boesman1
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Middag almal
Net bietjie terugvoer oor die nuwe Element scopes.
Ek het die Element titan met die Apr-1c ret gekoop en wat n nice scope vir die geld! Jul kan maar regtig koop by Patriot die mense se na verkope diens is uistekend. Ek het n foutjie gehad op die eerste scope uit die boks uit en binne n dag het hul gereel dat die 1 opgetel word en sommer die nuwe een dieselfde tyd af gelewer.