Pieter Malan aka PietSkiet

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Hkm wil jy n vark manage wat se een tand korter is as die ander??

Varke is links of regs. As jy n saterdag af het kan jy kom dat ek dit vir jou verduidelik.
Last edited by Nico Harris on Thu Sep 03, 2020 6:46 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Skiet na n bobbejaan op lr en mis in die hardloop. Bob is mos nie n dier nie. Etiek maak nie saak vir wat piet besluit.
Last edited by Nico Harris on Wed Sep 02, 2020 11:41 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Hkm bash jy die volstruis se kop in met n klip as hy in die kop geskiet is?? Seker selfde soos die rooibok in die vorigge vid wat twee keer in die kop geskiet is...maar hy kan ons nie wys nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Rugby tackle rooibokke. “Thats hunting” .
En hier is mense wat dink die ou is goed vir die bedryf.
Hy is goed vir sy “ego” dis al.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Impala bull🤣🤣🤣
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Eertse skoot te ver terug op die rooibok ooi. Maar 430yds is nie lr nie. Dalk is close range hunting nie vir piet of schalk nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Ja piet doen ons almal n guns. Ja longrange hunting is “stupid”. Darem weet ek dis n rooibok ram.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by joe rocket »

Hahahaha. Ja Nico ons is stupid. Elke skoot is geneem uit n longrange setup, met apps en kestrels en al daai lekke goeters. Die bok tackle en keel af sny? Daai bok was oppad halhaal slaghuis toe. Die yanks like mos sulke goed, bloed en pensmis en Rambo dinge, maar hier in Brakpan moer hulle enige iets wat beweeg met n wheelspanner en as dit nie beweeg nie skop hiulle dit totdat dit beweeg. Phokkit dis wild. ;D True story.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by JohanvB »

Ai, die man kry lekker publisiteit, goed of sleg..

Dink julle is net jaloers!! 🤣🤣🤣🤣🤣
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by jankraay »

JohanvB wrote:Ai, die man kry lekker publisiteit, goed of sleg..

Dink julle is net jaloers!! ImageImageImageImageImage
Jaloers op wat nogal?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

Yes Johan eks jaloers🤣🤣👍🏻👍🏻

Ek gaan sommer vanmiddag n paar rooibok ooie ver terug gaan skiet, ek sal die impala bulle maar los vir my kliente wat kom jag🤣🤣
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by JohanvB »

🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by JohanvB »

Maak nou nie regtig saak wie wat hier sê nie, ek ken hom nie eens nie, maar hy het 'n helse following... Niemand anders hier op Jaracal het sy hoeveelheid aanhangers nie..dan doen hy seker iewers goed.

Dog ek sê maar net..
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by jankraay »

Ek is nie op Jaracal om followers te kry nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by savage(P Coetzer) »

Nico dis nie so erg om bul en ram om te ruil nie. Baie van my vrou se vriendinne wat hier op die plaas kom kuier raak ook maar deurmekaar so nou en dan......
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by jankraay »

savage(P Coetzer) wrote:Nico dis nie so erg om bul en ram om te ruil nie. Baie van my vrou se vriendinne wat hier op die plaas kom kuier raak ook maar deurmekaar so nou en dan......
ImageImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

JohanvB wrote: Thu Sep 03, 2020 7:11 am Maak nou nie regtig saak wie wat hier sê nie, ek ken hom nie eens nie, maar hy het 'n helse following... Niemand anders hier op Jaracal het sy hoeveelheid aanhangers nie..dan doen hy seker iewers goed.

Dog ek sê maar net..
Ek sien my comment is verwyder. Kom ons sê dan maar net daar is baie mense wat nie goeie mense is nie met baie meer aanhangers as piet.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Nico Harris »

savage(P Coetzer) wrote: Thu Sep 03, 2020 7:16 am Nico dis nie so erg om bul en ram om te ruil nie. Baie van my vrou se vriendinne wat hier op die plaas kom kuier raak ook maar deurmekaar so nou en dan......
🤣🤣
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Frikkie Coetzee »

Being popular does not make you right.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Capt. Yoda »

Julle gesien hoeveel morone support BLM?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Gerhardu »

Ek kan nie wag vir die volgende video nie. Hoop dis een waar hy ons wys hom om sponsors weg te gooi.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Ratel »

Ek het die clip gekyk en en kan nie help om te wonder wat probeer die man bereik met sy video nie. Ek glo aan leef en laat leef en elke ou soen sy vrou seker maar op sy eie manier. My mening is dat sekere goed in die clip jagters in 'n slegte lig kan stel. Ek kon nie help om te dink hoeveel kwes diere sien ons NIE in die clip nie en word hulle ooit gesoek en gekry. Hierdie laat my baie dink aan hollywood of is dit nou bollywood film styl. Ek sal nie nie man oordeel nie maar die clip laat so 'n wrang smaak asof dit net oor die image van die jagters gaan sonder die nodige respek vir die diere wat gejag word.
Maak 'n verskil
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by Gerhardu »

Ratel die grootste probleem is presies soos wat n liberaal is. Daar is net een kant en daar is net een persoon wat altyd reg is niks anders nie. Maar ego speel ook maar n groot rol hier.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Pieter Malan aka PietSkiet

Post by joe rocket »

Capt. Oblivious wrote: Thu Sep 03, 2020 8:26 am Julle gesien hoeveel morone support BLM?
Het jy gesien hoeveel meisies support RLM?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply