270 Win lading Hulp Gevra
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Baie dankie Oom.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Sien resultate onder. Laai ek maar vir daai spoed of is daar iets anders fout aan my kant?
tripodmvr wrote: Sat Apr 19, 2025 11:36 am 1. Die druk was so by 45K psi en dit kan die groter ES by die SGK verklaar.
2. Daar kan dalk hoër halfnodes wees vir die twee 130 greiners, maar jy moet bepaal watter spoed jou pas.
Jan Dissel wrote: Sat Apr 19, 2025 10:40 am Goeie More
Kan iemand my weer help met kalibrasie op 3 ladings asb:
1. 130gr Hornady Interbond
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interbond
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 85mm
Propellant: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10
Chory: Gamin C1
Charge: 49.6gr URP Node 6 - 52,5gr = 2980vps - 2970vps met ES:36
Average speed: 2826fps Node 5 - 55gr = 3110vps - druk 55K psi
ES: 23fps
2. 130gr Hornady Inerlock
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 130gr Hornady Interlock
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 80.9mm
Propellant: Norma URP
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10
Chory: Gamin C1
Charge: 49.6gr URP
Average speed: 2784 fps Node 6 - 53,4gr = 2985vps- 3025vps met ES:33
ES: 43fps Node 5 - 55,9gr = 3115vps - druk 55K psi
3. 140gr Siera Gamechangers
Rifle: Musgrave
Calibre: .270 win
Bullet: 140gr Sierra Gamechangers
Case: S&B
Case capacity: 70.31gr
TPL: 85mm
Propellant: S365 (gemeng)
Primer: CCI 250
Barrel length: 655mm
Twist rate: 1-10
Chory: Gamin C1
Charge: 51.6gr S365
Average speed: 2868 fps Node 6 - 53,6gr = 2960vps
ES: 27fps Node 5 - 56,1gr = 3080vps - druk 60K psi
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
130IB
52,7gr vir 2980vps
130IL
52,5gr = 2980vps
Die mikpunt is die spoed van 2980vps.
Hoe het die 130IB se groep gelyk?
52,7gr vir 2980vps
130IL
52,5gr = 2980vps
Die mikpunt is die spoed van 2980vps.
Hoe het die 130IB se groep gelyk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
130IB Groep was 2moa
130IL Groep was 1.5moa
Ek sal Oom se ladings weer probeer. Ek kan net nie dink dat 10vps my van 'n node af gaan haal nie.
130IL Groep was 1.5moa
Ek sal Oom se ladings weer probeer. Ek kan net nie dink dat 10vps my van 'n node af gaan haal nie.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Soms is sekere gewere 'n pyn om reg te kry. Jy kan dalk op en af laai vir die 130IL met 0,2gr inkremente. Die node is soms net so 0,5gr heen en weer van die berekende waarde. Jou groterige ES het ook 'n invloed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Middag Oom Tripod. Ek is alweer lastig.
Ek het toe die 130IB gelaai met 52.8gr URP. Spoed was: 2995vps Bietjie te vinnig maar groep was heel mooi, sien foto.
Nou sit ek ongelukkig met die volgende probleem. Ek moes n nuwe blik URP oop maak. Selfde batch nr as ou blik, maar dit lyk vir my die spoed is nou weer vinniger as verwag. Ek het die volgende 2 ladings gelaai.
52.7gr URP
Spoed: 3015
53.1gr URP
Spoed:3025
Kan Oom asb weer 'n aanbeveling maak. Ek neem aan die teiken gaan nog steeds 2980 bly?

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Sodra dryfmiddel warmer brand neem die nodespoed af. Kyk na 51.1 of 51.2gr vir 2930vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Het vanoggend gou 51.1 probeer. Resultate was as volg.tripodmvr wrote: Mon Apr 28, 2025 4:07 pm Sodra dryfmiddel warmer brand neem die nodespoed af. Kyk na 51.1 of 51.2gr vir 2930vps.
Lyk die spoed is bietjie stadig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
51,7gr = 2930vps
Jou ES is nou beter en hopelik kry jy nou iets wat groep.
Jou ES is nou beter en hopelik kry jy nou iets wat groep.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Goeie More Oom Tripod
Het toe sommer 3 ladings getoets:
51.5gr URP - .9MOA Groep
51.7gr URP - Presies soos oom voorspel het. Groep net nie wat wonders. Kan seker ek wees?
51.9gr URP - Groep ook 1.5MOA
Sal ek maar hou by 51.5gr ?
Het toe sommer 3 ladings getoets:
51.5gr URP - .9MOA Groep
51.7gr URP - Presies soos oom voorspel het. Groep net nie wat wonders. Kan seker ek wees?
51.9gr URP - Groep ook 1.5MOA
Sal ek maar hou by 51.5gr ?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Hou by die 51,5gr as dit prakties werk. Gewoonlik is die nodeband breër sodat temperatuur nie 'n groot invloed het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Dan maak ek so. Baie dankie vir die hulp en moeite.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Naandsê Oom Tripod
Ek sit op moedverloor se vlak. Weet nie meer wat om te maak nie. Dalk hou my geweer net nie van URP nie, maar ek kry eenvoudig net nie dieselfde "consistency" met die dit as met S365 wat ek destuids gelaai het nie. Het die naweek weer 2 groepe van 51.5gr URP geskiet.(100m) Die boonste 2 teikens op foto. Spoed tussen die 2 groepe was ook nie dieselfde.
Groep 1: Regs
Average: 2925fps
ES: 17fps
Groep 2: Links
Average: 2912fps
ES: 20fps
Ek kon intussen weer S365 in die hande kry en probeer toe sommer ook 'n ou lading: 51.6gr S365, Spoed: 3011fps, ES: 32fps (Onderste groep op foto)
Dit is gelaai met nuwe batch kruit wat natuurlik nou weer anders verbrand. My ou node spoed was op 2970fps. Het jare baie lekker so geskiet.
Maar alles op daai teikens lyk soos 'n haelgeweer.
Wat moet ek maak?

- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Daai 270 se loop is uit geskiet ....ek ruil jou vir n bottel brannas 
Net n 1/2c.....Dit lyk die geweerkie kan mooi skiet, so iets om te bekyk voor jy woes baie begin spook, is of jy nie dalk al begin om n carbon ring in die loop/kamer op gebou nie en of daar nie dalk hardnekkige carbon in die loop self sit nie....iets soos Iosso werk lekker vir my.
Die ander ding wat n ou natuurlik lekker kan pla is donuts in die dop nekke.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Dankie JD. Sal bietjie verder ondersoek instel.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Gee my die data vir die 2 teikens. Koeël gebruik en TPL vir altwee ladings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
narp
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Apr 23, 2014 11:27 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Ek moet se ek waardeer die Posts , ek leer verskriklik baie. Dankie aan almal betrokke !!!
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Groep 1: Regs Botripodmvr wrote: Sat May 31, 2025 3:28 pm Gee my die data vir die 2 teikens. Koeël gebruik en TPL vir altwee ladings.
130gr Hornady Interbond
51.5gr Norma URP
TPL: 84.8mm
Spoed: 2925fps
ES: 17fps
Groep2: Links BO
130gr Hornady Interbond
51.5gr Norma URP
TPL: 84.8mm
Spoed 2912fps
ES: 20fps
Groep 3: Middel Onder
130gr Hornady Inderbond
51.6gr S365
TPL: 85mm
Spoed: 3011fps
ES: 32fps
Ek het die naweek Farbriek PMP 130gr (bruin boks) getoets om te kyk of die fout nie die geweer is nie. 1MOA groep. Spoed is: 3011fps. Lui middel van 2moa gonge 300m en 400m.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Jan Dissel wrote: Mon Jun 02, 2025 12:15 pmVerander die ladings en kyk dan. Hoër druk kan dalk help met beter presisie.tripodmvr wrote: Sat May 31, 2025 3:28 pm Gee my die data vir die 2 teikens. Koeël gebruik en TPL vir altwee ladings.
Groep 1: Regs Bo
130gr Hornady Interbond
51.5gr Norma URP
TPL: 84.8mm
Spoed: 2925fps Druk is maar by 42K psi en dop nie naby vol nie. Probeer 54,1gr en spoed van 3060vps. Druk dan by 52K psi. Nog baie veilig.
ES: 17fps
Groep2: Links BO
130gr Hornady Interbond
51.5gr Norma URP
TPL: 84.8mm
Spoed 2912fps
ES: 20fps
Groep 3: Middel Onder
130gr Hornady Inderbond
51.6gr S365
TPL: 85mm
Spoed: 3011fps 52,5gr en 3054vps. Druk 53K psi
ES: 32fps
Ek het die naweek Farbriek PMP 130gr (bruin boks) getoets om te kyk of die fout nie die geweer is nie. 1MOA groep. Spoed is: 3011fps. Lui middel van 2moa gonge 300m en 400m.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Goeie More Oom Tripod
Kort storie lank:
My gesukkel met groepering was toe al die tyd 'n vuil en geroeste loop. Al die tyd gedink ek maak my loop reg skoon maar blykbaar toe nie. Het 'n borescope aangeskaf by GENO en nou weet ek wat in die geweer se loop aan gaan. Daar was BAIE koper, BAIE carbon en redelik roes ook. "n Plaaslikke geweer smit het my raad gegee hoe om alles uit te kry. Daar skiet die geweer weer mooi.
Het Oom se laaste aanbeveling gelaai: ("Probeer 54,1gr en spoed van 3060vps. Druk dan by 52K psi. Nog baie veilig.")
Resultate:
130gr Hornady Interbond
54.1gr Norma URP
TPL: 84.5mm
Spoed: 3066fps
ES: 10fps
Op die warmer dae het spoed wel op gegaan na 3080fps maar groepe het steeds mooi gebly. Was ook al 'n +-30 skote deur na loop skoonmaak.
Het toe ook die 140gr Gamechangers se aanbeveling gelaai van lank terug. ("Node 6 - 53,6gr = 2960vps")
Resultate as volg:
140gr Siera Gamechangers
53.6gr S365
TPL: 84.5mm
Spoed: 3000fps
ES: 24fps
Sal seker 'n bietjie moet stel hier?
Kort storie lank:
My gesukkel met groepering was toe al die tyd 'n vuil en geroeste loop. Al die tyd gedink ek maak my loop reg skoon maar blykbaar toe nie. Het 'n borescope aangeskaf by GENO en nou weet ek wat in die geweer se loop aan gaan. Daar was BAIE koper, BAIE carbon en redelik roes ook. "n Plaaslikke geweer smit het my raad gegee hoe om alles uit te kry. Daar skiet die geweer weer mooi.
Het Oom se laaste aanbeveling gelaai: ("Probeer 54,1gr en spoed van 3060vps. Druk dan by 52K psi. Nog baie veilig.")
Resultate:
130gr Hornady Interbond
54.1gr Norma URP
TPL: 84.5mm
Spoed: 3066fps
ES: 10fps
Op die warmer dae het spoed wel op gegaan na 3080fps maar groepe het steeds mooi gebly. Was ook al 'n +-30 skote deur na loop skoonmaak.
Het toe ook die 140gr Gamechangers se aanbeveling gelaai van lank terug. ("Node 6 - 53,6gr = 2960vps")
Resultate as volg:
140gr Siera Gamechangers
53.6gr S365
TPL: 84.5mm
Spoed: 3000fps
ES: 24fps
Sal seker 'n bietjie moet stel hier?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
140 TGK. Probeer 54gr vir 3020vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Baie dankie Oom. Sal hom probeer.
______________________
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
Rossi .177
Brno .22 Mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Tikka .223 T3X SV
Musgrave .270 Lyttelton RSA
Glock 26 9mm
Ruger .22 Mk II
FN Browning .22 Medalist Target
Baikal 12ga O/U
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Goeie More Oom Tripod
Kon vanoggend gou daai lading toets. Resultate as volg:
140gr Siera Gamechangers (TGK)
54gr S365
TPL: 84.5mm
Spoed: 3036fps
ES: 14fps
Temp: 20°C
Groep was so 1.5MOA
Een van die skote het die slot moeilik oop gemaak.
Dalk nog n knippie aanpas?

Jy bly naby die 4 1/2 nodepunt wat maar baie nou band kan gee. Met vandag se lading breken dit as 53,5gr = 3014vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan Dissel
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Mon Aug 13, 2018 11:57 am
Re: 270 Win lading Hulp Gevra
Goeie More Oom Tripod
Wil net baie dankie sê vir al die hulp. Lyk ek het nou my ladings vir die verskillende punte. Het toe geeindig by 53.8gr = 3013vps. Lyk hy gaan kan werk.