Page 3 of 4
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 9:24 am
by SakoTrippel2
Eks redelik seker Gerrie Coetzee het 'n XC Dop gevat en met hom gekarring....maar ek kan verkeerd wees.
Dit tref my nou ekt nou die dag van 'n XcX gehoor... Ook 'n variant gaan die XC Dop. En nogal nie in die US nie...Local is Lekker
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 9:37 am
by Capt. Yoda
Kwagga= SLR Improved
HK = XC Improved
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 10:18 am
by Lategan1
Klink vir my alhoemeer ek hou by .243Win.
Skil net nekke vir die donuts en gaan jag.
Ek sal solank die biltong maak wyl die XT/ SLR/ XR??-manne doppe fireform vir volgende jaar se skiet!
Beste.
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 10:24 am
by Toyrsi
My 243 Ack skiet 40mm groepe op 300m terwyl ek fireform. So ek jag saam

Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 11:54 am
by Arnold
Prakties wonder ek nogal hoe mooi 'n 6 Dasher FL die 'n 243 dop se skouers sal vorm na 40 grade. So basies 'n 6 SLR Ack. Die 30 grade skouers vorm baie mooi van die 20 grade skouers, so as die 40 grade skouers net so mooi vorm sal dit 'n lekker opsie wees vir die manne wat van 40 grade skouers hou.
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:00 pm
by Pappabeer
Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:04 pm
by SakoTrippel2
Pappabeer wrote:Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Ja daai is ook 'n lekker een.
Six-two-Fifty (Baie Ackley hom ook)
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:13 pm
by Capt. Yoda
Arnold wrote: Fri Aug 04, 2023 11:54 am
Prakties wonder ek nogal hoe mooi 'n 6 Dasher FL die 'n 243 dop se skouers sal vorm na 40 grade. So basies 'n 6 SLR Ack. Die 30 grade skouers vorm baie mooi van die 20 grade skouers, so as die 40 grade skouers net so mooi vorm sal dit 'n lekker opsie wees vir die manne wat van 40 grade skouers hou.
Ek weet manne gebruik n 6Rem Ackley DIE wat hulle bq korter sny vir so job en die doppe is net soos n 30 grade SLR reg om te skiet net nie so skerp soos nadat hulle geskiet is nie
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:19 pm
by Pappabeer
Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:24 pm
by Jaco vdW
Pappabeer wrote:Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
Jô, dit sal verskriklik wees!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:29 pm
by Capt. Yoda
lmga
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:43 pm
by Pappabeer
Ek sal die O-rings sponsor vir die headspace
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:59 pm
by Armand Steenkamp
Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:43 pm
Ek sal die O-rings sponsor vir die headspace
Hahaha ek liks van so n asprisgeit. 6mmMusgrave improved met 40grade skouers en taps verwyder. Selle soos my plan met n 450Rigby met magnum lengte mauser aksie met n knaldemper en n Nightforse NSX op net vir doe puriste

Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 4:00 pm
by ruaanb
Pappabeer Ek hou van hoe jy dink
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 4:02 pm
by SakoTrippel2
Pappabeer wrote:Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
Neee kwit Doc PH.... "Frans left the chat"

Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Aug 04, 2023 6:18 pm
by Apie
Pappabeer wrote:Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Dink amper dis die XC se ‘parent case’
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm - watter een
Posted: Sat Aug 05, 2023 8:42 am
by Capt. Yoda
Ja Tubb het maar basies net sy naam op n 22 250 dop gesit en die skouer bq verander
6mm-250 het toe 6XC geword en n vreeslike lys magtige voordele by gekry
Re: 6mm - watter een
Posted: Tue Sep 26, 2023 9:21 am
by Arnold
6BR, 6CM, 243W met 'n 6CM die gesize, 6 SLR en 243 W. (ek het nie lengtes getrim nie)
As ek die storie so kyk en met die beskikbaarheid van Creedmoor dies, dan is die 243 Creedmoor dalk 'n goeie opsie as jy 'n lang nek soek
20230926_091851.jpg
Re: 6mm - watter een
Posted: Tue Sep 26, 2023 9:30 pm
by Giepie
Hmm, my P14 se loop is so gedaan, ek het dit so gekry, dat Impala koeëls op 25m dwars op die teiken wys. So, dit kort 'n nuwe loop. Ek het 'n 30-06 en 270win, maar soek 'n "speel" geweer. Hierdie draad, veral die 6mm Musgrave sit my aan die dink. Miskien moet ek die loop vervang met 'n 6mmEpps. Daar was in 2016 'n draad daaroor, maar dit gee my nie die inligting wat ek soek nie, seker omdat dit dan 'n wildcat sal wees.
Re: 6mm - watter een
Posted: Tue Sep 26, 2023 9:37 pm
by ruaanb
Jy kan n 6mm Epps reamer bestel by Pacific.
Re: 6mm - watter een
Posted: Tue Sep 26, 2023 10:08 pm
by Giepie
Dankie.
Re: 6mm - watter een
Posted: Wed Sep 27, 2023 12:56 pm
by Dirkvh
Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:00 pm
Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Sover ek kan sien is die 6mm-250 vir alle praktiese doeleindes 'n SLR met 'n 35grade skouer ipv die SLR se 30grade.
Re: 6mm - watter een
Posted: Wed Sep 27, 2023 2:22 pm
by Capt. Yoda
6-250 is n 6 XC, die 22-250 dop is korter as n 243 dop en capacity is nie selfde as n 243 of SLR nie, jy kan 30 of 35 of 40grade skouer op hom sit nes jy jou reamer wil spec
Re: 6mm - watter een
Posted: Thu Sep 28, 2023 7:50 am
by Dirkvh
Thanks Cappie
Re: 6mm - watter een
Posted: Thu Nov 23, 2023 10:11 pm
by Muishonde
Wat van 6mm Remington Ackley improved.
70gr blitzking teen 3900fps
Of my 6mm Muishond, hehe.......n 6.5x55 afgenek na 6mm en dan ge Ackley, jy het n lekker lang nek, sterk dop en hy kom in Lapua.
1/14 twist om n 70gr blitzking of 75gr V-max teskiet....
Die's, van Jurgens en ons deel n reamer...