Page 3 of 3
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Fri May 30, 2025 10:12 am
by Ratel
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Fri May 30, 2025 11:23 am
by snakker
Dis juis die man wat my geblok het
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Fri May 30, 2025 11:28 am
by Ratel
snakker wrote: Fri May 30, 2025 11:23 am
Dis juis die man wat my geblok het
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Dis jammer want volgens Linkedin is hy die COO.
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Fri May 30, 2025 9:34 pm
by Alwin
snakker wrote: Sun May 25, 2025 7:12 pm
Ek dink nie fout is by jou nie. 'n geweer wat wil skiet skiet enige lading redelik goed, het ek al gesien
My ondervinding verskil. Een voorbeeld:
My eerste Tikka 223 (1:8") het ek probeer laai met Nosler 77gn CC koeëls, want hulle was redelik bekostigbaar. Niks was konstant nie. Het toe die 80gn CC's probeer, selfde swak resultate. Ek het al erg in myself, die geweer, teleskoop ens begin twyfel.
Toe koop ek 'n pakkie Lapua Scenar 77gn koeëls. Die eerste probeerslag skiet 5 koeëls in 'n uitgerafelde gat op 200m. Hornady 75gn ELDM's het ook puik presteer. Die geweer het net nie van die Noslers gehou nie.
Daarna kry ek 'n standaard 22" loop Howa (1:8"). Die geweer werk puik met die 80gn Noslers, maar wil niks weet van die Hornady's nie, 6"+ op 200m.
Party gewere is maar net kieskeurig. Ander werk met enigiets. Ek dink 308's val baie keer in die klas...
Re: Enige iemand ondervinding met 'n warranty claim op Howa?
Posted: Fri Aug 22, 2025 10:15 pm
by Alwin
Alwin wrote: Tue Apr 29, 2025 8:02 pm
My 2c: Ek het 'n Howa Varmint 223 met 24" loop met 1:8" spiraal gekoop toe die eerstes beskikbaar raak. Alles het goed gelyk en hy het selfs met 'n skroefdraad en -beskermer gekom.
Ladingontwikkeling het maar gesukkel en kon nie kleiner as 4" op 200m groepeer nie. Eerste het ek 'n paar ander skuts gekry om te help, want ek kan maklik die oorsaak van die probleem wees. Selfde resultate.
Teleskoop vervang en al die vasmaakpunte gekontroleer, selfde resultaat.
Met die skoonmaak merk ek op dat die voorste 7mm van die loop geen koperaanpaksel wys nie. Dit laat my vermoed dat die loop se binnediameter effens "oopmaak" naby die kroon. Die feit dat hulle 'n 1/2" (28TPI) skroefdraad in 'n 22mm dik loop gesny het, het my laat wonder. Met soveel metaal wat verwyder word, kon die resspannings in die gehamerde loop dalk so iets veroorsaak.
Wapensmid het gekyk en gemeet, en voorgestel dat hy die hele 1/2" dun skroefdraad afsny en 'n nuwe kroon sny.
Dit was darem betreklik maklik en goedkoop, in vergelyking met die terugstuur van die geweer na die agente toe.
Na die werk was die eerste groep presies die helfte so groot as wat dieselfde lading voorheen gedoen het. Toe kon ek ladingontwikkeling doen en nou skiet hy darem konstant onder 1MOA.
Nee, my Tikka 223 Varmint skiet steeds beter, as die skut nie te veel bewe nie.
Dis jammer dat die Howa's nie meer foutloos op die winkelrakke beland nie. Weet hulle hoe vinnig sulke swak kwaliteitsbeheer hulle reputasie gaan skaad? Verkoop hulle dieselfde probleemkinders op die VSA mark? Laat mens maar wonder.
So 'n bietjie terugvoer.
Die 308 met beskadigde loop is op 15 Mei terug gestuur na AOS vir regstelling.
Hulle het my handelaar 6 - 8 weke gekwoteer vir die herstelwerk.
6 weke is al verby.
Nog 8 weke is ook al verby. 6 + 8 = 14 weke.
Laat mens maar erg wonder oor AOS. Hoop hulle ek gaan vergeet van die geweer?
Re: Enige iemand ondervinding met 'n warranty claim op Howa?
Posted: Sat Aug 23, 2025 12:52 pm
by snakker
Alwin wrote:Alwin wrote: Tue Apr 29, 2025 8:02 pm

Klink omtrent reg. Ek dink ons moet maar met ons beursies begin stem en vir Howa / AOS wys naverkoop-diens tel
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: Enige iemand ondervinding met 'n warranty claim op Howa?
Posted: Mon Sep 08, 2025 10:14 pm
by Alwin
snakker wrote: Sat Aug 23, 2025 12:52 pm

Die wapensmid is glo baie besig, daarom vat dit so lank.
Laat mens wonder hoeveel probleemkinders hy vir hulle moet uitsorteer? My plaaslike handelaar het nou 2 splinternuwe Howas wat daar lê en wag.
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Tue Sep 09, 2025 7:33 am
by Armand Steenkamp
Kom ek gooi my 50c ook maar in. Baie jare terug met my Howa 243 Varmint wou die geweer nie lekker doppe uitrek nie. Doppe het met ligte ladings vasgesit. Ek het AOS gekontak en hulle het op hulle onkoste die geweer na Gerrie Coedzee gestuur en hulle het hom reg gemaak en hy is tot vandag toe nog 100%. Maar soos ek se dit was seker 15jaar terug. Ek dink ek het daaityd met n ene Andre gepraat. So my ondervinding daaityd was goed.
Maar ek moet se ek hoor vat te veel manne wat deesdae swak diens kry en daar is al hoe meer gewere wat nie wil skiet nie. Daar is n oom op Vredendal wat se 7mmRem mag ook nie wil skiet nie en sy onderinding is ook bitter swak met hulle naverkope diens..
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Tue Sep 09, 2025 8:10 am
by snakker
Armand Steenkamp wrote:Kom ek gooi my 50c ook maar in. Baie jare terug met my Howa 243 Varmint wou die geweer nie lekker doppe uitrek nie. Doppe het met ligte ladings vasgesit. Ek het AOS gekontak en hulle het op hulle onkoste die geweer na Gerrie Coedzee gestuur en hulle het hom reg gemaak en hy is tot vandag toe nog 100%. Maar soos ek se dit was seker 15jaar terug. Ek dink ek het daaityd met n ene Andre gepraat. So my ondervinding daaityd was goed.
Maar ek moet se ek hoor vat te veel manne wat deesdae swak diens kry en daar is al hoe meer gewere wat nie wil skiet nie. Daar is n oom op Vredendal wat se 7mmRem mag ook nie wil skiet nie en sy onderinding is ook bitter swak met hulle naverkope diens..
Jis Armand. Dis Oom RW, ja - geweersmid wat gewere ken. Hulle het hom 'n vet pit gedruk, baie swak diens. Nee wat, ek is klaar met Howa. Hoogstens sal ek iemand se tweedehandse een oorkoop wat ek weet mooi skiet, maar ek rol nooit weer die dice met 'n nuwe Howa nie. Tikka vir my van hier af: factory stock is bruikbaar (hoef nie nog geld op aftermarket stock te spandeer as jy nie wil nie), bolt is baie gladder (myle - nie vergelykbaar nie) en die belangrikste: beter akkuraatheid (as mens videos van hul QC process in fabriek sien verstaan jy hoekom). Hierdie gaan vir AOS nog duur te staan kom - ek het baie Howas al in verlede vir mense aanbeveel (baie mense vra my omdat ek so lief is vir skiet), maar ek kan dit nie meer doen met 'n skoon gewete nie.
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Tue Sep 09, 2025 10:28 am
by Armand Steenkamp
snakker wrote: Tue Sep 09, 2025 8:10 am

Dit is nou net soos jy daar se. Ek is ook maar vir nou eers klaar nuwe gewere gekoop. Ek moet wel se daai 22ARC mini aksie klink vir my lekker. Al my howas wat ek nuur gekoop het het bitter mooi geskuet bahwe my dunloop 22-250.
Maar ek het nou oorgenoeg gewere. Dalk sal ek nog die 22ARC vir my meisiekind kry as sy eendag van skiet hou. Maar vir eers is ek klaar
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Tue Sep 09, 2025 6:43 pm
by Ratel
Om aan te sluit by snakker se pos hierbo. My twee Howas wat ek 2014 gekoop het se slotte is baie glatter as my nuwe heavy barrel 223 Howa wat ek so n maand terug gekry het. Die nuwe Howa skiet goed maar ek vermoed iewers het Howa begin kort pad vat. Miskien agv massa produksie en aanvraag.
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Wed Sep 10, 2025 9:42 am
by Zuku
Armand Steenkamp wrote: Tue Sep 09, 2025 7:33 am
Baie jare terug ...
... hulle het op hulle onkoste die geweer na Gerrie Coedzee gestuur
En hier in lê die groot verskil

Re: Enige iemand ondervinding met 'n warranty claim op Howa?
Posted: Sun Sep 28, 2025 3:01 pm
by Alwin
Alwin wrote: Mon Sep 08, 2025 10:14 pm
snakker wrote: Sat Aug 23, 2025 12:52 pm
Alwin wrote:
So 'n bietjie terugvoer.
Die 308 met beskadigde loop is op 15 Mei terug gestuur na AOS vir regstelling.
Hulle het my handelaar 6 - 8 weke gekwoteer vir die herstelwerk.
6 weke is al verby.
Nog 8 weke is ook al verby. 6 + 8 = 14 weke.
Laat mens maar erg wonder oor AOS. Hoop hulle ek gaan vergeet van die geweer?
Klink omtrent reg. Ek dink ons moet maar met ons beursies begin stem en vir Howa / AOS wys naverkoop-diens tel
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Die wapensmid is glo baie besig, daarom vat dit so lank.
Laat mens wonder hoeveel probleemkinders hy vir hulle moet uitsorteer? My plaaslike handelaar het nou 2 splinternuwe Howas wat daar lê en wag.
Na 4 maande se wag het die wapensmid nou sy opinie omgeswaai en beveel nou aan dat ek maar net die normale "loop inbreek prosedure" moet volg, en kyk wat die geweer maak.
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Sun Sep 28, 2025 4:06 pm
by OosKaapJagter
N.a.v. wat Alwin hierbo sê : "Na 4 maande se wag het die wapensmid nou sy opinie omgeswaai en beveel nou aan dat ek maar net die normale "loop inbreek prosedure" moet volg, en kyk wat die geweer maak."
Dit klink soos "RRE Engineering" (Rev it Right Engineering) waar party manne die wit waks uit 'n voertuig uit "rev" met die gedagte dat dit nou die onderliggende probleme sal uitsorteer. Nou klink dit asof jy die geweer moet reg skiet.
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Mon Sep 29, 2025 6:14 am
by snakker
Ek sê weer: daai jong mannetjies "aan die stuur" by AOS is besig om hulself en Howa baie skade te berokken, gaan hulle nog duur te staan kom. Ek kyk glad nie meer na Howa as 'n opsie nie en sal hulle ook nooit as 'n opsie aanbeveel as ek gevra word nie. Stap lyk my dieselfde pad as Remington nou
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Mon Sep 29, 2025 11:52 am
by Ratel
Ek wil 'n klip in die bos gooi hier. Miskien het ek dit mis gelees maar waar is die handelaar in die hele prentjie? Wat van as die geweer by die handelaar geroes het? Mens sou tog verwag dat 'n handelaar ook maar seker maak hy kry nie geroesde lope nie.
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Mon Sep 29, 2025 7:05 pm
by snakker
Ratel wrote:Ek wil 'n klip in die bos gooi hier. Miskien het ek dit mis gelees maar waar is die handelaar in die hele prentjie? Wat van as die geweer by die handelaar geroes het? Mens sou tog verwag dat 'n handelaar ook maar seker maak hy kry nie geroesde lope nie.
Goeie punt, Ratel. Dit is wat ons vermoed - dat storingspraktyk nie goed was (in die geval by Agrimark Upington) om roes te voorkom nie. Dalk gee AOS ook nie vir hulle enige riglyne in die verband nie, ek weet nie. Maar handelaar het my basies na AOS verwys en gesê hulle kan niks verder doen om druk op AOS te plaas nie. Het ook met dealer principal gepraat by die Agrimark tak, weet niks van gewere nie - net uit die water gestaan
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: TELEURSTELLENDE ondervinding met Howa warranty (African Outdoor Sports)
Posted: Mon Sep 29, 2025 7:09 pm
by snakker
Het intussen die Howa 223 verkoop basies as 'n aksie, lekker geld verloor. Ek wag tans op nuwe Tikka supervarmint lisensie.
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk