270gr Barnes TSX op Kameelperd

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Stefan764 »

immelmanw wrote: Stefan is nou vinnig besig om die siekverlog op te gebruik......hy gaan nou in die kraamverlog begin inklim......
Met my groot pens LYK dit dam ten minste geloofwaardig....  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote:
immelmanw wrote: Stefan is nou vinnig besig om die siekverlog op te gebruik......hy gaan nou in die kraamverlog begin inklim......
Met my groot pens LYK dit dam ten minste geloofwaardig....  ;D
Lekke Stefaans,

Goed om n man met n sin vir humor te sien... he he he he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Beretta »

.Willem
Dit is nou goeie nuus van Stefan die ou bogger en vertel nie eers vir ons van dit nie.Hy mag nou nie meer Bells kry nie but give him a pack of pampers.Ek sal so pak daar by SO in Pretoria gaan aflaai ;D ;D ;D.
Beretta
Post Reply