Page 3 of 3

Re: boomlusern, het iemand dit al uitgeplant

Posted: Wed May 15, 2013 7:45 pm
by Hugo
Ekt uitgeplant en is toe met mesh, nog nie een dier dit soen eet nie, my pel se kalahari reds rape syne, maar eers na maand aan dit begin eet, lank ge ignore en toe dit geeet, my opinie is wag vir sie winter, dan as daai groen struik pronk gan die diere hom gan try, dis n vreemde ding, wild wat nie voer kennie vat hom ook nie sommer direk nie.

Re: boomlusern, het iemand dit al uitgeplant

Posted: Mon Sep 18, 2017 10:18 am
by 375CHEYTAC
Manne dis nou al 4 jaar later... Boer daar nog van julle met die wonder plant?

Ek het so 200x 3m hoƫ boompies verniet gekry. Ek gaan hulle maar plant, op a saterdag as die bakke weer 57-0 teen die kiwis verloor.

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: boomlusern, het iemand dit al uitgeplant

Posted: Mon Sep 18, 2017 10:19 am
by Hugo
Ek dink jy gaan jou tyd mors, dis n pot snot. Myne het almal gevrek sonder dat enige iets aan dit vreet.

Re: boomlusern, het iemand dit al uitgeplant

Posted: Mon Sep 18, 2017 12:21 pm
by Plaashaas
Ek het nou n 1000 geplant. Sal maar sien