Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Daardie is African blackwood.
Die fotos doen nie justice aan die hout nie.
Daardie handvatsel het ongelooflik mooi uitgekom.
Omdat ABW so hard is, kan mens dit nogal mooi poleer.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Tristan da Cunha.jpg
Hier is die laaste messe wat ek gemaak het.
Hierdie twee gaan na die eiland van Tristan da Cunha.
Een , slag mes vir die man en kombuis mes vir die vrou.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Twee baie mooi messe Henning. Watse staal en hefmateriaal het jy gebruik. Is die jagmes ge-hollow grind?

Groetnis
Pieter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Baie nice Henning
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

dogmatix wrote:Twee baie mooi messe Henning. Watse staal en hefmateriaal het jy gebruik. Is die jagmes ge-hollow grind?

Groetnis
Pieter
Staal is N 690. Hout is Chacate en die jag mes is hollow grid.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
HennieL
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Jul 26, 2017 8:31 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by HennieL »

dogmatix wrote:Dankie, nou weet ek ook wat is n "fuller" HennieL, n nuwe jaracal lid het onder die hoof "Dagse uit Bloemfontein" n paar fotos opgesit van messe wat hy gemaak het. Daar is twee messe met fullers.

Ek glo jy sal n fuller kan slyp as jy die regte slypwiel het wat rond gedress is. Ek weet net nie hoe gaan jy die wiel so rond gedress kry nie. Miskien moet mens vir HennieL vra.

Groetnis
Pieter
Pieter, dit sal baie moeilik wees om 'n fuller met 'n beltgrinder te maak omdat die radius van so 'n groef gewoonlik nogal klein is. Ek gebruik 'n milling masjien met "ball mill cutters" - 8, 10, en 12mm cutters is omtrent al wat mens nodig het vir gewone messe. Die fuller van die dolk op die foto hieronder is met 'n 10mm ball cutter gesny.
HL3.jpg
En hier is hoe die fuller (en dolk natuurlik...) gelyk het net nadat die fuller gesny was. Soos gesien kan word is die dolk van 'n ou vyl gemaak wat eers versag was, toe gesny is, en toe weer verhard is en getemper is tot die regte hardheid vir so 'n groot mes (54RC) ...
HL7.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Hennie, Ek het nie n beltgrinder in gedagte gehad nie maar n surface grinder. Ek het daarna daaraan gedink n milling machine sal beter werk vir n fuller.
Groetnis
Pieter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Goeie more Hennie.
Dink julle daardie end mill cutters sal werk in n drill press?
Weet iemand dalks waar mens daardie ball-end-mill cutters kan koop in Pretoria?
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Vlakvark »

ZKK Die sywaartse werking van die ''mill cutters'' is nie 'n goeie ding op 'n ''drill pres''nie die ''spindle'' en ''bearings'' is nie daar voor ontwerp nie,ook nie die ''chuck'' nie.Dan sal jy ook 'n goeie stewige ''cross slide''op jou boor nodig hê om die sny werk mee te doen.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Wat van ons wys bietjie van ons flops.
Ek het die lem toe ge-tape sodat hy nie krap nie.
Ek was in vir n groot verasing toe ek die tape afhaal

[.aaa.jpg]

Kom nou, erken maar, julle het al almal erens n mes op ge%^&&@r
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

ZKK,

Dit lyk na 'n "goeie" biltongkerwer!! >:D
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Ja nee, daars nie pille vir daai nie
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Hardyman »

IMG_2633.JPG
My nuutste poging. Homemade paper micarta met homemade mosaic pins


Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Maak jou eie mes

Post by ruaanb »

sjoe dit is mooi

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
lekkerjag
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Sep 25, 2016 6:46 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by lekkerjag »

Baie netjies. Is die lem ge flatgrind of hollow grind?
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

En watse staal het jy gebruik?
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Hardyman »

More,

Die staal is n 14C28N utility blank wat ek by KMTS gekoop het. Vir die grind het ek probeer vir n flat grind maar ek dink die eindresultaat is n bietjie konveks
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Hardyman wrote:More,

Die staal is n 14C28N utility blank wat ek by KMTS gekoop het. Vir die grind het ek probeer vir n flat grind maar ek dink die eindresultaat is n bietjie konveks
Dis die wonderlike ding van n convex. As mens jou flat grind bietjie opfoeter, of hulle nie mooi simetries kry nie, dan convex mens net die edge en jy het nogsteeds n mooi mes

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Hardyman wrote:
IMG_2633.JPG
My nuutste poging. Homemade paper micarta met homemade mosaic pins
Hardyman dis netjies!

Vertel bietjie meer van die home made prosesse om Micarta en pins te maak
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Hardyman »

Viking,

Hoe se hulle youtube is your friend. So die eerste stap vir die Micarta en die Pins was n hele paar uur se Youtube videos ;D

Ek het eers met NSN Resins in die Kaap gepraat oor watter tipe resin om te gebruik. Hulle was selfs bereid om n sample aan my af te staan. Dit is n soort Polyester Resin, maar hulle sin wou nie verhard nie. Ek vermoed ek het die proses mis verstaan of iets so sal hulle weer moet kontak. Na hierdie vertraging het ek gewone Polyester Resin by Builders gebruik. Dit is Paper Micarta so ek het sommer gekleurde 160gsm papier by Waltons gekry en in strips gesny. Ek het sommer n 44mm hout gebruik om die strips te meet. Vir die verhardings proses het ek n eenvoudige "mould" gemaak basies 3 x 44x44 Pine beams langs mekaar en net die buitenste twee op n plywood was geskroef. Ek sal later n foto van die mould plaas. Daarna het ek die papier strips in lae gepak: 4 swart ( 1 laag), 4 oranje (1 laag) in totaal 4 lae van elke kleur en dit alles geklamp. My release agent is sommer wax papier. Toe ek die Micarta begin sny was ek bekommerd oor delaminasie maar nadat ek die skuur werk gedoen het is hy baie stewig.

Vir die pins het ek brass gebruik. Daar is nie regtig voorskrifte vir dit nie en dis maar na smaak. Die belangrikste is n dikker "pypie" met dan dunner pypies of soliede stukke aan die binnekant. Maak die binne dele bietjie langer as die totale lengte van die pin en plak met masking tape in volgorde voordat hulle binne in die dikker pypie gesit word. Ek het n gewone 2 part epoxy gebruik en sommer n paar druppels grys verf bygevoeg as kleursel. Smeer van die epoxy dan binne in die dikker pypie asook buite op die dele wat binne in pas. Voeg alles saam en laat droog word.

So ja redelik n "Macgyver" patente sommer om te kyk of dit so maklik is as wat dit op youtube lyk. Dink darem die eind produk was redelik effektief.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Dankie vir die inligting. Die proses op you tube lyk maar morsig...sal nog moed bymekaar skraap.

Ek het al 'n "vacuum" geprakseer om die epoxy in die dikker pypie op te suig - die gewone epoxy is net te dik
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Hardyman,

Ek verstaan veselglas resin werk ook goed. Dit is in elk geval strate goedkoper as epoxy resin. Baie mooi mosaikc pin.

Groetnis
Pieter
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

klip messe jpeg.jpg
Die nuutste foefie in die VSA is klipmesse. Jy het nie al die fensie beldslypers en goeters nodig nie. Net n hamer en n beitel en n stuk klip. Ek dink nie so n mes is vir gebruik nie. Dit is net n besprekingspunt op jou koffietafel.

Groetnis
Pieter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Pieter,
ek vermoed daar is 'n groot mate van vaardigheid, vernuf en vermoë nodig om daardie kliplem so mooi uitgekap te kry ++>:
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

2.jpg
My Viking Seax

[1.jpg]
[2.jpg]
[3.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply