Page 23 of 24

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 04, 2022 5:26 pm
by prohunt

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 10, 2022 3:00 pm
by Geno
Oom gooi lekker houe op die jakkalse!

Hier is n onlangse pakkie van my:
https://youtu.be/0phSSCgxXgc

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 10, 2022 3:34 pm
by prohunt
Mooi gegooi Geno 👌🏼. Interessante kleurpalet wat jy daar gebruik het. Wens hier by ons was so baie jakke, hier in die dele waar ek jag voel ek baie geseënd as ek een of twee van die lamvangers in 'n nag kry. Looi hulle my maat!!!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 17, 2022 5:41 pm
by Geno

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Oct 19, 2022 12:40 pm
by partner
Ai. Dis lekker om die Jakkalse so te sien val.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 24, 2022 8:03 am
by Geno
Hier is nog 'n video van 'n onlangse jag hier in die Vrystaat

https://youtu.be/AO46Ebv4nz8

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Oct 27, 2022 3:01 pm
by prohunt
Net 'n klompie kort grepe en weer 'n allegaartjie ;)

https://youtu.be/yPCdF7qqnSs

Ter wille van die manne wat my aanvat:

Manne, kyk asseblief mooi. Die Erdvark en Hiëna is NIE geskiet nie

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Jan 05, 2023 9:00 am
by Geno
Hier is my roofdierjag hoogtepunte vir 2022.

'n Jakkals kopskoot op 482m eerste. Ek het gesukkel om akkuraat te range toe skat ek iewers tussen 520 en 550y en hou net laag op die bors wetend dat enigiets nader sal dood wees. Hou sit toe mooi bo die oge.

Dan die jakkals en rooikat wat ek op 403m langs mekaar doodgeskiet het.

https://youtu.be/1lSfowobIqg

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Jan 05, 2023 9:23 am
by prohunt
Baie goed geskiet daar Geno, baie geluk. Seën, vrede, blydskap en genade vir die jaar wat voorlê 🙌

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Jan 23, 2023 7:03 am
by Geno
Ek het verledejaar vir 'n paar outfitters hulle kliente in die nag uitgevat om jakkalse te jag.
Op die spesefieke een was daar 'n kameraman wat so bietjie afgeneem het. Ek dink dit het nogal mooi uitgekom!
https://www.youtube.com/watch?v=g4gvEXgJZzk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Jan 23, 2023 7:24 am
by Frederik
Video geniet Geno.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Jan 23, 2023 7:29 am
by Lategan1
Netjies, dankie.

Beste.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Mar 22, 2023 8:33 am
by Geno
As ek maar net onthou het om te record. Dit was een van my lekkerste skote nog!

Image

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Mar 22, 2023 11:14 am
by Trompie
Geno wrote:As ek maar net onthou het om te record. Dit was een van my lekkerste skote nog!

Image
Jisssss. Daai is wyd ini nag

Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Mar 28, 2023 9:11 pm
by nicolvisagie
Die arme man wat daardie jak moes gaan soek het, het seker gedink jy lei hom om die bos met waar hy lê well done


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Mar 29, 2023 1:21 pm
by partner
Eish. Daai is lang skoot. Well done.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu May 11, 2023 3:36 pm
by prohunt
Ek het gisteraand 'n baie interessante jag gehad. Dis die eerste keer dat ek dit kon regkry om drie jakkalse direk namekaar omtrent bo-op mekaar dood te skiet en dan nog te sien hoe 'n jong teef (helper) die ouer teef, wat besig is om te vrek, aanval.

https://youtu.be/Pdw5PBDAtwM

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu May 11, 2023 3:53 pm
by ruaanb
Interessant!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu May 11, 2023 4:00 pm
by Capt. Yoda
Lekker my Oom, daai is netjies gedoen

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu May 11, 2023 6:46 pm
by Chevvy SS
Netjies!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu May 11, 2023 7:43 pm
by Lategan1
Dit kon net lekker gevoel het, mooi man.

Was daar nie ‘n video nie, was dit net nog ‘n jagstorie!

Beste.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri May 12, 2023 7:52 am
by Geno
Netjiese video en mooi geskiet Oom!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri May 12, 2023 10:20 am
by prohunt
Dankie manne. Moet sê man se hart rev in die rooi terwyl jy moet sit en wag om seker te maak daai jak gaan lank genoeg stil staan 😁

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Jun 27, 2023 1:53 pm
by Geno
Hier is so paar stelle jakkalse wat ek die afgelope ruk geskiet het waarvan ek die videos aanmekaar gelas het.

Thermal hunting - Jackal doubles
https://youtu.be/ZnR0sQ2f83c

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Jun 27, 2023 2:06 pm
by Capt. Yoda
Lekker!