Page 23 of 43
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 20, 2019 6:14 pm
by Rudiejacobs
JPS
Kan ek daai .257 koelw deps asb.
Sal nou iets vir die pot ingooi.
Rudie.
079 889 8075
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 21, 2019 12:39 pm
by Rudiejacobs
Dankie JPS sal die koele kom optel.
Ek sit n 7x57 RCBS case/head space gauge op vir die koele.
Rudie.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 8:20 pm
by Theunodb
Ek het hierdie 2 springs saam die yodave kits vir die CZ455 gekry, het dit nooit georder nie. Ek plaas dit hier as iemand belangstel. Ek is in pretoria.
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
1.JPG
2.JPG
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 8:23 pm
by dennisinpe
Ek sal die Abolt een neem dankie
Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 8:28 pm
by Theunodb
dennisinpe wrote:Ek sal die Abolt een neem dankie
Dis reg, sal hom saam die ander pakkie stuur
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 8:28 pm
by dennisinpe
Ek het hoeka so 50 30-06 doppe wat ek van onslae moet raak. Het die geweer omgebou na n 308 Norma Magnum.
Doppe is 3 keer gevuur en anneal. Party doppe het nog slagdoppies in weens punte wat getrek is. Ek is in PE.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 9:06 pm
by Geno
Theunodb wrote:Ek het hierdie 2 springs saam die yodave kits vir die CZ455 gekry, het dit nooit georder nie. Ek plaas dit hier as iemand belangstel. Ek is in pretoria.
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
1.JPG
2.JPG
Ek sal graag die XBolt spring wil neem vir GForce se pa se geweer.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 9:09 pm
by Theunodb
Geno wrote:Theunodb wrote:Ek het hierdie 2 springs saam die yodave kits vir die CZ455 gekry, het dit nooit georder nie. Ek plaas dit hier as iemand belangstel. Ek is in pretoria.
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
1.JPG
2.JPG
Ek sal graag die XBolt spring wil neem vir GForce se pa se geweer.
100%
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 9:27 pm
by Jurgen Visser
dennisinpe wrote:Ek het hoeka so 50 30-06 doppe wat ek van onslae moet raak. Het die geweer omgebou na n 308 Norma Magnum.
Doppe is 3 keer gevuur en anneal. Party doppe het nog slagdoppies in weens punte wat getrek is. Ek is in PE.
Ek sal graag die 30-06 doppe vat
Re: Pay it forward
Posted: Thu Feb 07, 2019 9:30 pm
by dennisinpe
Reg so Jurgen.
PM verder.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 08, 2019 12:20 pm
by kudu375
Mede Jaracallers,
Ek het n stel 265/65/17 goodyear wrangler adventure bande wat ek met n "pay it forward" deal bekom het.
bande het ongeveer 7000km op en het nog 90% loopvlak oor.
Ek sal graag in die gees van hierdie forum die bande hier wil opsit.
my vereiste is eenvoudig: hierdie moet na iemand gaan wat dit WERKLIK nodig het.
as julle weet van n enkel ma wat sukkel, of iemand wat retrench is,of iemand wat werk soek of enige iemand wat dit regtig nodig het, stuur my n PM sodat ons kan gesels.
die bande sal pas op Toyota hilux/fortuner, isuzu , mazda/ford.
mooi dag
Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 08, 2019 12:27 pm
by Geno
Awesome gebaar!
Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 08, 2019 12:30 pm
by Geno
Ek het een van hierdie megafters. Gratis tot by jou deur.
Al vereiste is dat jy ook iets in die PIF kietie gooi.
Frankford arsenal media transfer magnet. My media is nie magneties genoeg nie, so hy werk nie vir my nie.
https://cdn3.bigcommerce.com/s-fpcuj/products/386/images/627/PH909271__63142.1449101412.386.513.jpg
https://www.gotenda.com/wp-content/uploads/2017/08/909271-Box-Display.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 08, 2019 4:55 pm
by finch
kudu375 wrote:Mede Jaracallers,
Ek het n stel 265/65/17 goodyear wrangler adventure bande wat ek met n "pay it forward" deal bekom het.
bande het ongeveer 7000km op en het nog 90% loopvlak oor.
Ek sal graag in die gees van hierdie forum die bande hier wil opsit.
my vereiste is eenvoudig: hierdie moet na iemand gaan wat dit WERKLIK nodig het.
as julle weet van n enkel ma wat sukkel, of iemand wat retrench is,of iemand wat werk soek of enige iemand wat dit regtig nodig het, stuur my n PM sodat ons kan gesels.
die bande sal pas op Toyota hilux/fortuner, isuzu , mazda/ford.
mooi dag
Ek is bly jy noem die mense wat toyotas en Isuzus ry, kry jy jammer en kwalifiseerdus vir die bande nodig. Al pas die band dalk op my Ford dink ek nie ek het dit nodig nie

Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 15, 2019 8:34 am
by Geno
Geno wrote:Ek het een van hierdie megafters. Gratis tot by jou deur.
Al vereiste is dat jy ook iets in die PIF kietie gooi.
Frankford arsenal media transfer magnet. My media is nie magneties genoeg nie, so hy werk nie vir my nie.
https://cdn3.bigcommerce.com/s-fpcuj/products/386/images/627/PH909271__63142.1449101412.386.513.jpg
https://www.gotenda.com/wp-content/uploads/2017/08/909271-Box-Display.jpg
Geneem deur Ruaanb
Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 15, 2019 11:09 am
by ruaanb
Ek sal gaan krap daar by my vir 'n verrassing of twee.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Apr 29, 2019 11:09 am
by jdpretorius
jdpretorius wrote:37 x 300 WM doppe wat een keer gevuur is (33 x Remington & 4 x Federal) as iemand bereid is om by my af te haal
Die doppe is nog beskikbaar so wel as so 140 x .270Win PMP doppe
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jul 02, 2019 10:36 am
by FCLoretz
More Almal,
EK het sowat 30x 2019 ongebruikte dagboeke in A5 grootte. Ek weet dit is laat in die jaar vir 2019 dagboeke, maar die boeke soek 'n nuwe huis, anders moet ek hulle weg gooi. As jy hulle kan gebruik, roep dibs hier en PM my. Ek is in Honeydew, pos of koerier gaan nie werk vir die nie, hulle is net te swaar.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 8:32 am
by JohanvanZyl
Manne
Lyk nie of iemand hom wil koop nie. As iemand hom verniet wil vat betaal asb die posgeld
viewtopic.php?f=19&p=783748#p783748
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 8:35 am
by RevA
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 8:37 am
by Aceofspades
Goeie dag Johan. Ek weet van iemand wat hom kan gebruik. Kan ek hom maar neem. Ek sit nou nou 'n PIF op hier.
Kriek
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 8:43 am
by JohanvanZyl
Aceofspads wrote:Goeie dag Johan. Ek weet van iemand wat hom kan gebruik. Kan ek hom maar neem. Ek sit nou nou 'n PIF op hier.
Kriek
Hy is joune whatsapp my by 084 580 947 agt
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 11:17 am
by Aceofspades
Baie dankie. Ek kontak jou vanmiddag. Sit vanaand ietsie op.
Kriek
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 1:54 pm
by RUPERT
Geno wrote:Geno wrote:Ek het een van hierdie megafters. Gratis tot by jou deur.
Al vereiste is dat jy ook iets in die PIF kietie gooi.
Frankford arsenal media transfer magnet. My media is nie magneties genoeg nie, so hy werk nie vir my nie.
https://cdn3.bigcommerce.com/s-fpcuj/products/386/images/627/PH909271__63142.1449101412.386.513.jpg
https://www.gotenda.com/wp-content/uploads/2017/08/909271-Box-Display.jpg
Geneem deur Ruaanb
Hi Geno
Dit beteken net dat jy n goeie graad Stainless steel gebruik want n goeie graad SS (304GRADE) moet gladnie opgetel kan wort met n magneet nie.
As jou media wel opgetel kan wort met die magneet kan jy moontlik later roes begin optel. Bly net weg van sout af met daai media
Re: Pay it forward
Posted: Mon Aug 12, 2019 4:20 pm
by Jurgen Visser
AS Daai opsie verlore gaan , sal ek 2 de in ry staan vir my Howa 30-o6