Page 24 of 24
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jun 27, 2023 6:54 pm
by honda2
Mooi geskiet!
Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jun 27, 2023 7:14 pm
by prohunt
Ai ja jai, dit was kookwater skiet daardie...baie goed gedoen Geno!!!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Jun 27, 2023 8:10 pm
by Gian_dP
Lekker Geno!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Jul 09, 2023 2:38 pm
by Johan Nel
Geno wrote: Tue Jun 27, 2023 1:53 pm
Hier is so paar stelle jakkalse wat ek die afgelope ruk geskiet het waarvan ek die videos aanmekaar gelas het.
Thermal hunting - Jackal doubles
https://youtu.be/ZnR0sQ2f83c
Derde laaste jakkalse @ 495. Wil gedoen word. Knap gedaan.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Feb 06, 2024 6:45 am
by Geno
Hier is 'n pakkie van 5 jonges en hul ouers wat ek geskiet het.
https://www.youtube.com/watch?v=oYCIM0WHKSI
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Feb 06, 2024 6:47 am
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Feb 06, 2024 10:20 am
by prohunt
Baie mooi video's en goed geskiet Geno!! Goed gedoen

Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Feb 06, 2024 10:59 am
by Capt. Yoda
Lekker, ek hou van daai short in die groen "NV". Lyk soos Fallujah
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 18, 2024 2:24 pm
by prohunt
Hier is weer 'n video van my laaste jag (die eerste 4 jakkalse op die video) en dan 'n paar ander vroeër die jaar. Groetnis
https://youtu.be/e5lgk0kNstg
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 18, 2024 6:49 pm
by Koos Barnard
Netjies gedoen Prohunt!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Mar 18, 2024 9:34 pm
by prohunt
Koos Barnard wrote: Mon Mar 18, 2024 6:49 pm
Netjies gedoen Prohunt!
Baie dankie Koos. Dit bly maar 'n genade om nog in die dele waar ek jag 'n paar jakkalse geskiet te kry.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Oct 10, 2024 4:17 pm
by Geno
Ek het lanklaas videos opgelaai omrede ek vir die ATN Mars5 XD gewag het.
Die nuwe Mars5 teleskope is perfek vir ons kondisies en werk baie lekker vir my jag styl

https://youtu.be/yPoRVtj17YA
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Oct 10, 2024 4:42 pm
by pieter h
Netjies Geno lekker Om na te lyk.
Sent from my CPH2343 using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Oct 10, 2024 4:53 pm
by prohunt
Uitstekend gedoen Geno, daai Mars5 lyk goed!!! Mooi geskiet ook.