Page 24 of 27
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 8:01 am
by .270 Man
Magtag jou ou yster Geno.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 8:54 am
by ruaanb
liewe ouers
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 6:55 pm
by naas222
Amper vloek ek erg...

.. is daar baie jonges of een jaar plus?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 6:56 pm
by Geno
31 van die 71 was youngsters.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 7:00 pm
by naas222
Dis baie goed gedoen geluk man... sit weer n paar videos op asb man
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 7:44 pm
by pieter h
Skitterend Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Dec 07, 2018 9:13 pm
by JJV
Ek kan net sê “Goeie Hel!”. Gaan ons boere kan wen teen so iets?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jan 09, 2019 5:22 pm
by Louw123
Naand sê mede forum lede.
Voorspoedige 2019.
Alles van die beste vir almal.
Maandag aand of sal ek sê Dinsdag oggend
02:30 n kat wyfie gekry. Ek het Tossels 3 en Dg 2 gespeel.
Daai kat het gesprint om by die haas te kom.
Wat het al vir julle gewerk.
Lekker aand en week vir julle.
Groete. Louw
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jan 09, 2019 5:52 pm
by pieter h
Selfde vir jou Louw.Geluk net die Kay.Springhaas en Klein steenbok het my al baie met katte gehelp.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jan 09, 2019 6:47 pm
by Apie
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190109/4cebdf9804ef4315908677b953a80960.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jan 09, 2019 7:57 pm
by pieter h

Baie waar Apie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Jan 10, 2019 9:29 am
by henk.spioenkop
Sien so die fotos van die jakkalse wat julle manne skiet. Julle is nie bang julle roei hulle uit nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Jan 10, 2019 10:02 am
by NicoSmit
[quote="henk.spioenkop"]Sien so die fotos van die jakkalse wat julle manne skiet. Julle is nie bang julle roei hulle uit nie?
Die dag as hulle uitgeroei word dan ry ek 'n Ferrari ....wat is die kans dat ek 'n Ferrari gaan ry ? zero
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Jan 10, 2019 5:44 pm
by naas222
Nico... ek koop hom vir jou .. as daai dag aanbreek
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Jan 11, 2019 6:11 am
by NicoSmit
Naas ek save hierdie post

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Jan 11, 2019 9:19 am
by naas222
Nee wat ek is save.. ons stoei al 1652 met die jakke... ek vermoed die volgende 400 gaan dit nie beter gaan nie...
Ekt 2018 40 jakke geskiet in n 3km radius by my en buurmanne... en gistraand klink dit asof ek nie n duik gemaak het nie... want daars 2 boere in die 3km radius wat glad nie laat skiet nie.. soo hul teel maar net weer en versprei van daar..
Om bogenoemde vraag te beantwoord of ons hul sal uitskiet .. nee..
Daars genoeg parke.. oop plase...en groenes wat hul beskerm waar hul aanteel en versprei..
As n paartjie 5 kleintjies het en jys gelukkig om die ouers te skiet sit jy nogsteeds met n aanwas van 3.. as al drie teewe is sit jy oor 2 jaar weer met met 15 skiet helfte uit en jy sit weer met 7... so die oorspronklike 3 het verdubble in 2 jaar... jy kan die som oor en oor maak... hul bly vermeerder..
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Jan 11, 2019 10:05 am
by dehacked
Ek sien terloops ons Namibiese wetgewing maak voorsiening vir die regering om 'n grond eienaar instruksie te gee om jakkalse uit te skiet of iemand op jou onkoste aan te stel om dit te doen. Natuurlik kom die wet uit die ou bedeling. Wonder wat sal gebeur as iemand langs 'n hervestiging plaas by die betrokke minister se deur gaan aanklop oor sy buurman se probleem jakke...
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Jan 24, 2019 9:19 pm
by stefan.bester3
Een van julle het nie dalk ñ lightforce 240mm lig wat rondlê wat julle wil verkoop nie? Ek het ñ 170mm, maar sal graag die 240 wil hê vir my 4k pro. Laatweet gerus asb.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 7:15 am
by pieter h
Twee reuns
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 9:49 am
by ChristoK
Mooi Pieter, ek het laasweek ook 'n ou reun geskiet.
https://i.imgur.com/eC7QoUH.jpg
https://i.imgur.com/8NomaSn.jpg
https://i.imgur.com/XLkUoOV.jpg
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 10:06 am
by pieter h
Netjies Christo lekker as mens daardie ou skelms in die hande kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 11:35 am
by naas222
Hel die fotos maak man jakoers... Lyk my ek my lui geit laat staan en bietjie loop roep. Wel gedaan
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 12:54 pm
by partner
Geluk Pieter
2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 5:01 pm
by pieter h
Dankie Partner.Het gisteraand bietjie n skietstoel wat Johny Horne gemaak het die rand in gedra.Lekker ligte stoel en hy werk fantasies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Feb 05, 2019 5:52 pm
by joekroon
pieter h wrote:Dankie Partner.Het gisteraand bietjie n skietstoel wat Johny Horne gemaak het die rand in gedra.Lekker ligte stoel en hy werk fantasies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hoe lyk jou skietstoel?
Sent from my S60 using Tapatalk