Page 24 of 31
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 04, 2025 4:02 pm
by Rigby
Stukkies wrote:Rudi Fischer wrote: Mon Mar 03, 2025 6:27 pm
Nuwe gewig !!!
SBC .308 165gr
Hi Rudi, het jy dalk al 'n 308 in 200gr of 215gr oorweeg vir die mane wat magnums skiet.
Netjies Rudi!
Watter twist reken jy gaan hy nodig hê?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 04, 2025 4:24 pm
by Rudi Fischer
Stukkies wrote:Rudi Fischer wrote: Mon Mar 03, 2025 6:27 pm
Nuwe gewig !!!
SBC .308 165gr
Hi Rudi, het jy dalk al 'n 308 in 200gr of 215gr oorweeg vir die mane wat magnums skiet.
My 180gr is die selfde lengte as n 200gr Lapua Mega, Nosler Partition en Woodleigh PP.
Ek voel n 200gr- 215gr gaan te lank word en min gewere gaan dit kan stabiliseer.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 04, 2025 4:27 pm
by Capt. Yoda
Ek dink daai 180gr sal mooi job in n magnum
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 04, 2025 6:52 pm
by Arnold
Rudi Fischer wrote: Mon Mar 03, 2025 6:27 pm
Nuwe gewig !!!
SBC .308 165gr
Dit lyk so mooi!
Na ek gesien het hoe die manne wys die 150gr en 180gr presteer het ek regtig gedink 'n 165gr is nie nodig nie

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 04, 2025 7:00 pm
by MyLani
Rudi Fischer wrote:Stukkies wrote:Rudi Fischer wrote: Mon Mar 03, 2025 6:27 pm
Nuwe gewig !!!
SBC .308 165gr
Hi Rudi, het jy dalk al 'n 308 in 200gr of 215gr oorweeg vir die mane wat magnums skiet.
My 180gr is die selfde lengte as n 200gr Lapua Mega, Nosler Partition en Woodleigh PP.
Ek voel n 200gr- 215gr gaan te lank word en min gewere gaan dit kan stabiliseer.
I use the 180gr in my 300WM and it works perfectly. See the attached groupings that I get with the 180gr at a good speed at 100m.
I use the 150gr in my 308, and groupings are similar.
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 04, 2025 7:03 pm
by Rudi Fischer
Arnold wrote:Rudi Fischer wrote: Mon Mar 03, 2025 6:27 pm
Nuwe gewig !!!
SBC .308 165gr
Dit lyk so mooi!
Na ek gesien het hoe die manne wys die 150gr en 180gr presteer het ek regtig gedink 'n 165gr is nie nodig nie

Ek het gevoel die 150gr raak so bietjie uit energie uit as jy hom uit n 30-06 skiet op diere hier by 350-400m. Dus die 165gr
Die 150gr by nog steets n wenner in die 308win
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Mar 09, 2025 7:27 pm
by Cobus Wessels
Ek het nou maar 'n sagte plekkie vir 'n 30-06. Ek het nou al 3 ( seker maar 'n glipsie gewees). Ek dink 165g is die die ware "allrounder" vir iemand wat net een lading wil gebruik vir (amper) alles.
Ek sal definitief hulle probeer.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 11, 2025 6:14 pm
by Rudi Fischer
Vandag my nuwe verpakking gekry vir n nuwe begin

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 11, 2025 8:08 pm
by Fanta300
Geluk Rudi. Lyk baie mooi.
“Vinger” vir jy weet wie!
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Mar 11, 2025 9:59 pm
by tripodmvr
FxxxxxxxxN Grênd sou ek sê.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Mar 12, 2025 5:45 am
by Frederik
Profesionele hoe gehalte produk in baie netjiese verpakking reg vir die mark baie netjies.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Mar 12, 2025 6:13 am
by DWB
Welgedaan Rudi! Bitter smart!
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sat Mar 15, 2025 3:39 am
by Pappabeer
Dit lyk werklik baie goed Rudi, So gebeur hierdie goed maar met n doel. Stel jou voor jy het n fortuin betaal op karton bokse voor die Safari debakel. Dit sal darem lekker wees as hulle in n posisie sit wat hulle net Hornady DGS EN DGX kan kry en jou moet smeek vir voorraad.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sat Mar 15, 2025 1:01 pm
by Capt. Yoda
Met die klomp wat Oom Trump se moer laat strip het skiet ons naand nog comps met Rudi se koele
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sat Mar 15, 2025 4:29 pm
by Fanta300
Is daar ‘n prys lys iewers?
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Apr 03, 2025 7:49 pm
by Rudi Fischer
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Apr 04, 2025 8:25 am
by sako 30-06
Baie netjies, ek sien uit om dit te toets in my .243.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Apr 04, 2025 8:57 am
by Geno
Daardie 85gr 6mm koeeltjie werk mooi en skiet maklik akkuraat, selfs tydens FF na AI soos in die geval.
My laaitie het die naweek 'n vark met hul geskiet in sy .243

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Apr 04, 2025 9:03 am
by Frederik
Netjies Rudi en Geno jou seun mooi skoot geskiet op mooi vark.
Volgende .25 Kaliber 100gr ?
Dan is al my gunne op Spoor

of soos in engels "On Track !!"
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Apr 04, 2025 8:18 pm
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:Met die klomp wat Oom Trump se moer laat strip het skiet ons naand nog comps met Rudi se koele
In Desember loop ek verby daai groot mislike winkel en dog ek loer sommer gou wat kos die 165 gr AB's nou....die knaapie reken my R1800 vir een boksie. Sê toe ek wil nie n nuwe 30-06 koop nie...net n paar koeëls.
Net daar besluit ek final dat ek en die AB's groot pelle was maar teen daai prys kan hulle dit druk waar die mislike plek se attitude sit.
Daai mooi pille van Rudi is my voorland sodra my AB's op is.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Apr 06, 2025 8:38 am
by Monster
Hi Rudi, het jy miskien .303 in die pyplyn?
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Apr 06, 2025 8:51 am
by Rudi Fischer
Monster wrote:Hi Rudi, het jy miskien .303 in die pyplyn?
Ek is seker as daar genoeg navrae is ek ek dit begin maak.
Soos ek op die FB groep gese het.
As die manne commit en bestel en betaal dan sal ek dit maak.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Apr 06, 2025 4:29 pm
by dennisinpe
Ek sal 100 neem as dit so rondom 160 gr is met aanname die skaglengte dan omtrent dieselfde as die standaard 174 greiners.
Sent from my SM-A725F using Tapatalk
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Mon Apr 07, 2025 7:38 pm
by Monster
dennisinpe wrote: Sun Apr 06, 2025 4:29 pm
Ek sal 100 neem as dit so rondom 160 gr is met aanname die skaglengte dan omtrent dieselfde as die standaard 174 greiners.
Sent from my SM-A725F using Tapatalk
Sit my naam ook by
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Mon Apr 21, 2025 8:25 am
by Petrie303
Dagse Rudi,
Ek het vir my n Baretta BRX 3006 angeskaf...licensie behoort een van die dae hier te wees...Ek wil solank vir my herlaai komponente begin anskaf...
Watse spoed behoort met te kry uit daai 20 duim loop met die 165gr en 180gr punte met s365?
Groete,
Petrie Jacobs