Mind over matter. Dit is verbasend wat die brein aan n man kan doen.
Groete
Henning
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:08 am
by Jake1
Ek sal vir nuwe pa,s n geheim gee. Die eerste doek wat jy aansit moet jy heeltemal verkeerd doen. Ek het die doek heeltemal verkeerd om aangesit. Dit was die eerste en laaste doek wat ek geruil het.....
So laat loop mens met 'n 6.5x55! Sal nie omgee vir so Sauer model 200 STR nie.
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Dec 10, 2014 7:19 am
by VdWalt
Het sy Pa hom nie geleer jy skiet nie jou geweer so warm nie....!!
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Dec 10, 2014 9:21 am
by sako 30-06
Dis n baie duur speletjie daai.
Wonder hoeveel rondtes skiet hulle in n oggend op die baan uit.
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Dec 10, 2014 9:45 am
by JTM
Dit help baie wanneer die staat jou sport subsideer. In die skandanviese lande is skiet amper so populêr soos Rugby by ons. Dit is werklik 'n toeskouer sport daar en word lewendig op TV uitgesaai. Van kind af skiet hulle al so tot diep in hulle jare.