Page 26 of 41
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Mar 09, 2018 10:21 am
by GooseMan
enige nuwe messe manne?
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 11, 2018 7:29 am
by ZKK
[IMG_20180307_162141-1664x1248.jpg]
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 11, 2018 7:32 am
by ZKK
[IMG_20180307_162115-1664x1248.jpg]
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 11, 2018 2:13 pm
by Johan Nel
Sjoe! Glad nie sleg nie. Baie mooi. Vertel bietjie meer oor hoe jy die leerhandvatsel aanmekaar sit. Ek is nuuskierig daaroor.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 11, 2018 2:43 pm
by ZKK
Ek kan nogal die leer handvatsel aan beveel. Verskriklike lekker gevoel in die hand.
Mens moet basies die wassers een vir een met die hand uitsny.
Ek het hulle met epoksie, een vir een geplak.
Die koper bolster aan die agterkant word dan ge_thread om die leer wassers lekker vas te trek.
Dan shape mens die hele ding
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 11, 2018 2:44 pm
by ZKK
.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Mar 16, 2018 11:50 am
by GooseMan
baie Mooi mes ZZK
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 18, 2018 2:15 pm
by JJV
Tot watter grid moet jy jou mes poleer voor verharding?[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... d66378.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Sun Mar 18, 2018 7:15 pm
by Johan Nel
JJV wrote:Tot watter grid moet jy jou mes poleer voor verharding?//uploads.tapatalk-cdn.com/20180318/b14de91ed7dd8245d554fb752cd66378.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sowat 400 grint is reg.
Kyk dalk net na die skerp keep wat sigbaar is waar die hef en die lem mekaar ontmoet. Daar kan dalk 'n kraak ontwikkel met verharding.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Mar 19, 2018 8:55 pm
by HennieL
JJV wrote:Tot watter grid moet jy jou mes poleer voor verharding?
Meeste ervare mesmakers verhard eers hulle messe (nadat die profiel uitgesny is, en alle gate geboor is), en grind dan eers die lem...
Selfs as jy eers na verharding grind, is dit egter 'n goeie idee om die plat gedeeltes van jou mes (gewoonlik die ricasso en plat stukkie aan die rugkant van die lem, as daar so-iets is) tot ten minste 800 - 1000 grit te skuur voordat jy verhard. Dit geld natuurlik net as jy in 'n elektriese oond verhard met vlekvrye staal foelie, of in 'n sogenaamde "inert atmosphere" oond verhard - enige verharding van hoë-koolstof staal in 'n forge sal erge koolstof aanpaksels (scale) veroorsaak wat mens met 'n redelike growwe belt moet afskuur, en in hierdie geval is dit dus 'n mors van tyd om die mes baie fyn af te werk voor verharding.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Mar 20, 2018 10:48 am
by GooseMan
HI JJV,
Ek het gevind dat as jy die mes enige iets van 400 to 800 gritt skuur voor verharding, maak die hand skuur werk baie makliker na die tyd. Maak ook seker dat alle hoekies en rondings mooi glad is want hulle kan 'n pyn wees na verharding.
Ek plaas my messe in asyn oornag, dit vreet meeste van die "skale" na die verharding. Ek begin dan weer met 400 gritt.
Ek skrop my messe ook so bietjie na die verharding voor ek hulle in die oond plaas vir temper met n sponsie en opwas seep. dit help ook dat jou vrou se oond nie olie stink nie.
Ek gebruik hoe koolstof staal(5160).
As jy vlek vrye staal gebruik, glo ek die ander lede sal jou lekker wenke gee.
lekker skuur!
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Mar 20, 2018 10:53 am
by GooseMan
knife 4 a.JPG
knife 4 b.JPG
Mes nommer 4 voltooi so 2 weke terug en vir my swear gegee as verjaarsdag geskenk.
5160 skaal.
Carbon Fibre handvatsel.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Mar 20, 2018 12:07 pm
by ZKK
Ha ha, jy sal sien, jy gaan nog vrek baie nesse as geskenke uitdeel
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Mar 20, 2018 12:10 pm
by ZKK
Oja Gooseman net nog een ding. Probeer jou voorste pin maar so naby as moontlik aan die voorkant van die handvatsel materiaal sit. Ek het al n paar scales gehad wat daar lostrek
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Mar 20, 2018 4:53 pm
by GooseMan
Hi ZKK.
Baie dankie vir die wenk. Sal dit implimenteer.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Mar 20, 2018 9:51 pm
by JJV
GooseMan wrote:HI JJV,
Ek het gevind dat as jy die mes enige iets van 400 to 800 gritt skuur voor verharding, maak die hand skuur werk baie makliker na die tyd. Maak ook seker dat alle hoekies en rondings mooi glad is want hulle kan 'n pyn wees na verharding.
Ek plaas my messe in asyn oornag, dit vreet meeste van die "skale" na die verharding. Ek begin dan weer met 400 gritt.
Ek skrop my messe ook so bietjie na die verharding voor ek hulle in die oond plaas vir temper met n sponsie en opwas seep. dit help ook dat jou vrou se oond nie olie stink nie.
Ek gebruik hoe koolstof staal(5160).
As jy vlek vrye staal gebruik, glo ek die ander lede sal jou lekker wenke gee.
lekker skuur!
Ek is besig met N690, dis ‘n Japanese Groentemes, so die finish is nie so belangrik nie, eerder die lem!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Maak jou eie mes
Posted: Wed Mar 21, 2018 12:40 pm
by ZKK
Wys bietjie fotos man
Re: Maak jou eie mes
Posted: Mon Apr 09, 2018 11:30 am
by JurieW
20180407_183737.jpg
Jammer vir die swak fotografie- Vlakvark Puukko
Vlakvark tand
Koper "Ferrule"
12C27 stainless van Sandvik
gegrind tot op 800grit
gedoen op een van daai Ryobi masjiene
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Apr 10, 2018 8:02 am
by GooseMan
Baie netjiese mes Jurie
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:41 am
by JurieW
GooseMan wrote:Baie netjiese mes Jurie
Baie dankie, ek voel hy kort nog bietjie afwerking.
Ek het voorheen op n beter grinding masjien gewerk maar by n vriend se garage/workshop. Die Ryobi is maar n redelike aanpassing.
Terloops mens kan belde koop vir die masiene by Pferd wat die verharde staal behoorlik kan grind. die "scotchbright" is bietjie duur maar daar is niks beter as jy n satin finish will doen sonder om jou moeg te werk aan skuur papier nie.
groete
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Apr 10, 2018 11:44 am
by ZKK
Het jy miskien n kontak persoon by Pferd waar jy die belde koop?
Groete
Re: Maak jou eie mes
Posted: Tue Apr 10, 2018 1:16 pm
by JurieW
ZKK wrote:Het jy miskien n kontak persoon by Pferd waar jy die belde koop?
Groete
HI ZKK
Ek het sommer hulle kantoor in Montague Gardens gebel 021 552 5122. Hulle stuur vir jou n kwotasie en jy kan EFT.
groete
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Apr 13, 2018 1:08 pm
by ZKK
Weet iemand miskien waar mens 440c stainless kan koop?
Verkieslik by die vervaardigers.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Thu Apr 19, 2018 12:08 pm
by GooseMan
Restorasie projek op n mes vir skoonpa!
Geen idee watter staal, daar was n "stainless stee" embleem op die lem.
Mes gekry sonder hef, net 'n ronde pen om mee te werk as "tang".
Lem was rof gekrap, and snyvlak was erg ongelyk en beskadig. Die bo-kant van die mes het ook lelike happies ingehad.
Het toe n "sleeper" hout hef opgesit (my eie ontwerp

. Het die ronde pen eers warm gemaak en bietjie platter geslaan om gate te kan boor vir die Brass penne.
Mooi geskuur en skerp gemaak.
Eerste projek op my belt-grinder.
Re: Maak jou eie mes
Posted: Fri Apr 20, 2018 7:37 am
by JurieW
Netjies, ek hou van restorasie projekte. Dis steeds interresant om te sien hoe hulle uit draai.