Page 26 of 31
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Mon May 19, 2025 11:51 am
by Frederik
Smart twee as sakkies asb?
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed May 28, 2025 8:01 am
by Rudi Fischer
Twee .375 300gr’ers uit een van die groot vyf uit gehaal deur een van my Outfitter kliente.

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu May 29, 2025 7:59 am
by Rudi Fischer
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu May 29, 2025 12:02 pm
by partner
More Manne. Ek het ook 2 Pakkies 250 grein 375 H+H Koeel Punte bestel. By Rudi. 1. Wonderlike diens van Sy kant af. Die laaste Pakkie Punte het hy vir my Oornag ook deur Courier Guy gestuur. Ek maar altyd Haastig. 2. Ook het Rudi vir My gehelp met QL. En was My Groepeering Maklik gewees en Goed. 3. Omrede Ek sy Koeel Punte hoog aanslaan. Het ek vir al My Jagmaats en Jag Vriende al die fotos en Wet Pack Toetse wat Rudi vir My ge W/A het aangestuur. Asook Rudi se Pryslys en Kontak besonderhede. Omrede Ek Sy Koeel Punte hoog aanslaan. En sodoende Rudi se Besigheid kan uitbrei.
Groete.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu May 29, 2025 12:17 pm
by Rudi Fischer
partner wrote:More Manne. Ek het ook 2 Pakkies 250 grein 375 H+H Koeel Punte bestel. By Rudi. 1. Wonderlike diens van Sy kant af. Die laaste Pakkie Punte het hy vir my Oornag ook deur Courier Guy gestuur. Ek maar altyd Haastig. 2. Ook het Rudi vir My gehelp met QL. En was My Groepeering Maklik gewees en Goed. 3. Omrede Ek sy Koeel Punte hoog aanslaan. Het ek vir al My Jagmaats en Jag Vriende al die fotos en Wet Pack Toetse wat Rudi vir My ge W/A het aangestuur. Asook Rudi se Pryslys en Kontak besonderhede. Omrede Ek Sy Koeel Punte hoog aanslaan. En sodoende Rudi se Besigheid kan uitbrei.
Groete.
Baie dankie Oom.
Dis net n plesier
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu May 29, 2025 5:03 pm
by Frederik
Rudi, jou nuwe produk wat kan dit wees???
Jy het nie so baie opslae gemaak voorheen oor nuwe kaliber koele nie maar kom ek hoop jy het 'n 100gr .25 Kaliber wat ek kan gaan toets.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu May 29, 2025 6:28 pm
by Lategan1
Mmmm… hier is manne wat gesmeek het vir .303…
Beste.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Mon Jun 02, 2025 1:23 pm
by Rudi Fischer
Klient het vir my die naweek gestuur.
L-R SBC .458 500gr en SBC. 375 300gr

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Jun 03, 2025 2:40 pm
by Monster
Lategan1 wrote: Thu May 29, 2025 6:28 pm
Mmmm… hier is manne wat gesmeek het vir .303…
Beste.
Netso!!!
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Mon Jun 09, 2025 1:33 pm
by Arnold
Solid Bullet Company
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Spoor Bullet Company.
Posted: Mon Jun 09, 2025 1:35 pm
by Rudi Fischer
Arnold wrote:Solid Bullet Company
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Wha ha ha !!!
Baie skerp … sien die nuus begin versprei
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Jun 13, 2025 3:33 pm
by Rudi Fischer
Jag so bietjie Zebra met die 30-06 en SBC 180gr
Ek skiet hulle rustig hier by 2650 vps.
Geen vleis skade nie en kan eet tot teen die gat.
Zebra het dit so 20m gemaak en n baie goeie bloed spoor aan altwee kante.
Ingangs
Ingangs
Uitgangs

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Jun 13, 2025 3:49 pm
by Capt. Yoda
Lekker Rudi, die 06 stel nie somer teleur nie
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Jun 13, 2025 8:42 pm
by OosKaapJagter
Ek wou vinnig op Google soek na die huidige pryslys sonder om deur die hele draad te soek. Die volgende kom toe na vore wat net weereens bewys dat kunsmatige intelligensie nog baie ruimte vir verbetering het:
"AI Overview
Spoor Bullet Company does not publicly release a price list. They focus on the development, design, and manufacturing of ammunition, particularly in the large and medium-caliber range. They do not list prices online and are a significant manufacturer of ammunition in South Africa, including artillery, mortar, and infantry systems, as well as plant engineering."
Waar plaas ons bestellings vir jou artillerie sisteme?

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Jun 13, 2025 8:51 pm
by Rudi Fischer
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Fri Jun 13, 2025 8:58 pm
by Rudi Fischer
Hier is van hulle
Het begin experimenteer met solids.
Die koeels in die grond gekry nadat hy deur 8 wetpacks gehardloop het (oor die 2m se penetrasie)
Skiet op die selfde plek met die selfde laading, hoef nie eers jou dies te verstel tussen soft en solids nie.
3 skote op 25m en net die een herwin.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sat Jun 14, 2025 10:10 am
by iwbotha
Dankie Rudi
Daai solid lyk goed
1. Lyk soos 458Lot - 500gr?
2. Watter kruit gebruik jy?
3. Wat van n "cup nose" vir 458Lot
Dankie vir jou bydrae tot jag is SA
Ignatius W. Botha
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sat Jun 14, 2025 11:48 am
by Rudi Fischer
iwbotha wrote:Dankie Rudi
Daai solid lyk goed
1. Lyk soos 458Lot - 500gr?
2. Watter kruit gebruik jy?
3. Wat van n "cup nose" vir 458Lot
Dankie vir jou bydrae tot jag is SA
Ignatius W. Botha
Yip, daai is n .458 500gr.
Gelaai in my 3” Express
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Tue Jun 17, 2025 4:45 pm
by partner
Netjies Rudi.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Jun 22, 2025 11:37 am
by ThinusS
300gr, SBC uit 'n .375 H&H teen 2500vps.
Koeël is herwin uit 'n buffelbul. Afstand ±60m.
Gewig: 289gr (96.3%)

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Jun 22, 2025 11:43 am
by ThinusS
165gr, SBC teen ±2700fps uit 'n .30-06.
Koeël is herwin uit 'n swartwitpens bul. Afstand ±130m.
Gewig: 162.1gr (98.2%)

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Jun 22, 2025 11:49 am
by ThinusS
165gr, SBC uit 'n .30-06 teen ±2700vps.
Koeël is herwin uit 'n tsessebe bul. Afstand ±200m.
Gewig: 161.4gr (97.8%)

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Jun 22, 2025 12:44 pm
by DWB
Baie mooi!
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Jun 22, 2025 6:05 pm
by tau
Rudi Fischer wrote:Hier is van hulle
Het begin experimenteer met solids.
Die koeels in die grond gekry nadat hy deur 8 wetpacks gehardloop het (oor die 2m se penetrasie)
Skiet op die selfde plek met die selfde laading, hoef nie eers jou dies te verstel tussen soft en solids nie.
3 skote op 25m en net die een herwin.
Dit gaan baie kostes spaar!!!
Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Jul 09, 2025 6:36 pm
by Rudi Fischer
.500 Jeffery & SBC .510 570gr
