Page 27 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Feb 12, 2015 7:01 am
by Frikkiedbr
Biggest bully pitbull on earth ON SCALE 173lbs 17 months THE HULK!
https://www.youtube.com/watch?v=E-vvvTeCJ-U



Re: Youtube Videos

Posted: Thu Feb 12, 2015 9:45 am
by Capt. Yoda
Man ek soek ook so een! Ook glad nie n slegte huis daai nie

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Feb 19, 2015 6:54 am
by Frikkiedbr
Video: Black Death Vs. King of Beasts
https://www.youtube.com/watch?v=LU8DDYz68kM


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Feb 24, 2015 11:22 am
by Frikkiedbr
Browning machineguns in miniature 22LR Beltfeds by Lakeside Machine
https://www.youtube.com/watch?v=ZnPmXJGHobU


Re: Youtube Videos

Posted: Wed Mar 04, 2015 1:00 pm
by gillie


Re: Youtube Videos

Posted: Wed Mar 04, 2015 1:08 pm
by Hein22
Gillie, eks nou meer oortuig as ooit, mens kan 'n goeie spin op enige ding sit... ???

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Mar 04, 2015 1:19 pm
by gillie
Hein22 wrote:Gillie, eks nou meer oortuig as ooit, mens kan 'n goeie spin op enige ding sit... ???
Selfde gedink....

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Mar 05, 2015 6:57 pm
by Cobus(Cobb)
https://www.youtube.com/watch?v=8F9jXYOH2c0

Baie snaaks, kyk hom tot die einde....

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Mar 05, 2015 9:18 pm
by Ian
Cobus

Ek het lanklaas so lekker gelag in my lewe. Murfy het hard gewerk met die arme ou.

Great!!!

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 06, 2015 2:24 pm
by Philip_R
Daardie arme ou gaan seker nooit weer naby n veld kom nie. Of n top club gaan hom baie betaal om sy neus te kom gebruik.

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Mar 09, 2015 11:11 am
by Geno

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Mar 12, 2015 4:39 pm
by FCLoretz


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 13, 2015 10:32 am
by henried


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 13, 2015 10:46 am
by Capt. Yoda
Man dit is seker lekker as hul so oor die wit aan gehardloop kom.

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 13, 2015 11:21 am
by Marc
Daai sal n man se hart bietjie op n drafstap sit !

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Mar 18, 2015 9:06 pm
by Beer (Christo)
Chris Rock (comedian) on gun control

PG language 18L - jy's gewaarsku

http://youtu.be/Db0Y4qIZ4PA

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 7:53 am
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:03 am
by VdWalt
Daar is nie 'n manier nie...!

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:05 am
by Frikkiedbr
Ja nee ek sê ook so, my maag draai net om dit te kyk :o

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:18 am
by PWV
Frikkiedbr wrote:Ja nee ek sê ook so, my maag draai net om dit te kyk :o
Daar bestaan 'n Jaracal-reël dat sulke goed nie geplaas kan mag word nie. Jy beduiwel 'n mens se hele dag! >:D

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:20 am
by Frikkiedbr
PWV wrote:
Frikkiedbr wrote:Ja nee ek sê ook so, my maag draai net om dit te kyk :o
Daar bestaan 'n Jaracal-reël dat sulke goed nie geplaas kan mag word nie. Jy beduiwel 'n mens se hele dag! >:D
Waar is die reël Oom PWV? :):

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 9:30 am
by Chris Swart
:): Kyk, ek het al op "interessante" plekke gery, maar daai een vat dit bietjie vêr...

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 9:44 am
by PWV
Frikkiedbr wrote:
PWV wrote:
Frikkiedbr wrote:Ja nee ek sê ook so, my maag draai net om dit te kyk :o
Daar bestaan 'n Jaracal-reël dat sulke goed nie geplaas kan mag word nie. Jy beduiwel 'n mens se hele dag! >:D
Waar is die reël Oom PWV? :):
Het hom sommer vinnig self gemaak toe my maag so draai! ::)

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 2:34 pm
by henried


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 20, 2015 4:49 pm
by Jake1
Frikkiedbr wrote:Regtig!!??? :o
https://www.youtube.com/watch?v=Hpkx4AqifpI


My bene pyn as ek dit kyk.... ek sal baie geld betaal om dit nie te doen nie!