Page 28 of 35
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Mar 25, 2015 7:25 am
by Capt. Yoda
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Mar 25, 2015 7:41 am
by Ratel
Daai baanoffisier is in die k%k.

Re: Youtube Videos
Posted: Wed Mar 25, 2015 8:08 am
by pietbak
Lewendige teiken. Iemand se engel was by hom.
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Mar 25, 2015 8:09 am
by stan man
ek skiet self 3 gun en ek moet se dit is net daar wat ek my beste onderrok bemors."guns dont kill people,people with guns kill poeple."
wonder hoe het daardie manne gedink toe hulle die bane uit gele het? elke detail werk mos op sy eie en dan maak hulle sulke lewens gevaarlike ding gebeur deur nie op te let in die klas nie.
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Mar 25, 2015 8:32 am
by Chris Swart
Hy het 'n paar keer in daai man se algemene rigting geskiet.
Soos Piet sê, ek dink 'n paar engele was erg besig daai dag.
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Mar 25, 2015 8:38 am
by FCLoretz
Frikkiedbr wrote:PWV wrote:Frikkiedbr wrote:Ja nee ek sê ook so, my maag draai net om dit te kyk

Daar bestaan 'n Jaracal-reël dat sulke goed nie geplaas kan mag word nie. Jy beduiwel 'n mens se hele dag!

Waar is die reël Oom PWV?

Frikkie dit staan net onder die reël wat se jy hoef nie alles te lees en kyk wat almal plaas nie...

Re: Youtube Videos
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:00 am
by Frikkiedbr
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:46 am
by andre007
Ekt nog altyd gesê teveel suiker is nie goed vir n mens nie!

Re: Youtube Videos
Posted: Fri Mar 27, 2015 10:16 am
by Chevvy SS
Stuur vir my jou epos adres......en 'n stokkielekker......
as jy wil sien hoe 'n .50 kaliber geskiet moet word......
Re: Youtube Videos
Posted: Mon Mar 30, 2015 7:57 am
by Capt. Yoda
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Mar 31, 2015 12:27 pm
by musgrave270
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Mar 31, 2015 1:12 pm
by Chris Swart
Daai ouens mag maar boog skiet
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Apr 02, 2015 11:34 am
by Jakkie07
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Apr 02, 2015 12:53 pm
by FCLoretz
Ek moet eerlik wees ek is nogal erg teleurgesteld in die videos. Ek sit nou nog en wag dat iemand 'n glock trek en 'n bees skiet.
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Apr 02, 2015 7:19 pm
by JTM
Daai kêrels kan so R22 se stokke roer. Daai heli's het seker baie diep Bucket seats om daai pilots se XXL skrotums te akkomodeer.
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Apr 02, 2015 8:49 pm
by pietbak
'n Oop beker gaan nie daar werk om koffie te drink met al daai stof nie.
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Apr 14, 2015 2:45 pm
by musgrave270
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Apr 16, 2015 7:20 am
by Capt. Yoda
Re: Youtube Videos
Posted: Thu Apr 16, 2015 7:25 am
by Heinz Petersen
Goeie een Kaptein.
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Apr 24, 2015 3:48 pm
by Cobus(Cobb)
Re: Youtube Videos
Posted: Wed Apr 29, 2015 1:08 pm
by gillie
Re: Youtube Videos
Posted: Fri May 08, 2015 12:27 pm
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Fri May 08, 2015 4:13 pm
by Gawie(13mm)
Re: Youtube Videos
Posted: Mon May 11, 2015 5:34 pm
by Spanner
Ok ja wel no fine Gawie...
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/Recoil%202_zpscnpeyutn.gif
Re: Youtube Videos
Posted: Mon May 11, 2015 5:35 pm
by Spanner
Manne, ek is gêk oor recoil ...
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/Recoil_zpsk3cmfvhm.gif