Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Frikkiedbr wrote:My storie hang weer
Maar sal kom wees geduldig
Hoekom hang dit Frikkie?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ja dis my fout gewees. Ek het vir my sonde gesê vir Frik en Alwyn eks sponser nog 'n aandete (sonder drank want hulle is van die Rand en daai klomp is soos visse).
* "Kopskoot knypkop Rooibok, vrylopend sonder anti biotika met so 3rde skaapnek erens uit Nam" wildspastei met vars broodjie.
Miskien is dit 'n bestuuring dat ons die naweek met nog 'n J-lid kan saam jag.
Carl julle aandete klink baie lekkerder as myne. Ek gaan maaar saam julle eet.
Man ek sien nou sommer baie uit na my jagnaweek.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ook net bietjie terug voer van my af, ek het my klere gekry dit pas, dra lekker en my vriendin sê dit lyk mooi ( wat weet ek nou van klere??). MY dimmer is al lankal in gebruik en die het darm al paar jakkalsies kaf gedraf. Henk het 2 weke terug my knaldemper opgesit, sommer dieselfde dag het 'n gemsbok geskiet en die volgende dag 'n Jakkals, ek is baie impressed met die KD omdat dit lekker klein is en dit nogsteeds baie die klank demp. Die klanke het ek nog nie gebruik nie maar gaan die naweek probeer daarby uitkom.
Jan Thuynsma wrote:Ook net bietjie terug voer van my af, ek het my klere gekry dit pas, dra lekker en my vriendin sê dit lyk mooi ( wat weet ek nou van klere??). MY dimmer is al lankal in gebruik en die het darm al paar jakkalsies kaf gedraf. Henk het 2 weke terug my knaldemper opgesit, sommer dieselfde dag het 'n gemsbok geskiet en die volgende dag 'n Jakkals, ek is baie impressed met die KD omdat dit lekker klein is en dit nogsteeds baie die klank demp. Die klanke het ek nog nie gebruik nie maar gaan die naweek probeer daarby uitkom.
Ek het 'n hoed en Hemp gewen oor ek 'n sekere nommer kaartjie gekoop het en ek het ook gelukkig een van die kies pryse gewen so ek het nommer 13 gekies wat 'n knal demper van SilenHunt(Henk) 2 CDs met roepe een van Louis en 'n dimmer van Pitsmit was.
Nie elke dag dat ek iets wen nie maar darm as ek wen is dit die moeite werd
Ja nee ek moet nog weer met Julian gesels oor my gonge want ek kry net nie 'n trip gereel van Bloem na Pretoria nie. En so het die werk ook besig geraak en dan waai dinge nogal by 'n mens se bas uit.
Nee man dit het ook so bietjie by my bas uitgewaai met die dat dit verskriklik besig met die werk en dinge begin raak het so ek het ook nie eintlik regtig opgevolg nie wat my eie skuld is. Dis maar net as iemand opkom Pretoria toe of hiervandaan en terug ry dan kan hulle laat weet dan kan ons plan maak. In my familie en vriende kring was daar tot nog toe nie iemand wat die roete gery het nie.
Dankie Douw ek moet seker my vinger trek en begin plan maak.
As jy vir my Julian se nommer kan kry, sal ek plan maak. My ouers en skoonouers woon in Bloem, so iemand gaan verseker binne die volgende twee weke bymekaar uitkom.
Ferdi nes Douw daar se... iemand gan by bloem verby gaan...
Ek ry Vrydag half dag verby Bloem na n maat van my se plaas toe en kom weer Maandag verby Bloem Centurion toe....
Laar weet berus as ons moet plan maak... Wie weet dalk kan ons nog saam daai gonge saam gan test drive by SWAT
Verdi as jy nie regkom laat weet dan gooi ek vir jou in die pos.ek ry sondag vir n week se jag maar daar sal darem iemand wees om vir jou te kan gee.
My nommer is 084 592 6299