Page 29 of 30
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Jan 14, 2014 3:07 pm
by Jakkalsgat
Dawie
PM gestuur.
Oom Massie
Chevvy SS wrote:Terwyl ek nou niks gewen het nie- daai Jaco is darem rondom lelik!
Omtrent, toe hy gebore is het die dokter sy ma geklap!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Jan 14, 2014 3:14 pm
by Jean Marais
Chevvy SS wrote:Terwyl ek nou niks gewen het nie- daai Jaco is darem rondom lelik!
Ma Chevvy, hy't 'n pragtige hart.....
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 8:19 am
by henried
Wanneer begin die stories van die jagte inkom, of let ek net nie op nie?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 8:40 am
by Frikkiedbr
My storie hang weer
Maar sal kom wees geduldig

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 10:21 am
by FCLoretz
Frikkiedbr wrote:My storie hang weer
Maar sal kom wees geduldig

Hoekom hang dit Frikkie?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 10:33 am
by Frikkiedbr
Daai naweek is vol bespreuk. So ja 'n ander dag is in gedagte. Verder in die jaar
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 11:09 am
by FCLoretz
Jy kan saam my op my nawwek kom
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 12:26 pm
by Gawie(13mm)
Frik Kwadraad.

Hier kom moeilikheid.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 12:32 pm
by Alwyn
Gawie(7mm) wrote:Frik Kwadraad.

Hier kom moeilikheid.

Daai is nie probleme nie...

Ek gat saam gan om hulle op tepas

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 12:33 pm
by Carl
Ja dis my fout gewees. Ek het vir my sonde gesê vir Frik en Alwyn eks sponser nog 'n aandete (sonder drank want hulle is van die Rand en daai klomp is soos visse).
* "Kopskoot knypkop Rooibok, vrylopend sonder anti biotika met so 3rde skaapnek erens uit Nam" wildspastei met vars broodjie.
Miskien is dit 'n bestuuring dat ons die naweek met nog 'n J-lid kan saam jag.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 12:36 pm
by Gawie(13mm)
Die moeilikheid raak net al hoe groter.
Ek kan nie wag vir die kiekies van die afbreek... ek bedoel wegbreek nie.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 12:43 pm
by Jakkalsgat
Pierre se Blesbok jag was die naweek hy kan gerus bietjie kom vertel.
Van die CD pakke is nog by my, wag net vir laaste CD's dan sal ek pakkies opmaak en uitstuur.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 12:50 pm
by Frikkiedbr
Nee Carl die man drink nie, so ek is skoon
Ja nee Alwyn is die jongste en hy sal ons mooi oppas
Alles gebeur met redes en ek Glo daaraan.
Ja nee meer skiet oefening sal ook beter wees. Dink ek sal dan nie so senuweeagtig wees nie LOL

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed May 14, 2014 1:18 pm
by FCLoretz
Carl julle aandete klink baie lekkerder as myne. Ek gaan maaar saam julle eet.
Man ek sien nou sommer baie uit na my jagnaweek.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:09 am
by Jan Thuynsma
Ook net bietjie terug voer van my af, ek het my klere gekry dit pas, dra lekker en my vriendin sê dit lyk mooi ( wat weet ek nou van klere??). MY dimmer is al lankal in gebruik en die het darm al paar jakkalsies kaf gedraf. Henk het 2 weke terug my knaldemper opgesit, sommer dieselfde dag het 'n gemsbok geskiet en die volgende dag 'n Jakkals, ek is baie impressed met die KD omdat dit lekker klein is en dit nogsteeds baie die klank demp. Die klanke het ek nog nie gebruik nie maar gaan die naweek probeer daarby uitkom.
Dankie weereens aan almal en Jaco

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:12 am
by henried
Jan Thuynsma wrote:Ook net bietjie terug voer van my af, ek het my klere gekry dit pas, dra lekker en my vriendin sê dit lyk mooi ( wat weet ek nou van klere??). MY dimmer is al lankal in gebruik en die het darm al paar jakkalsies kaf gedraf. Henk het 2 weke terug my knaldemper opgesit, sommer dieselfde dag het 'n gemsbok geskiet en die volgende dag 'n Jakkals, ek is baie impressed met die KD omdat dit lekker klein is en dit nogsteeds baie die klank demp. Die klanke het ek nog nie gebruik nie maar gaan die naweek probeer daarby uitkom.
Dankie weereens aan almal en Jaco

Hoeveel pryse het jy gewen....
Dit klink baie lekker.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:38 am
by Jan Thuynsma
Ek het 'n hoed en Hemp gewen oor ek 'n sekere nommer kaartjie gekoop het en ek het ook gelukkig een van die kies pryse gewen so ek het nommer 13 gekies wat 'n knal demper van SilenHunt(Henk) 2 CDs met roepe een van Louis en 'n dimmer van Pitsmit was.
Nie elke dag dat ek iets wen nie maar darm as ek wen is dit die moeite werd

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 3:13 pm
by Ferdi
Ja nee ek moet nog weer met Julian gesels oor my gonge want ek kry net nie 'n trip gereel van Bloem na Pretoria nie. En so het die werk ook besig geraak en dan waai dinge nogal by 'n mens se bas uit.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 3:58 pm
by douw
Haai Ferdi! Ek kan nie glo niemand wil jou help nie! Het jy al op Jaracal gevra of iemand jou kan help met die gonge saambring?
As ek Julian se nommer kan kry, sal ek met hom gesels en 'n plan beraam.
Groete
Douw
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 4:02 pm
by Ferdi

Douw
Nee man dit het ook so bietjie by my bas uitgewaai met die dat dit verskriklik besig met die werk en dinge begin raak het so ek het ook nie eintlik regtig opgevolg nie wat my eie skuld is. Dis maar net as iemand opkom Pretoria toe of hiervandaan en terug ry dan kan hulle laat weet dan kan ons plan maak. In my familie en vriende kring was daar tot nog toe nie iemand wat die roete gery het nie.
Dankie Douw ek moet seker my vinger trek en begin plan maak.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 6:11 pm
by douw
As jy vir my Julian se nommer kan kry, sal ek plan maak. My ouers en skoonouers woon in Bloem, so iemand gaan verseker binne die volgende twee weke bymekaar uitkom.
Groete
Douw
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 7:57 pm
by Alwyn
Ferdi nes Douw daar se... iemand gan by bloem verby gaan...
Ek ry Vrydag half dag verby Bloem na n maat van my se plaas toe en kom weer Maandag verby Bloem Centurion toe....
Laar weet berus as ons moet plan maak... Wie weet dalk kan ons nog saam daai gonge saam gan test drive by SWAT

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:38 pm
by junglejulian
Verdi as jy nie regkom laat weet dan gooi ek vir jou in die pos.ek ry sondag vir n week se jag maar daar sal darem iemand wees om vir jou te kan gee.
My nommer is 084 592 6299
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Thu Jun 12, 2014 8:46 am
by douw
Hi Julian
Ek sukkel bietjie op die search. Kan jy vir my vertel waar die link is na jou "gongs" Ek wil graag sien hoe hul lyk en wat die pryse is.
Groete
Douw
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Thu Jun 12, 2014 8:49 am
by junglejulian