Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by ZKK »

Ek weet hoe reguleer hy die kamer se temperatuur.
Hy sit die bakkie se aircon aan, en laai binne die cruiser se cab.............
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Wat n lekker boodskap om te kry so in die middel van die week …

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Glocked »

Jis daai is nogal impressive, well done.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2941
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Uitstaande sowel as die super lae SD en ES syfers. Aanvaar dis op 100m. Waar is diegene wat graag sê lae SD/ES maak nie vertikaal veel saak op korter afstande nie!! Duidelik top skut ook.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Frederik »

100 SBC 5 shot group.jpeg
100gr SBC 5 shot.jpeg
Dink my 25-06 met die Hogue kolf is no gesort moes so bietjie aan die kolf werk waar hy loop geraak het en toe die sneller mooi crisp en lig gestel deur Morkel Crouws by Safari.
Laastens, laaste keer wat ek met die roer geskiet was in Augustus toe die wind so belaglik was en ek kon net nie lekker groepe kry nie agv van teikens wat rondgeruk word.

Gister so bietjie tyd gemaak was rustig by die baan geen wind en nee wat ek raak nie verder aan die lading nie.
48.7gr Norma 204, RWS primer en Rem doppe.
Het wel met die laaste skoot te hard probeer en oomblik was te groot en hom bo die groepie laat print maar ek is gelukkig 5 skote en 4 wat basies mekaar raak.

Volgende projek en lading uitsort is die 8x68 met 196gr Spoor koele.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 982
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by partner »

Jissie. Baie dankies Rudi en Frederik. Dit is Great. Ek kan maar net weer se. Goed,Beter,Beste. Spoor Bullet Company. Vir Jag Koeel Punte.
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by MyLani »

Shot this troublemaking Red Hartebeest Bull today. 50m frontal shot with 180gr SBC from my 300WM. Dropped on the spot.
Bullet was lost by the skinners unfortunatelyImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by MyLani »

150gr SBC shot from my 308win at 2700fps, recovered from an Impala frontal shot at 110m. Found under the skin at the back legImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by MyLani »

150gr SBC shot from my 308Win at 2700fps. 15m into a Gemsbuck Shoulder quartering on, and recovered under the skin in front of the back legImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 982
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by partner »

Pragtig. Baie Dankies.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Was n besige naweek gewees.
Het gister n baie goeie vriend van my gePH vir sy 50ste Verjaardag op sy eeste Buffel koei.
Hy het met sy 458 Lott geskiet en met SBC .458 500gr koeele wat vir hom gelaai was.
Skoot was van voor in die bors gewees op so 30m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by DWB »

Lekker en Geluk!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by tripodmvr »

Waar was die jag gewees?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Geno »

'n Klient het klompie Spoor koele vir sy 7x57 en .270 by my gekoop.
Die .270 Ruger no.1 was 'n probleemkind en het nooit geskiet soos hy moes nie.

Eerste teiken is hoe hy met alle koele anders as PMP bruin boks geskiet het, en 2de een met SBC se 130gr...

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by MyLani »

180gr SBC from a 300Win Mag at 2900fps, from a wounded Nyala at 30m. Shot in the back leg, recovered in the shoulder under the skin. 160.2grImageImage

Sent from my SM-S942B using Tapatalk


User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Geno »

Geno wrote: Mon Apr 20, 2026 8:57 am 'n Klient het klompie Spoor koele vir sy 7x57 en .270 by my gekoop.
Die .270 Ruger no.1 was 'n probleemkind en het nooit geskiet soos hy moes nie.
Hierdie man het gaan jag, en is sommer heel tevrede met sy .270 nou!
Bok is op 170m geskiet.

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13511
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Lekker, hoop ek kan ook in die volgende maand of 2 n 180gr en 250gr SBC uit n bok uit krap, die magtige 30.06 is dalk net te veel krag vir n bok se vel om daai koel te vang
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1346
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Toxxyc »

Om 'n koeël uit 'n bok te krap moet jy hom eers kan doodskiet, so ek sou nie die .30-kwes aanbeveel nie.

(dis 'n grappie ek is mal oor my .30-06)
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by JF123 »

Toxxyc wrote: Fri May 08, 2026 11:37 am Om 'n koeël uit 'n bok te krap moet jy hom eers kan doodskiet, so ek sou nie die .30-kwes aanbeveel nie.

(dis 'n grappie ek is mal oor my .30-06)
Dit is net snaaks omdat dit waar is... 😂
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13511
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Frederik »

WhatsApp Image 2026-06-04 at 14.00.57.jpeg
Dit is dalk 'n vloek maar laas Donderdag toe ek nader kom aan die teiken op 200 meter dog ek vir myself waar is die 3de skoot.
Na mooi loer sien ek toe nee wat ek het dit seker reggekry blinde hoender pik ook eenker raak al is dit eenkeer in 'n leeftyd.

196gr SBC, 8mm koeel teen 2790fps uit my 8x68S

Jammer oor die lelike handskrif maar ek kan mooi lees wat daar aangaan.

Terloops ek het nog nooit die lading gekry om mekaar te raak op 100 meter nie maar bly altyd net so bietjie keliner as MOA kan dit wees dat die koeels meer stabiliseer oor langer afstand al is die BC baie swak?

Op 300 meter skiet die roer weer MOA dit alles met ou Lynx SA jagters scope op 10x vergroting die drop getoets vir my jag volgende week.
Nou weet ek darem hoe die koeel val en het my lyntjies wat ek kan gebruik op die teleskoop is ek reg vir die jag gaan net natuurlik weer bevestig op die plaas aangesien langer skote wel groot moontlikheid is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Spoor Bullet Company.

Post by DWB »

Lekker man lekker
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Dagse Julle

Was maar lank laas hier op die forum.
Hier is so paar fotos van die laaste buffel koei jag wat Louis gepost het.

SBC 375 300gr uit my 375 H&H
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Methos »

Nou weet ek ook waarom daar niks meer jag verslae en gesels op die hood forum is nie - Want almal vertel hulle jag stories hier.

Rudi jou koeels lyk great en daai windmaker snor ook!

Cheers
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Spoor Bullet Company.

Post by Jaco vdW »

Ek het nog net 1 Spoor Koeël op wild gebruik, en hom darem herwin.

.375 300gr. 92% retensie.
50m skoot op buffel, plank dwars op regter skouer geskiet en onder die vel agter linker skouer gevind.
08 Koeel.jpg
10 skaal.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply