Page 4 of 4
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Thu Nov 29, 2012 11:41 pm
by vossie1
Daan Els
Full Member
Posts: 126
Re: Musgrave cutom gewere
? Reply #47 on: September 19, 2012, 09:49:42 PM ?
Quote
Ag manne,
Sorry, my hele wereld raak omgekeer as ek die plastic nagemaakte Musgrave storie hoor!
Daan
Original Musgrave -
Report to moderator Logged
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Fri Nov 30, 2012 7:45 am
by James Wilson
vossie1 wrote:
Daan Els
Full Member
Posts: 126
Re: Musgrave cutom gewere
? Reply #47 on: September 19, 2012, 09:49:42 PM ?
Quote
Ag manne,
Sorry, my hele wereld raak omgekeer as ek die plastic nagemaakte Musgrave storie hoor!
Daan
Original Musgrave -
Report to moderator Logged
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
??
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Tue Dec 04, 2012 8:50 pm
by Hein M.
vossie1 wrote:
Daan Els
Full Member
Posts: 126
Re: Musgrave cutom gewere
? Reply #47 on: September 19, 2012, 09:49:42 PM ?
Quote
Ag manne,
Sorry, my hele wereld raak omgekeer as ek die plastic nagemaakte Musgrave storie hoor!
Daan
Original Musgrave -
Report to moderator Logged
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
Lyk soos een van my Saterdagnag posts
Hein M
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Thu Dec 13, 2012 3:16 pm
by Daan Els
Soos n goeie Tanker........."kill with first shot" ag ek is tog so patrioties, maar besef opinies en persepsies "rule"
Daan
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Thu Aug 29, 2013 9:07 am
by Dries101
James Wilson wrote:Hi James,
Musgrave se Custom manne was.
Kevin Healey, Johan Joubert,Johan Morkel, Danie Krause, Nick Kruger, Rogan Reid, Paul Notnagel, Craig Klintworth, Armin Winkler(gravering) Tinus Els (gravering),Smitty (lope), Johan Davies, Bushy Smith, Gerrie Coetzee......sjoe ek laat verseker iemand uit,.......sorry as ek dit doen!
Hierdie was en is n kunstige klomp en dit was my voorreg om hul kunswerke elke dag van my lewe te kon aanskou.
Groete Swaerie,
Daan
Hi, was daar nie ook n Willie Pretorius wat daar y Musgrave gewerk het nie( of het ek verkeerd gehoor)- hy het vir jare n smid winkel in Krugersdorp gehad net langs/agter Hot Powder Arms en toe net verdwyn. Ek mag natuurlik heeltemal verkeerd wees.
Groete
Andries
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Tue Oct 01, 2013 7:47 pm
by Daan Els
Hi Andries, ja Willie was n puik geweerbouer, hy het egter ons diens verlaat voor ek hom beter leer ken het, sou ook wil weet waar hy hom bevind.
Groete,
Daan
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Tue Oct 01, 2013 8:31 pm
by Dries101
Ek het in 2001 n 7x57 op n musgrave loop en dwm aksie by hom laat bou en kort daarna het die besigheid verdwyn, het ook n paar van sy groot kalibers gesien en dubbels wat hy gebou het hy is een van die min ouens wat al sy eie parte gemaak het en met die uitsondering van die sneller is alles op daai wapen van my pasgemaak. Verseker op sy dag een van die bestes gewees dink ek.
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Tue Oct 01, 2013 8:51 pm
by Daan Els
Ja Dries, hy was "old school" soos ek hom onthou! Daardie jare was onderdele en mooimaak goeters nie maklik bekombaar nie. Ek het n paar keer by die IWA wapenskou in Duitsland van die beste handgemaakte dubbel en enkel aksies gesien , almal ou meesters en by uitstek kunstenaars. Wonder waar is Willie? Hy het nog onder Oom Ben gewerk!
Groete
Daan
Re: Musgrave cutom gewere
Posted: Tue Oct 01, 2013 8:59 pm
by Dries101
As hy nog skop is ek seker iemand op die forum sal weet.