Hi Geno
Het jy enige iets op jou cruser se registrasie papiere verander toe jy sy kleur verander het?
Kamoeflering
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Kamoeflering
Kan jy jou self indink daai "confusion" op daai een se gesig as jy die papiere ingee en daar staan ...Kleur/Colour....Cammo ?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas