Is dit op die laaste video wat ek aangehaal het?Roger wrote:As ek reg is, is dit n 243 en 338wm
Jakkals roep en skiet video's
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Veiligheid eerste manne!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
JaBRNO (Pierre) wrote:Is dit op die laaste video wat ek aangehaal het?Roger wrote:As ek reg is, is dit n 243 en 338wm
Too many to mention ;-)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Doonsie.Arno Pienaar wrote:Geno gooi bietjie van jou jak videos man...Cyte kom nie by ons voor nie.
Hier is my enigste video. Destyds by die Schweizer ops gewees.
Ek het na dit so paar keer die kamera saamgevat, maar dan vergeet ek om te record.
http://youtu.be/WOj056vvpR8
Goed, beter, 6millimeter!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno
Mooi man hoe ver dink jy was daai jak van jou af?
Groette
Mooi man hoe ver dink jy was daai jak van jou af?
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Deftige skooitjie Geens...voel vir my die son het amper nog nie eers gesak toe ou vlek gegooi word nie.....Waar die ander manne se Videos ?
Groete Doons
Groete Doons
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Francois is dit al weer tyd vir popcorn regkry?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi gegooi Geno
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi Geno,sy tyd is verby.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno het my daai video gestuur oor die naweek.Halfpad deur die video toe is ek al besig om n lee coke bot te soek om saam die man te begin sny
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Laat hy maar aangaan, want hy gaan hulle nie slim maak nie, daar is 'n paar manne in my omgewing wat so roeper nodig het.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Manne
Kans gehad om paar vids aanmekaar te slaan......
Hoop julle like
Mooi loop
Francois
Kans gehad om paar vids aanmekaar te slaan......
Hoop julle like
Mooi loop
Francois
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi man. Francois, watse kaliber is dit op laaste video? Hy is regtig sag.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek dank u, meneer, dit was nou lekker gewees om slag dit te sien
Mooi geskiet, daai een stel klink jy amper soos masjiengeweer
Die laaste een sien ek is redelik goeie kleur, iets anders wat jy doen?
Mooi geskiet, daai een stel klink jy amper soos masjiengeweer
Die laaste een sien ek is redelik goeie kleur, iets anders wat jy doen?
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Baie lekker gewees dankie! Daai 2de laaste een is dam baie dom vir n gekweste jakkals. Lyk my hy wou self oppie bakkie kom klim!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
More
Gernie/Kalahari, daai laaste video het ek n ander kamera gebruik, een wat nie nightshot het nie, was ook nog nie verteoud met kamera se funksies, dis hoekom daai eerste jak so veerrrrr lyk.....bly julle like
Mooi loop
Francois
Gernie/Kalahari, daai laaste video het ek n ander kamera gebruik, een wat nie nightshot het nie, was ook nog nie verteoud met kamera se funksies, dis hoekom daai eerste jak so veerrrrr lyk.....bly julle like
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Armand
Ja hy was so naby ek kon hom nie bykom uit die stoel nie, moes hom eers kansgee om bietjie weg te beweeg,hehe
Mooi loop
Francois
Ja hy was so naby ek kon hom nie bykom uit die stoel nie, moes hom eers kansgee om bietjie weg te beweeg,hehe
Mooi loop
Francois
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dit is hoekom jy altyd 'n knopkierie byderhand moet hê agterop die jeepFrancois Marais wrote:Armand
Ja hy was so naby ek kon hom nie bykom uit die stoel nie, moes hom eers kansgee om bietjie weg te beweeg,hehe
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Thank you Francois, very nice. What distance are most of those jakkies?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Wayne
Between 60-120m I would say, there is one that was about 250m away, you will hear it in the difference in time it took for the report of the hit to get back to the camera.....
Mooi loop
Francois
Between 60-120m I would say, there is one that was about 250m away, you will hear it in the difference in time it took for the report of the hit to get back to the camera.....
Mooi loop
Francois
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Daai een in die vidoe "2 jakke" wil nie stop nie, toe moet jy hom maar maak stop. Well done!!
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Manne
Bly julle geniet, besig om n lekker lange sommer met n klompie jakke aanmekaar te sit, sal hom laai sodra hy klaar is......
Mooi loop
Francois
Bly julle geniet, besig om n lekker lange sommer met n klompie jakke aanmekaar te sit, sal hom laai sodra hy klaar is......
Mooi loop
Francois
