Geno het my daai video gestuur oor die naweek.Halfpad deur die video toe is ek al besig om n lee coke bot te soek om saam die man te begin sny
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 20, 2014 8:57 am
by Roger
Hahaha :-)
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Aug 21, 2014 6:31 pm
by Wayne
Laat hy maar aangaan, want hy gaan hulle nie slim maak nie, daar is 'n paar manne in my omgewing wat so roeper nodig het.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sat Nov 01, 2014 11:46 pm
by Francois Marais
Manne
Kans gehad om paar vids aanmekaar te slaan......
Hoop julle like
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 7:01 am
by Gernie
Mooi man. Francois, watse kaliber is dit op laaste video? Hy is regtig sag.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:20 am
by Kalahari
Ek dank u, meneer, dit was nou lekker gewees om slag dit te sien
Mooi geskiet, daai een stel klink jy amper soos masjiengeweer
Die laaste een sien ek is redelik goeie kleur, iets anders wat jy doen?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:35 am
by Armand9
Baie lekker gewees dankie! Daai 2de laaste een is dam baie dom vir n gekweste jakkals. Lyk my hy wou self oppie bakkie kom klim!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:50 am
by Francois Marais
More
Gernie/Kalahari, daai laaste video het ek n ander kamera gebruik, een wat nie nightshot het nie, was ook nog nie verteoud met kamera se funksies, dis hoekom daai eerste jak so veerrrrr lyk.....bly julle like
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:52 am
by Francois Marais
Armand
Ja hy was so naby ek kon hom nie bykom uit die stoel nie, moes hom eers kansgee om bietjie weg te beweeg,hehe
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:56 am
by Kalahari
Francois Marais wrote:Armand
Ja hy was so naby ek kon hom nie bykom uit die stoel nie, moes hom eers kansgee om bietjie weg te beweeg,hehe
Dit is hoekom jy altyd 'n knopkierie byderhand moet hĂȘ agterop die jeep
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 2:03 pm
by Wayne
Thank you Francois, very nice. What distance are most of those jakkies?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 5:54 pm
by Francois Marais
Wayne
Between 60-120m I would say, there is one that was about 250m away, you will hear it in the difference in time it took for the report of the hit to get back to the camera.....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 7:09 pm
by douw
Daai een in die vidoe "2 jakke" wil nie stop nie, toe moet jy hom maar maak stop. Well done!!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:32 pm
by Jan-Hendrik
DANKIE...Die videos van bo af is altyd lekker
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:39 pm
by Francois Marais
Manne
Bly julle geniet, besig om n lekker lange sommer met n klompie jakke aanmekaar te sit, sal hom laai sodra hy klaar is......