Page 4 of 4
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Tue Aug 29, 2017 9:00 am
by Gian_dP
Pinkes wrote:Het enigiemand al weer iets gehoor van die somchem kruit??
tripodmvr wrote:Daardie produk bly maar 'n hersenskim. Loer maar kort-kort op hul webtuiste of daar enige nuus is.
Terugvoer op n epos aan Somchem-moenie asem ophou nie, volgens Manie Johannes nog geen idee wanneer dit beskikbaar gaan wees nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Dec 27, 2019 7:12 pm
by arnovan
Hoop die help.

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Posted: Fri Dec 27, 2019 9:56 pm
by tripodmvr
Dankie Arno, die' tabel kom vanaf GS Custom se webtuiste. Somchem se stafie dryfmiddels is nou nie in produksie nie. Slegs die baldryfmiddels is nou nog beskikbaar.
Die ingevoerde dryfmiddels is nou wel teen 'n premie beskikbaar en word reeds goed aangewend.