Page 4 of 10

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 15, 2014 8:47 am
by MONTIE
Dit is nie jag nie. Grens eerder aan moord.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 15, 2014 12:49 pm
by 375fanatic
Geno wrote:Lekker dieselstalk. Wonder wat die nut is in buffeljag as man hom van die bakkie af skiet?

http://youtu.be/jlvSLZN03EY

ja ou bertus se tyd was verby hy het seker sy melk ook van die cruiser af gedrink . hulle kon die ou n brahmaan laat skiet het sou hom baie minder gekos het

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 15, 2014 12:52 pm
by 375fanatic
ASP wrote:Aangesien ons so op die Buffels vashaak:

Hou julle manne nie eintlik van die leeu jagte nie?
verbeel ek my of was die klient se 2 skote deur die voorbeen en die derde skoot het die ph hom geanker.

en die leeu met die boog hoekom word hy nie met n boog gebackup nie

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Apr 18, 2014 6:06 pm
by DWB
Nog ene. Gewonde buffel:

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Apr 18, 2014 7:33 pm
by Marc
Daai Buff moes darem vrek seer gehad het !

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Apr 18, 2014 7:52 pm
by DWB
Ja dis vreeslik

Luiperd jag met honde

Posted: Tue Apr 22, 2014 10:41 pm
by ASP
Ek was lank stil, maar die jagseisoen het nou afgeskop so daar sal 'n paar videos volg. My eerste jag was in Zimbabwe saam met Comre Safaris. Ons het Luiperd gesoek, met hulp van honde. Ek weet baie van julle hou nie van leeujag nie, en ek is nie seker hoe jul voel oor Luiperd met honde nie, maar hier is die link in elk geval, besluit maar self of jy wil kyk of nie. Persoonlik dink ek die jag is baie goed hanteer.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Apr 25, 2014 3:53 pm
by DWB
Spyt is ek nou ek sien die video nou eers!

Uitstekend!

Hehehehe, die Honde Handteerder blaf harder as sy honde :D :D :D

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Apr 25, 2014 4:21 pm
by Frederik
Netjiese video van die luiperd.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 8:31 am
by Geno
Mooi video.
Man kan sien daai kat is nie eerste hou rrraaak geskiet met die dat hy op sy voete geland het.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 10:35 am
by Reggie Gerber
Het daai video nou baie geniet

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 3:39 pm
by DWB
Close Call!!!!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:03 pm
by VdWalt
Daai manne het mooi geskiet !

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:16 pm
by BRNO (Pierre)
Geno wrote:Mooi video.
Man kan sien daai kat is nie eerste hou rrraaak geskiet met die dat hy op sy voete geland het.
Geno help. Ek hoor nie n tweede skoot nie. Die kat val, en dan wys hulle die honde bo-op en om die kat. Reken jy hulle het die tweede skoot uitgesny?

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:26 pm
by Geno
Pierre. Hy is raak geskiet met eerste skoot. Maar nie n dodelike skoot nie. Dis hoekom hy die honde gebyt het.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:29 pm
by BRNO (Pierre)
Geno wrote:Pierre. Hy is raak geskiet met eerste skoot. Maar nie n dodelike skoot nie. Dis hoekom hy die honde gebyt het.
Bakgat, dan het ek jou skrywe net mis verstaan.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue May 20, 2014 2:43 pm
by Geno

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue May 20, 2014 3:07 pm
by Frederik
Bos is ruig seker sy rug gevang as jy sien hoe hy val agterbene eerste.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue May 20, 2014 11:37 pm
by Marc
Dankie vir die deel manne, nou lekker gejag

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sun Jun 01, 2014 2:47 pm
by DWB
Ek het nou al baie oor die buffel jag ding gedink.

Dit voel baie keer asof dit 'n 'n groot antiklimaks is as hierdie massiewe dier na een mooi hart/long skoot 50m hardloop en dan omdop?

Maar nou kry jy videos soos hierdie, die aanvanklike "jagter" skiet hom nie mooi nie, maar na hy vir die PH kom op amper point blank afstand, maak 'n skoot deur die neusholte met 'n 500NE niks aan hom nie...

Dis hierdie klas van goed wat jy moet onthou as jy bevoorreg genoeg is om op sy spore te loop.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sun Jun 01, 2014 2:55 pm
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sun Jun 01, 2014 4:55 pm
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Jun 02, 2014 8:03 am
by Marc
Dis mos nou hoe n week moet begin, vol inspirasie !

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Jun 09, 2014 7:03 pm
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Mon Jun 09, 2014 8:07 pm
by Spanner
Dink julle die bul was dalk reeds gekwes ? Dis baie moeilik om die video mooi te kan sien agv die simpel "watermerk advertensie" wat die heeltyd wys ! Op 52 sekondes staan die buffel met sy kop omlaag, dit wil voorkom of hy seer het, maar as hy daar omdraai, lyk hy weer perdfris.