Herlaai data 6.5 x 55

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by VdWalt »

Ek kry 2920fps uit my CZ met TSX130gr....
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by LRLaubscher »

Dan lyk dit so:

Barnes 6.5mm 130 TSX @ 2920ft/sec = 1613ft-lbs @ 2366ft/sec op 250m
GS Custom 130 GS @ 3010ft/sec = 1680ft-lbs @ 2414ft/sec op 250m
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by LRLaubscher »

En op 300m klop die 6.5mm die 30-0kwes.....hehe
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by LRLaubscher »

Interesant,

Die 6.5mm klop die 06 op wind skuif ook..............
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Arnold »

My 260 hardloop saam met my 300WM as mens kyk na die val en windskuif maar nie energie nie ...

140gr & 208gr @ 2850 fps, dit is nou nie jag koeels nie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Pvdw »

Game King spring weg teen 2700ft/s en op 250m 2210ft/s met 1523ft/lbs energie. Dis 157ft/lbs minder as die 0kwesse 130.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Silent Hunting wrote:Spanner,

Nog nie die GMX probeer nie, maar gou gekyk op wat behoort te werk met my CZ.

120gr GMX
TPL: 78mm
S365 LOT72: 45.8gr
Spoed: 2921fps
Druk: 49700psi

Laat weet maar wat kry jy.

Groete,
Henk

Ek het kans gekry om gou baan toe te gaan en spoed te gaan meet.

Kaliber 6.5x55 SM
Koeel Hornady GMX (produk kode # 26110)
Koeel gewig 120gr
Maak Dop Lapua
H2o dop 59.8gr
Slagdop Winchester Large Rifle Magnum
TPL Absoluut maximum TPL = 80.9mm
Loop Lengte 603mm
Kruit S365 lot 71
Lading 1 Spoed 43.0gr = 2802 f/s
Lading2 Spoed 44.0gr = 2853 f/s

Ek het 4 rondtes elk gelaai van 43, 43.5, 44, en 44.5gr S365. Almal se TPL was 78mm soos wat jy aanbeveel het. Ek het die beste groep gekry met die 44.0gr lading, maar ek get net een 4 skoot groep van elke lading geskiet.
Henk, kan jy asb die info in QL voer en kyk of dit 'n noemenswaardige verskil gaan maak aan die lading wat jy aanbeveel het ?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Arnold »

Met daai vinnige lot S365 is spoed so effens minder op 2910fps en 45.1gr
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Dankie, ek sal hom daar probeer kry en loer wat maak hy dan.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Smitstertjies »

Ek wil gou by die slim manne weet. Ek het Barnes 120gr ttsx gelaai in my CZ 6.5

Ek het op QL verskeie ladings uitgewerk, en 4 skoot groepe op 100m geskiet. Die beste groep wat ek gekry het was 35mm 4skote. Drie van die skote in daai groep was 12mm,met een bietjie weg, maar ek weet nie of die 3 in n ry was nie. Die ander ladings was almal so 35mm tot 42 mm vier skote, maar die skote was redelik versprei in die groep.

Die lading met die 12mm 3 skote was 46.1 grein S365 lot 72, lapua doppe en TPL van 77mm.Spoed was 2950 vps.

Die maksimum TPL vir die barnes in my geweer is 79.8mm, wat dus n jump van amper 3mm is.

My vraag is:

-Kan ek daardie 4 skoot groep gebruik as n beginpunt om aan te werk? Hy was net 0.4 grein van die voorspelde QL node af gelaai.

-Die jump van 3mm voel vir my baie. Moet ek dalk die patroon se TPL 78 mm maak?

Ek hoor graag

Martin
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Silent Hunting »

Spanner,

Soos Arnold hom vir jou gegee het. 45.1gr. Jou huidige 43gr lading is ook op 'n node. Sien jy seat maar 4.57mm.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Pvdw »

Ek het aanvanklik ook maar vlak geseat om nader aan die lande te kom. Vergeet eers van daaigroot jump ek seat jou koeëls ten minste 6mm.

Al 3 my ladings wat werk in my geweer het jump van meer as 4mm met die 123Nosler CC se jump op 7mm.

Snaaks genoeg werk die kaliber mooi met die lang jump. Die lang jump verlaag ook drukke in die stelsel wat nogal handig is met kruit soos S365 Lot 71. Die dopvul verbeter ook met die dieper seating.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Nou ja toe, dankie kêrels, ek sal julle raad neem en bietjie gaan speel. Die weer lyk maar sleg die week om 'n range sessie in te werk, en ek is nie die naweek tuis nie, so ek mag dalk eers volgende week by die toets uitkom. Ek sal laat weet sodra ek nuus het.
Last edited by Spanner on Mon Mar 03, 2014 6:09 am, edited 1 time in total.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Pvdw »

Ek het gister die 140 GameKings gaan skiet op 200 en 300m.

Het sommer rooi plakker op wit papier geplak en opgesit.

3 Skote op 200m was almal selle hoogte, minder as 10mm verskil. Van links tot regs was die groep 43mm.

Skiet toe sonder om te stel op 300m. Kon net 2 skoet inwerk voor die wind en reën begin lol het.

Hulle was weereens presies dieselfde hoogte en 45mm uitmekaar. Hulle het egter 29cm laag geskiet. Dis so amper 1" laer as my balistiese programme se voorspelling. Ek is egter tevrede en weet nou wat om in die veld te verwag.

Spoed van die GK op 300m is 2125ft/s met 1404ft/lbs energie. Dis volgens SHOOTER op my foon.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by NEGE3 »

Peet dit is lekker as 'n man se roer so mooi maak. Ek moet nog eers besluit op die koeels wat ek wil gebruik en dan begin met die lading ontwikkeling.
Op watter afstand is hy gezero.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Pvdw »

93 jy moet maar plan maak met jou keuse. 6.5 koeëls lê nie meer rond in ons land nie en hulle raak duur. Ons klim oor 4 weke in die bakkie on te gaan jag saam die ander bende maats.

My geweer is op 200m gezero met GameKing 140gr teen 2680ft/s.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by NEGE3 »

Pvdw wrote:93 jy moet maar plan maak met jou keuse. 6.5 koeëls lê nie meer rond in ons land nie en hulle raak duur. Ons klim oor 4 weke in die bakkie on te gaan jag saam die ander bende maats.

My geweer is op 200m gezero met GameKing 140gr teen 2680ft/s.
Jy is reg ek sal moet spoed kry.
Ek het gelukkig so bietjie vrye tyd gedurende die week. Ek kan Sierra Game King kry maar hulle is 120gr. Dit behoort darem 'n Blesbok om te dop glo ek. Ek het ook Hornady 160gr en 'n boks vol Norma 100gr.
My kop trek egter na die GS Custom se 110gr.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Ek het reeds die info op 'n ander draad geplaas, maar gaan dit hier herhaal sodat al die herlaai data bymekaar is vir toekomstige verwysing.

Ek het aanvanklik baie gesukkel om my CZ 550 te laat groepeer. Ek het toevallig 'n boks 140gr Rhino koeels in 'n gunshop raakgeloop en het dit dadelik gekoop aangesien Dewald genoem het dat hy goeie resultate met hulle gekry het.
Teen die tyd was ek al moedeloos want ek het al 'n hele paar pakke 140gr en 150gr Claw koeels uitgeskiet sonder om gelukkig te wees. Ek het eintlik baie gesukkel om die 150gr Claws te maak groepeer, en veral oor 200m was die resultate chaoties : 150gr Claw, S385 #3, 48.0gr, Win magnum primers, Lapua doppe, TPL = 76.0mm, 2 660v/s

http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/DSC07190_zps5d11f526.jpg

Oor 100m was die resultate effens beter, maar glad nie goed nie :

http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/DSC07196_zps65207e57.jpg

Ek het toe na die 140gr Rhinos oorgeslaan en my eerste groep was baie beter :
140gr Rhinos, S365 #71, 43.0gr, TPL = 74.0mm, Lapua doppe, win Magnum primers, 2 668v/s
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/DSC07193_zps11d6ac32.jpg

en selfs oor 200m het Rhino's verbasend, baie goed gegroepeer, die keer met 44.0gr S365 #71, TPL = 74.0mm, Lapua doppe, win Magnum primers, 2 736v/s

http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/DSC07191_zpse9bf97a3.jpg

Ek sal bietjie met die resep speel, maar dinge lyk, met die eerste probeerslag, baie belowend.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Pappabeer »

Spanner,

Ek os baie bly jy kom reg met daai. Ek glo die moly op die Rhinos help om druk biete af te hou, maar met so 'n kort TPL, en 44gr Lot 71, mag jy dalk oor maksimum druk vlakke wees.

Ek wil nie op jou batterye piepie nie, maar laat een van die rekenaar geletterdes dit dalkmnet in QL check vir jou om veilig te speel.

Jy gaan daai besbokke en swart wildebeeste die naweek lekker moer met hom...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Die primers begin effens druk wys ja, maar ek glo (hoop meer) dat die lading steeds veilig is. Ek het vandag sommer al die oorblywende koeels op 44.0gr gelaai - ek sal dit regtig nie graag wil trek en weer van voor af moet begin nie ! Thanx vir die waarskuwing.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Silent Hunting »

Spanner,

2736fps is fine. Gooi hulle.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Dankie Henk, dit los daai probleem op !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Andrew Leigh »

Spanner,

die laaste groep op 200m lyk baie goed, mooi geskiet.

Ek wil nou nie spooke opjaag maar toe ek my CZ550 6.5mm gekoop het was dit ook maar 'n gesukkel om gooie groepeerings te kry. Toe haal ek die kolf af en besef dat the recoil lug reg teen die hout was en dat as jy die kolf weer opsit dan maak die aksie and loop soos 'n see saw om die recoil lug. Ek het toe ingespring met die Dremel en dan gebed wat 'n groot verskil gemaak het.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Spanner »

Dankie, ek sal hom dop hou , as hy weer begin rondvoeter sal ek hom kaalgat uittrek en loer. Ek beplan om hom in elk geval te bed, maar daar is nie nou tyd voor die jag aanbreek nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Silent Hunting »

Dink ek gaan myne net ordentlik pillar bed. Eers na die jag.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Post Reply