.500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnut
-
Proudprado
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Nie as ek hulle verkoop om die geld bymekaar te maak nie. 
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand Manne
Gou so update op my Magnum Mauser Aksie projek
Ek gaan in die diepkant inspring en will by die naweek n proto-tiepe sny van hierdie aksie op my 4th-axis (3D) CNC masjien. Hier is die Simulasie wat ek nou mee besig is. More moet ek die masjien oor opstel/kalibreer en als haks kry voor ek die proto aksie gaan sny
Wat dink julle?
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/mauser2_zpsc091d375.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/mauser1_zps49f6e750.jpg[/image]

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Die tegnologie is darem verskriklik verstommend!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[/quote]Ralph - wys asb ook die "after" fotos vir ons. Hoe de h&l kry mens so 'n geroesde geweer weer mooi?
Groete
Dawie[/quote]
Dagse Dawie
So paar fotos van die drilling se vordering. Die aksie is voorberei vir Colour Case Hardening en die loop is tans besig met English Rust bluing. Ekt vandag al die duike uit die kolf gehaal en voorberei tot n 1500grit finish. Hier is die eerste laag olie op die kolf. Ek is altyd verbaas oor die mooi hout wat wegkruip onder daai aaklige stain wat die geweersmede op die kolwe sit - dit is gewaarborg om oor tyd te verdof en die grein weg te teek.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20140811_133037_zps75b098da.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20140811_133638_zps9b6997bf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/24507b9d-95ac-4d75-a3dc-9221587fcd4f_zpse08b21d4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/85027f57-5668-4807-bd52-7f6e7249cf1c_zps575e65d8.jpg[/image]
Groete
Ralph
Groete
Dawie[/quote]
Dagse Dawie
So paar fotos van die drilling se vordering. Die aksie is voorberei vir Colour Case Hardening en die loop is tans besig met English Rust bluing. Ekt vandag al die duike uit die kolf gehaal en voorberei tot n 1500grit finish. Hier is die eerste laag olie op die kolf. Ek is altyd verbaas oor die mooi hout wat wegkruip onder daai aaklige stain wat die geweersmede op die kolwe sit - dit is gewaarborg om oor tyd te verdof en die grein weg te teek.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20140811_133037_zps75b098da.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/20140811_133638_zps9b6997bf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/24507b9d-95ac-4d75-a3dc-9221587fcd4f_zpse08b21d4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/85027f57-5668-4807-bd52-7f6e7249cf1c_zps575e65d8.jpg[/image]
Groete
Ralph
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dagse Manne
Vandag het oom FedEX vir my n pakkie om aflaai!
My blank vir my persoonlike .375 H&H. Gaan hom bou op n Colour Cased Magnum Mauser aksie met quarter rib, Skeleton Gripcap, 24 lyne per duim checkering, rooi recoil pad, n 24"duim loop, barrel band, 3 leaf Express sight, banded Ghost ring front sight met n ivory bead. Behoort volgende jaar voltooi te wees.
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20HH%20ralph%20jr/2014-08-18102141_zpsf8dc1526.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20HH%20ralph%20jr/2014-08-18102243_zps45671ead.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20HH%20ralph%20jr/2014-08-18102329_zps92430ada.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20HH%20ralph%20jr/2014-08-18102348_zps56d479bc.jpg[/image]

Update op die Drilling
- Color Case Hardening is vandag gedoen
- Lope is klaar en tans besig om te kuur in olie
- Kolf se checkering is klaar gesny
- Kolf is in finale fase van afwerking en olie
Deel so paar fotos van die lope en Aksie
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%2019%208/d58f0909-ace6-487c-beb8-caa346d7daff_zpsa4120fbb.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%2019%208/b8b3465a-4c87-4d6d-b033-846a52dae772_zpscb252c24.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%2019%208/54b458aa-d88e-4c67-a512-bbfebd0de8bb_zps3bae8138.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%2019%208/5d689866-4b14-41dc-91fd-53f1390926f2_zpse9e26610.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%2019%208/20140819_104839_zpsb768f355.jpg[/image]
Gaan binnekort n W.J Jeffery Model A1 "Hammergun" ook kla maak sal later fotos post.
Groete
Ralph jr.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Daai colour case hardening is pragtig! Ek het 'n Uberti .357 Magnum single action rewolwer gehad wat ook so gelyk het. Wonder of dieselde proses gevolg is?
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Chevvy SSChevvy SS wrote:Daai colour case hardening is pragtig! Ek het 'n Uberti .357 Magnum single action rewolwer gehad wat ook so gelyk het. Wonder of dieselde proses gevolg is?
Uberti en meeste van die Italiaanse vervaardigers gebruik Cyanide om hulle kleure te kry en hou en verweer gewoonlik vinniger as traditionele Colour Casing. Die Cyanide metode gee gewoonlik n meer groen patina waar traditionele Colour Casing metode meer bruin en rooi gee. Cyanide metode is meestal bekend as Tiger Stripe Case Hardening - die afkoel proses lyk soos strepe maar traditionele Colour Casing metode gee skakeurings van kleure en patrone. Cyanide metode word meestal gebruik vir Hoe koolstof metaal want dit word net vir 2-5min in die soute gehou voor dit in die water gegooi word dus minder kaans om te trek maat amper n 100keer makliker om die metaal te kraak. As jy nie weet om die Cyanide metode gebruik nie sal jy binne 6minute die kliente se aksie of part in 1000 sukkies breek.
Groete
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Oja die belangrikste hoekom min mense die Cyanide metode gerbuik is want 2.5mg is genoeg om jou dood te maak. in vroee 2000's het daar n wapensmid in Italie gesterf omdat die warm soute op sy hand gespat het en hom gebrand het. 5min daarna het die hospitaal hom kom haal en vir sy vrou n wedewee verklaar.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Hier is agter os ook nou in die kraal!! LOLRalph Badenhorst wrote:Alwyn Alwyn kom in!
My .300 WSM is nou 50% kla - wil hom einde Augustus kla he. Ek gaan n 5-10skoot mag vir hom maak met n AR15 tiepe release. EK't vir my n Kahles K624i 6-24x56 AMR bestel en sal vir nou maar my Swarovski Z6 op hom hou.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20sniper/20140802_114725_zps7de2e321.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20sniper/20140802_114752_zpsd420cf1a.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20sniper/20140802_114757_zps66f23e17.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20sniper/amr_zps4ac8f6b6.jpg[/image]
Die volgende kolwe gaan ek heetemal anders ontwerp - paar foute op hierdie een. Ek moet nog die Quad rail op die cnc mill sny wat oor die kolf trek en aan die kolf vas bout.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/ralph%20sniper/railralph_zps9e38f3ea.jpg[/image]
@proudprado - my pa se altyd "as hulle klein/jonk is breek hulle alles in die huis - as hulle groot en getroud is vat hulle alles wat hulle nie gebreek het nie"
Groete
Ralph jr.
Daai kolf kry nou mooi form!! Ek hou dop vir nog fotos... Mens weet nooit m y verjaardag is oor so paar maande so dis amper weer tyd vir n "aan my van my"
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[/quote]
Hier is agter os ook nou in die kraal!! LOL
Daai kolf kry nou mooi form!! Ek hou dop vir nog fotos... Mens weet nooit m y verjaardag is oor so paar maande so dis amper weer tyd vir n "aan my van my"[/quote]
Hahaha die kolf is al aanmekaar, moet net nog die barreled action inlet dan is dit speeltyd. - sal fotos post
Deel sommer met julle die stel lope van die drilling en W.J Jeffery wat ek vandag klaar gemaak het. Die drilling behoort vrydag klaar te wees en more is dit die Jeffery se beurt om te bak in die oond.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/20140819_171730_zps5aaf299f.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/20140819_171649_zps993fcd24.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/20140806_103758_zps6844bd8e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/20140805_162138_zpsdc6c1bbf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/20140805_162358_zps99590a06.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0780_zpsccaf3a93.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0786_zps0c57a1b4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0783_zps8f222631.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0779_zps60a4ffdf.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0786_zps0c57a1b4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0783_zps8f222631.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%2012ga/IMG_0779_zps60a4ffdf.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Jammer vir die slegte selfoon kamera fotos
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Kleure op die drilling is werklik mooi
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dankie Andrew
Gou vandag die W.J Jeffery gedoen - jammer vir die slegte fotos, sal mooier fotos neem as albei gewere kla is
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%20cch/5e6b248b-4866-43c8-aead-4869d8f3ee39_zps5cdd7c14.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%20cch/60ebc357-6700-4adc-978a-f692444b4560_zps68198e49.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%20cch/445b1550-6cc5-4d92-96a9-26daec2121be_zps4d473ae8.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/jeffery%20cch/98aa844e-9d78-4c49-aa57-24e60479a271_zps1d807198.jpg[/image]

Ralph Badenhorst wrote:Chevvy SSChevvy SS wrote:Daai colour case hardening is pragtig! Ek het 'n Uberti .357 Magnum single action rewolwer gehad wat ook so gelyk het. Wonder of dieselde proses gevolg is?
Uberti en meeste van die Italiaanse vervaardigers gebruik Cyanide om hulle kleure te kry en hou en verweer gewoonlik vinniger as traditionele Colour Casing. Die Cyanide metode gee gewoonlik n meer groen patina waar traditionele Colour Casing metode meer bruin en rooi gee. Cyanide metode is meestal bekend as Tiger Stripe Case Hardening - die afkoel proses lyk soos strepe maar traditionele Colour Casing metode gee skakeurings van kleure en patrone. Cyanide metode word meestal gebruik vir Hoe koolstof metaal want dit word net vir 2-5min in die soute gehou voor dit in die water gegooi word dus minder kaans om te trek maat amper n 100keer makliker om die metaal te kraak. As jy nie weet om die Cyanide metode gebruik nie sal jy binne 6minute die kliente se aksie of part in 1000 sukkies breek.
Groete
Dankie Ralph, nou weet ek ook. Was mal verlief op my rewolwer se kleure.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ralph, het jy al die vernis wat ek vir jou gegee het (thermolene) probeer op die dopverharding?
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand Andrew470rigby wrote:Ralph, het jy al die vernis wat ek vir jou gegee het (thermolene) probeer op die dopverharding?
Ek doen ja , baie dankie. Ek verdin dit n klien bietjie en dan gebruik ek dit om my Rust bluing te seel - gee rust bluing n hoe glans afwerking. Het onlangs Nano-lacquer vanaf Duitsland gekry wat briljant is - verstop gladnie fine scroll engraving nie en is amper soos water.
Groete
Ralph jr.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ralph het jy kiekies van die voltooide Drilling? Soos my Pm aan jou wil ek myne ook laat oordoen by julle.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
John ek gaan dit gou vanaand vir jou afneem.
Groete
Ralph
Groete
Ralph
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1910_zps4ad1d871.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1887_zpsd69833f5.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1926_zps0d5a4d3b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1927_zps525e99ab.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1868_zps3bdc8f6c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1887_zpsd69833f5.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1926_zps0d5a4d3b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1927_zps525e99ab.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1868_zps3bdc8f6c.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1937_zpsce89267e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_18701_zpsd046f71b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1935_zps183abe3e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1861_zps939740e8.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_18701_zpsd046f71b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1935_zps183abe3e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/drilling%20fin/IMG_1861_zps939740e8.jpg[/image]
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dankie.
Vrek mooi. As mens vat hoe daardie wapen gelyk het toe julle hom gekry het!!!!!!
My Drilling sal moet bakkie ry tot by julle vir 'n mooimaak sessie.
Vrek mooi. As mens vat hoe daardie wapen gelyk het toe julle hom gekry het!!!!!!
My Drilling sal moet bakkie ry tot by julle vir 'n mooimaak sessie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Geen kersfees vir ons nie - nuwe lope wat reg is vir mono-blok konstruksie en aksies - hulle base moet binnekort kom baklei oor wie kry watse hout en sommer hul afmeetings ook neem.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/WP_000532_zps03a0a674.jpg[/image]

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ralph.
Watse fabrikaat se lope gebruik julle?
Watse fabrikaat se lope gebruik julle?
Goed, beter, 6millimeter!