Page 4 of 30

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 02, 2015 11:34 am
by Geno
Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 6 kills / 2 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Totaal:286

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 02, 2015 11:36 am
by Geno
Cliffie het saamgery Vrydag aand by WillieG...

https://fbcdn-sphotos-g-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xap1/v/t1.0-9/10487548_425839320908074_4384887871243318996_n.jpg?oh=d6467b1752cd6603e2c2130af31d04d9&oe=556C18C6&__gda__=1433313306_6fb0fee39e3ce0d876d7ea7273905c21

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 02, 2015 11:39 am
by Marius marais
die lam is in petrusteyn omgewing gevang.eerste aand die drie jonges geskiet,tweede aand laat die reun en teef gekry

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 02, 2015 11:42 am
by Marius marais
die landskaap stoetram is in koppies omgewing gevang,eerste aand groot teef en die tweede aand nog drie gekry.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 02, 2015 11:46 am
by Marius marais
die teef het n lam in heilbron omgewing gevang.so ver het ek twee lee aande vir die jaar. vee verlies 4 lammers,1ram en n kalf by my kliente vir die jaar.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Tue Feb 03, 2015 11:01 pm
by Dwayne VDBP
Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 6 kills / 2 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 4 / 3 Aande
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Totaal:287

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Wed Feb 04, 2015 2:38 pm
by Katefbessie
Dwayne daai is 'n baie ou meneer! geluk maat.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Feb 06, 2015 8:04 am
by Dwayne VDBP
Dankie tjopa

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Feb 06, 2015 10:17 am
by BosHond
Geno wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 6 kills / 2 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Totaal:297

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 07, 2015 11:24 am
by Geno
Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Totaal:314

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 07, 2015 11:24 am
by Geno
Ek, Gé en Ludwig het laasnag 17 jakkalse geskiet.
Image

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Feb 07, 2015 11:33 am
by VdWalt
Netjies!

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Feb 08, 2015 12:59 pm
by Roland Risi
Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Totaal:316

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Feb 08, 2015 7:12 pm
by Dewitt
Roland Risi wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Totaal:319

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Feb 08, 2015 7:27 pm
by Pieter
Sal nogal intresant wees om die klanke te weet waarop hul ingeroep was! Ek het so 18 vir Jan geskiet, meestal jonges, intresant meeste was tewe, teenoor die vorige jare wat reuns was.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Feb 08, 2015 7:29 pm
by Pieter
Sal nogal intresant wees om die klanke te weet waarop hul ingeroep was! Ek het so 18 vir Jan geskiet, meestal jonges, intresant meeste was tewe, teenoor die vorige jare wat reuns was.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Feb 08, 2015 8:16 pm
by Ian
Dewitt wrote:
Roland Risi wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14 / 3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 16 / 5 aande
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Totaal:319

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Feb 08, 2015 11:24 pm
by Vaaljas
Dewitt wrote:
Roland Risi wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 9
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Totaal:319

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 9:41 am
by Riaan Kriel
Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 2
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:322

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 9:48 am
by Riaan Kriel
Ek het 3 gekry vrydag-aand so in die helder maanlig. 2 Het lift gekry en die 3de een speel nog wegkruipertjie in die lang gras. ;)

Die een was 'n 2-3jaar teef en die ander een was 'n jong reun, net klaar gewissel. Die een wat ek nie kon optel nie was na my mening ook al 'n redelike grote. Die het aanvanklik vinnig ingekom, begin sirkel, gaan sit...... Kom bietjie nader en wag weer...... Dit het amper 45minute so aangegaan met dimmer wat oortyd werk. Het die dimmer helder gedraai en die skoot gevat net voor hy onder die wind sou ingaan. Dit het vasgeklap, die jakkalsdistress was te mooi om te hoor en hoe dit sagter en stadiger raak tot hy laaste asem uitblaas.....

http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/DSCN2334_zps01d582c4.jpg
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/DSCN2338_zps1cb785f1.jpg

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 9:49 am
by Geno
Manne, as julle die getalle opdateer...
QUOTE ASB DIE LAASTE POST!!!

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 2:31 pm
by Henrie_270
Duracell wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:327

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 2:33 pm
by Geno
Henrie_270 wrote:Abrie Smit - 11 / 6 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:322
Hoeveel is 322 + 5?

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 2:42 pm
by Henrie_270
Jammer oom Geno
Het nie die Totaal raakgesien nie.
Groete

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Feb 09, 2015 4:11 pm
by Abrie Smit
Geno wrote:
Henrie_270 wrote:Abrie Smit - 18 / 8 nagte ........ 3 Rooikatte
HennieC - 2
Marius Marais - 4
SakoTrippel2 - 6
Cobb en Dewie - 4
Platjak - 17
Ian - 14/3 aande
Rikus - 12
Vaaljas - 18 / 6nagte ...2 rooikatte
Henrie_270 - 7jakkalse / 3nagte
Gerrit (Nightro) - 36
Henry Griffiths - 4
Theedge - 11 - 2 Aande
G&G - 23 kills / 3 Nagte
Reggie - 6 / 2 Aande
Piet en Daan - 36 / 2 Aande
Dewitt - 7 / 2 Aande
GrOoTjAgtEr - 3
uitenwaj - 8 / 1 aand
SakoTrippel2 - 8 / 4 aande
pieter h - 1 / 1 aand
FM 75/10 nagte
stephan2 - 7 /3 nagte .....2 Rkatte
Boshond - 11/3 nagte
Roland - 2/2 nagte
Dewitt - 3 / 2 nagte ......2Rooikatte
Duracell - 3/1 nag
Totaal:334