Page 4 of 4

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Apr 06, 2016 7:38 am
by DWB
Ja Armand....

Dink nou net hoe sal ñ knaldemper daai prentjie spoil ;p ;p

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Apr 06, 2016 1:16 pm
by Ralph Badenhorst
:laugh:

Deon

Ek't juis gewonder of ek nie die loop en kolf moet digital cerkote nie.... Sien hoe m@er paar manne my by Huntex

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Apr 14, 2016 6:42 am
by Ralph Badenhorst

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Apr 14, 2016 6:48 am
by rudib
werklik mooi!!

plaas bietjie eendag n video van hoe julle aksie voer asb.

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Apr 14, 2016 6:19 pm
by Armand Steenkamp
DWB wrote:Ja Armand....

Dink nou net hoe sal ñ knaldemper daai prentjie spoil ;p ;p
HAhahaha jong jaa... Ek sal maar moeilik n demper op so n roer sit.... Maar ek sal dit dam lank oorweeg >:+

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Thu Jun 09, 2016 10:41 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand Manne

Update op my Double Square Bridge Projek - die projek is bykans 90% voltooi en binnekort sal al die 5 DSB aksies voltooi wees.

Ek't vandag Die .350 Rigby aksie aanmekaar gesit en voorberei vir sy Walther Loop en Take-down sisteem.

Groete

Ralph

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/13419207_1181843765169744_7561640104907780398_n_zpsafvvlcnp.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/13428008_1181844485169672_4871440752869324544_n_zpsdek3durg.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/13343044_1181844135169707_4253533320638381313_n_zpsoithosem.jpg[/image]

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Fri Jun 10, 2016 8:14 am
by Aceofspades
Dit lyk darem maar netjies. Pikante werk.

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Tue Jun 14, 2016 4:26 pm
by Ralph Badenhorst
.500 Jeffery DSB aksie begin nou vorm kry

Groete

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Posted: Wed Aug 10, 2016 3:32 pm
by Ralph Badenhorst