Page 4 of 4

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Sat Oct 31, 2015 5:43 pm
by Nico Harris
Onder watse naam is hy op youtube Jannie?

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Sat Oct 31, 2015 5:56 pm
by JTM
Search vir My Shooting Selfie.

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Sat Oct 31, 2015 6:36 pm
by Nico Harris
Dankie!

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Wed Mar 09, 2016 7:55 pm
by muishond
Goeie naand
Wat het geword van die Tikka slotknoppe?

Groete

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Wed Mar 09, 2016 9:06 pm
by hennief
Ek wag ook geduldig. Enige vordering Nico?

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Wed Mar 09, 2016 9:26 pm
by muishond
Was al n hele ruk terug al op die bond se Stert?

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Wed Mar 09, 2016 9:28 pm
by muishond
Nico Harris wrote:Dis op die hond se stert.
Hier is dit?

Re: AIM Taktiese Slotkop

Posted: Wed Mar 09, 2016 11:18 pm
by Nico Harris
Muishond stuur asb jou nommer per pm dan kan ek jou bel. Glo ek het al die regte slot knoppe. Jammer ek nie terug voering gegee nie. Teveel op my bord, maar dis nie n verskoning nie. Ek bel jou sodra ek jou nommer kry.