Page 4 of 13
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 7:56 am
by Jakkalsgat
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_135003.jpg
http://i215.photobucket.com/albums/cc173/Chrisjohan/AIM/20150813_134951.jpg
2 van hierdie Aim slotkoppe is geborg deur Nico Harris, waarde ongeveer R700 stuk.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 8:04 am
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:
As daar kompetisie gehou word in watter formaat ookal is Petrie bereid om hand op te steek en te help, so ook met hierdie kompetisie. Hierdie jaar borg hy Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/J4_zps9185d87c.jpghttp://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/J2_zps4d9dbaeb.jpg
http://www.facebook.com/GreyGhostGearSa
en website:
http://www.greyghostgear.co.za
Grey Ghost Gear is dan ook volgens my die enigste verskaffer van Jaracal klere.
As jy jou jaggroep spesiaal wil maak en kleur wil gee maak soos hy se: CALL US 084 258 3536
Dankie Petri!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 8:10 am
by Eugene
Manne, dis more maandeinde! Dink net asb weer aan hoe min R100 werklik in jou begroting is, maar watter geweldige verskil dit kan maak aan 'n kind se Kersfees.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 9:06 am
by Friedland
Myne nou betaal
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 12:09 pm
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 24 500
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 2:58 pm
by Jakkalsgat
2 Van die manne word geborg deur Cassie-Calvinia
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/PICT0061_zps515d30f9.jpg
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 3:00 pm
by Jakkalsgat
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Header_zps87bf3f87.jpg
Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 3:17 pm
by Jakkalsgat
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Fri Oct 30, 2015 3:20 pm
by Jakkalsgat
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/Selons-2254_zps62fe79b5.jpg
Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/kersfond%20borge/IMG_5422_zps43039d2f.jpg
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Sat Oct 31, 2015 8:14 am
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 25 200
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 02, 2015 5:53 am
by goodstuff
Daarsy, die week se kaartjie is gekoop.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 02, 2015 8:10 am

R 27 100
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 02, 2015 9:41 am
by andre007
Dankie aan almal wat die kompetisie moontlik maak. My kaartjie is ook gekoop!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Mon Nov 02, 2015 5:28 pm
by Jakkalsgat
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.

R 27 600
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Tue Nov 03, 2015 11:34 am
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 27 600
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 8:47 am

R 28 100
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 9:33 am
by Wouter Roets
Jaco
Voortspruitend oor die ongelukkigheid wat elders heers wil ek vra of die jagpakkette oordraagbaar is? Ek sien niks by die reels daaroor nie. Meskien sal dit ook wys wees om n tydperk daaraan te koppel om toekomstige ontevredenheid uit die weg te ruim.
Groetnis
Wouter
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 9:36 am
by cassie_calvinia
die ribbokke is tussen begin mei, en einde augustus
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 9:47 am
by Wouter Roets
Cassie
Wat ek daarmee bedoel is vir hoe lank is daai jagprys geldig. n Jaar of tien?
Groetnis
Wouter
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 9:59 am
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:
REELS
1. Aangesien hierdie kompetisie 'n Jaracal inisiatief is, is dit net oop vir Jaracal lede, jy gaan nie kan deelneem as jy nie 'n lid is met lid naam nie.
2. Slegs kaartjies wat betaal is of bewys van betaling gelewer het op afsny tyd sal in aanmerking kom vir trekking.
3. Versending van pryse sal vir die wenner se eie rekening wees.
4. Die organiseerder mag nie deelneem nie.
5. Borge kan wel deelneem maar sal ons verkies dat hy nie sy eie prys kies nie.
6. Die beoordeelaar se besluit is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word na trekking hieroor nie.
7. Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
More Wouter
Sien reels bo, daar is nie meer so reel nie aangesien dit juis ongelukkigheid in die verlede veroorsaak het.
Jagpryse sal soos ooreengekom word met die betrokke borge gedurende die 2016 jagseisoen gejag kan word. Datums en ander logistiek sal tussen die wenner en die borg vasgemaak word na afloop van die kompetisie. Die Koedoe prys op Weltevrede sal ek sover moontlik doen volgens die wenner se datums, aangesien my besprekings eers oopmaak in Januarie m.a.w die wenner kry eerste keuse vir 'n jagnaweek by my gedurende 2016 jagseisoen.
Vir die ander jagpryse sal ons die borge vra om duidelikheid te gee oor dit.
Hoop dit is duidelik maar vra maar as daar nog iets is.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 10:10 am
by Carl
Goeie dag
Biki-Bini-Bos Rooibok jag
Net vir duidelikheid. Jy kan jou rooibok jag bespreek die dag wat jy die prys vat. Die jag is enige tyd in 2016, optimale jag tyd is van April tot Augustus.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 10:15 am
by Wouter Roets
Jaco
Ek het hierdie vrae gevra van Jaracal se kant af sodat ons nie more of oormore in die moeilike posisie sit om regter te speel tussen ongelukkige partye agv onduidelikheid met die opstel van reels nie.
Groetnis
Wouter
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 10:23 am
by Jakkalsgat
Wouter Roets wrote:Jaco
Ek het hierdie vrae gevra van Jaracal se kant af sodat ons nie more of oormore in die moeilike posisie sit om regter te speel tussen ongelukkige partye agv onduidelikheid met die opstel van reels nie.
Groetnis
Wouter
Wouter
Ek verstaan dit so en is dankbaar dat jy gevra het, beter om duidelikheid te kry as ongelukkigheid agterna. Hierdie kompetisie is daar vir Jaracal en sy lede en as iemand ongelukkig is oor iets in die kompetisie moet dit aangespreek word dit is tog net in die belang van die lede asook die begunstigdes.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 11:18 am
by Jakkalsgat
Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
Dankie aan al ons borge.
Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam
R 28 100
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015
Posted: Wed Nov 04, 2015 1:15 pm
by Eugene
Om te keer dat hierdie liefdadigheidsgeleentheid in 'n onaangenaamheid ontaard, hiermee die reëls vir die kompetisie van 2015:
1. Alle “nie-jag” pryse, moet binne 3 maande afgehaal word by die borg, hetsy persoonlik, by geleentheid of per koerier. Die reëlings daaromtrent moet self deur die wenner met die borg getref word en die organiseerders en Jaracal het geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid daaromtrent nie. Alle pryse wat nie binne 3 maande vanaf die trekkingsdatum afgehaal is nie, sal verbeur word en sal deur die borg behou word.
2. By alle “jag-pryse”, moet daar binne 3 weke na die trekking, die nodige reëlings getref word met die borg, rakende die datums en tye. Die reëlings daaromtrent moet self deur die wenner met die borg getref word en die organiseerders en Jaracal het geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid daaromtrent nie. Die jag moet, soos bepaal tussen die wenner en die borg, gedurende 2016 plaasvind. Indien dit nie plaasvind nie, word die prys verbeur en deur die borg behou.
3. Enige prys kan deur die wenner daarvan oorgedra word na enige ander persoon, maar wel op dieselfde voorwaardes as hierbo. Die reëlings daaromtrent moet self deur die wenner met die borg getref word en die organiseerders en Jaracal het geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid daaromtrent nie.
Die borge se kontakbesonderhede sal aan die wenners beskikbaar gestel word by die trekking.