Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Wanneer beplan julle om die volgendes in te bring/vervaardig
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
+1Flip Groenewald wrote:Wanneer beplan julle om die volgendes in te bring/vervaardig
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Sparky
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek wou eers niks se nie maar voel ek moet darem ook waarksu.
Het so tumblertjie gekoop en daar was toe fout gewees met hom. vir JANH gebel en
hy se toe ek moet maar terugstuur en dan by Safari een gaan koop vir baie meer geld.
Het toe gevra vir sy besonderhede om terug te stuur maar hy weier om my die info te stuur
en tel. nommer werk ook nie meer nie en selfs sy werk gebel, weier om my oproep te vat.
So as ek kan raad gee betaal maar bietjie meer, of koop by iemand wat betroubaar is, duidelik nie JANH nie!!
Het so tumblertjie gekoop en daar was toe fout gewees met hom. vir JANH gebel en
hy se toe ek moet maar terugstuur en dan by Safari een gaan koop vir baie meer geld.
Het toe gevra vir sy besonderhede om terug te stuur maar hy weier om my die info te stuur
en tel. nommer werk ook nie meer nie en selfs sy werk gebel, weier om my oproep te vat.
So as ek kan raad gee betaal maar bietjie meer, of koop by iemand wat betroubaar is, duidelik nie JANH nie!!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
oooh jiine... 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Sparky,Sparky wrote:Ek wou eers niks se nie maar voel ek moet darem ook waarksu.
Het so tumblertjie gekoop en daar was toe fout gewees met hom. vir JANH gebel en
hy se toe ek moet maar terugstuur en dan by Safari een gaan koop vir baie meer geld.
Het toe gevra vir sy besonderhede om terug te stuur maar hy weier om my die info te stuur
en tel. nommer werk ook nie meer nie en selfs sy werk gebel, weier om my oproep te vat.
So as ek kan raad gee betaal maar bietjie meer, of koop by iemand wat betroubaar is, duidelik nie JANH nie!!
Ek is jammer dat jy my nie in die hande gekry het nie, my werk het my oorgeplaas na New Zealand toe vir 'n projek en ek is nou al twee maande hier. Alhoewel ek 'n NZ simkaart gekry het ontvang steeds WhatsApp boodskappe op my SA selfoon nr. Ek het lyk my geen van my Tapatalk notifications gekry nie ('n vriend het my bewus gemaak van jou boodskap.)
Ek moet nou ook sê, jy laat darem baie van die storie uit, laat ek hom aanvul:
Ja daar was 'n probleem met die oorspronklike motortjie van die tumblers en ek het (op my eie koste) vir jou 'n nuwe motor gestuur. Toe jy die motor ontvang was jy nie tevrede dat dit nodig is om 4 gaatjies te boor om hom te monteer nie en dit was op die punt wat ek toe nou aanbeveel dat jy eerder die tumbler terugstuur en iets anders koop (die was seker 'n maand voordat ek NZ toe gekom het).
Toe ek nie weer van jou hoor nie het ek aangeneem dat jy besluit het om eerder die tumbler te hou.
Ek is steeds bereid om jou tumbler refund, stuur asb vir my 'n epos na janhendrik.pieterse@gmail.com of stuur vir my whatsapps na my gewone tel nr sodat ons reëlings kan vasmaak.
Groete,
JanH
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
....en so het elke storie 2 kante!JanH wrote:Sparky,Sparky wrote:Ek wou eers niks se nie maar voel ek moet darem ook waarksu.
Het so tumblertjie gekoop en daar was toe fout gewees met hom. vir JANH gebel en
hy se toe ek moet maar terugstuur en dan by Safari een gaan koop vir baie meer geld.
Het toe gevra vir sy besonderhede om terug te stuur maar hy weier om my die info te stuur
en tel. nommer werk ook nie meer nie en selfs sy werk gebel, weier om my oproep te vat.
So as ek kan raad gee betaal maar bietjie meer, of koop by iemand wat betroubaar is, duidelik nie JANH nie!!
Ek is jammer dat jy my nie in die hande gekry het nie, my werk het my oorgeplaas na New Zealand toe vir 'n projek en ek is nou al twee maande hier. Alhoewel ek 'n NZ simkaart gekry het ontvang steeds WhatsApp boodskappe op my SA selfoon nr. Ek het lyk my geen van my Tapatalk notifications gekry nie ('n vriend het my bewus gemaak van jou boodskap.)
Ek moet nou ook sê, jy laat darem baie van die storie uit, laat ek hom aanvul:
Ja daar was 'n probleem met die oorspronklike motortjie van die tumblers en ek het (op my eie koste) vir jou 'n nuwe motor gestuur. Toe jy die motor ontvang was jy nie tevrede dat dit nodig is om 4 gaatjies te boor om hom te monteer nie en dit was op die punt wat ek toe nou aanbeveel dat jy eerder die tumbler terugstuur en iets anders koop (die was seker 'n maand voordat ek NZ toe gekom het).
Toe ek nie weer van jou hoor nie het ek aangeneem dat jy besluit het om eerder die tumbler te hou.
Ek is steeds bereid om jou tumbler refund, stuur asb vir my 'n epos na janhendrik.pieterse@gmail.com of stuur vir my whatsapps na my gewone tel nr sodat ons reëlings kan vasmaak.
Groete,
JanH
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê kerels,
Ek het besluit dat ek gaan ophou om tumblers te maak omdat ek op die oomblik in New Zealand is en soos wat dit nou lyk sal ek vir die volgende paar jaar omtrent 50% van my tyd hier spandeer.
Ek het besluit om die nodige files met julle almal te deel sodat almal wie wil hulle eie tumblers kan bou sonder om te bekommer oor die ontwerp kant van dinge. So die manne wie bereid is om so 'n bietjie "elbow grease" in te span kan relatief maklik 'n tumbler gebou kry.
Ek het 'n dropbox folder gemaak en al die nodige files daar binne gesit. Die skakel hier onder behoort vir almal "view" toegang tot die folder:
https://www.dropbox.com/sh/2ud8u6mfbstc ... aeyHa?dl=0
Hoop ek kan darem op die manier help, as die link nie werk nie stuur vir my 'n boodskap dan kyk ek wat ek anders kan doen.
Groete
JH

Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Die nuwe motor het vandag gekom
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hello Manne, ek wil een bou, watse motor werk goed en waar kan ek een koop, het iemand n' model nommer vir my op die motor? En werk die motor bracket wat op die tekeninge is? Dan die volgende vraag, daai rubber sleeves wat oor die assis kom wat die drom op rol, wat gebruik mens vir dit en waar kry mens dit?
Groete, Klopper
Groete, Klopper
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê Klopper,Klopper wrote:Hello Manne, ek wil een bou, watse motor werk goed en waar kan ek een koop, het iemand n' model nommer vir my op die motor? En werk die motor bracket wat op die tekeninge is? Dan die volgende vraag, daai rubber sleeves wat oor die assis kom wat die drom op rol, wat gebruik mens vir dit en waar kry mens dit?
Groete, Klopper
Die antwooder op jou vrae, soos in my epos aan jou:
1. Motor:
Die motortjie is 'n LG wasmasjien sirkulasiepomp motor, dit is alreeds die opgegradeerde motor wat goed werk en hy pas op die mounting, die motor loop ongeveer 3000 rpm. Ek het hulle gekoop by die volgende plek: https://goo.gl/maps/1qEAvv9DyT22
Al inligting wat ek op die oomblik op die internet kry is soos volg:
Power: 120W
Voltage: 230V
Original code: 4681ED1003C - 5859DD9001A - 5859ED100A1
2. Pulleys:
- Die verhouding van die pulleys is 75:15 => 5:1, dit beteken die spoed van die dryf as is nou 3000 / 5 = 600 (Ons soek tussen 45 en 55).
- Met 'n drom tot bussie verhouding van 230:20 => 11.5:1, dit beteken dat die drom nou draai teen 600 / 11.5 = 52.17 rpm - in die kol.
3. Die bracket het ek spesifiek vir die LG wasmasjien sirkulasiepomp motor ontwerp.
4. Bussies:
Die was nou die uitdaging! Ek het die bussies laat custom maak by Precision Rubber Moulders, ek het vir die toolling koste betaal so aan die einde van my projek het die hulle die spesifieke toolling vir my gestuur so hulle kan dit nie nou weer gebruik nie want dit lê in my storage container...
- Ek glo kan jy 'n internet search doen vir bushings in jou area en rondbel en hoor of ander mense jou kan help, as jy net 'n paar soek is dit dalk moontlik om van hulle te laat masjieneer uit polie uretaan (die geel goed).
Hoop dit help, ek sal binnekort ook die Inskruksies blad in die dropbox link opdateer.
Groete,
JanH
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Kopper, ek weet nie of jy of iemand anders dalk sal belangstel nie, maar ek het so 'n onvoltooide projek wat ek wil laat gaan. Die drom is lekker groot en geruberline. Totale uitgawes tot op hede is R1500. Maak maar 'n offer as iemand belangstel.
[//uploads.tapatalk-cdn.com/20170222/37728a2c8f2fdd87d8ed699edf4df495.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170222/2a86df5a924f874ae974649b31f30676.jpg //uploads.tapatalk-cdn.com/20170222/8bdf58c928deed83d73868ec8f581b67.jpg
[//uploads.tapatalk-cdn.com/20170222/37728a2c8f2fdd87d8ed699edf4df495.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170222/2a86df5a924f874ae974649b31f30676.jpg //uploads.tapatalk-cdn.com/20170222/8bdf58c928deed83d73868ec8f581b67.jpg
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
JanH wrote:Dagsê kerels,
Ek het besluit dat ek gaan ophou om tumblers te maak omdat ek op die oomblik in New Zealand is en soos wat dit nou lyk sal ek vir die volgende paar jaar omtrent 50% van my tyd hier spandeer.
Ek het besluit om die nodige files met julle almal te deel sodat almal wie wil hulle eie tumblers kan bou sonder om te bekommer oor die ontwerp kant van dinge. So die manne wie bereid is om so 'n bietjie "elbow grease" in te span kan relatief maklik 'n tumbler gebou kry.
Ek het 'n dropbox folder gemaak en al die nodige files daar binne gesit. Die skakel hier onder behoort vir almal "view" toegang tot die folder:
https://www.dropbox.com/sh/2ud8u6mfbstc ... aeyHa?dl=0
Hoop ek kan darem op die manier help, as die link nie werk nie stuur vir my 'n boodskap dan kyk ek wat ek anders kan doen.
Groete
JH
Dagsê kerels,
Ek het die instruksies blad op die dropbox file opgedateer met heelwat meer inligting en prentjies ook, gaan loer gerus.
Daar is nou ook 'n manier hoe Jan-alleman 'n weergawe van die files kan oopmaak en afmetings neem ens, gaan loer gerus in die eDrawings folder. (In die instruksies blad gee ek leiding oor hoe om die nodige program verniet - en wettig - te kry.)
Groete,
JanH
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Kerels,JanH wrote: Dagsê Klopper,
Die antwooder op jou vrae, soos in my epos aan jou:
1. Motor:
Die motortjie is 'n LG wasmasjien sirkulasiepomp motor, dit is alreeds die opgegradeerde motor wat goed werk en hy pas op die mounting, die motor loop ongeveer 3000 rpm. Ek het hulle gekoop by die volgende plek: https://goo.gl/maps/1qEAvv9DyT22
Al inligting wat ek op die oomblik op die internet kry is soos volg:
Power: 120W
Voltage: 230V
Original code: 4681ED1003C - 5859DD9001A - 5859ED100A1
2. Pulleys:
- Die verhouding van die pulleys is 75:15 => 5:1, dit beteken die spoed van die dryf as is nou 3000 / 5 = 600 (Ons soek tussen 45 en 55).
- Met 'n drom tot bussie verhouding van 230:20 => 11.5:1, dit beteken dat die drom nou draai teen 600 / 11.5 = 52.17 rpm - in die kol.
3. Die bracket het ek spesifiek vir die LG wasmasjien sirkulasiepomp motor ontwerp.
4. Bussies:
Die was nou die uitdaging! Ek het die bussies laat custom maak by Precision Rubber Moulders, ek het vir die toolling koste betaal so aan die einde van my projek het die hulle die spesifieke toolling vir my gestuur so hulle kan dit nie nou weer gebruik nie want dit lê in my storage container...
- Ek glo kan jy 'n internet search doen vir bushings in jou area en rondbel en hoor of ander mense jou kan help, as jy net 'n paar soek is dit dalk moontlik om van hulle te laat masjieneer uit polie uretaan (die geel goed).
Hoop dit help, ek sal binnekort ook die Inskruksies blad in die dropbox link opdateer.
Groete,
JanH
Hier is nog so 'n bietjie vrae en antwoorde tussen my en Klopper: (opgesom)
Vraag:
Die groot pully op die PDF is 67mm binne mate en 75mm buite mate diameter.
My logika se mens moet die binne mate bruik om jou RPM uit te werk?
Die idee van die pulleys is day die band nie op die binne diameter loop nie maar dat hy iewers tussen die binne en buite diameter vasgedruk word
en greep kry, dit is hoekom ek eerder met die buitemaat werk.)
Vraag:
Wil ook net hoor oor die proses:
1. Die ingeneurs werke sal die parte maak en buig volgens spec.
(Korek)
2. Ek sal aanmekaar weld + afskuur soos nodig.
(Korek)
3. Doen jy eers ruberizing aan die binne kant van drom? Neem aan dit seel die gaps waar jy nie geweld het nie. Wat gebruik jy vir die seel op die deksel?
(As ek dit weer doen sal ek die drom eers laat powdercoat, behalwe vir die binnekant wat net gesandblast moet word sodat die rubberising direk
teen die staal kan plak, vra vir 3mm linatex vir die drom se binnekant. Seel vir die drom vra jy net vir die rubberising mense om vir jou 'n seshoek
te sny wat die opening toemaak, vra vir 6mm linatex vir die seel.)
4. Dan powdercoat/verf jy all parte of is dit voor ruberizing?
(Die rubberising kan nie deur die powdercoating proses gaan nie want dit word aan gebak in 'n oond so dit sal die gom laat los - eers verf en dan rubberize.)
5. Spotweld jy boutjies vas aan die drom vir die deksel en gebruik wingnuts?
(Om boutjies te spotweld is 'n pes, werk baie beter om net bloot 'n die boutjie van agter ag deur te sit en met 'n half-nut vas te skroef, dan sit
jy jou deksel met wingnuts aan die vas.)
6. Dan assemble jy maar net die julle spul?
(Korek, sal die naweek die instruksies verder opdateer met bedrading diagram vir die motor met die kapasitor.)
(Induksie motor benodig 'n kapasitor om aan die gang te kom)
Hoop die help.
Groete,
JanH
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
JanH baie dankie vir die IP wat jy hier so onbaatsugtig deel.
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek stem saam, dankie.ruaanb wrote:JanH baie dankie vir die IP wat jy hier so onbaatsugtig deel.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Ruaan,ruaanb wrote:JanH baie dankie vir die IP wat jy hier so onbaatsugtig deel.
Geen probleem nie, ek hoop daar is genoeg inligting sodat julle die goed gebou kan kry.
Ek het probeer om die dropbox toestemming so op te stel dat julle ook die instruksies dokument kan "edit" so as julle aan iets dink of iets regkry behoort julle dit te kan doen - Indien dit nie werk nie sal ek die dropbox rekening se naam en wagwoord hier op die forum plaas en dan net vertrou dat niemand alles perongeluk totaal verwyder nie.
Groete,
JanH
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Kerels
Ek het een van Francois se drommetjies te koop. Die ses kantige geel een met SS media as iemand sou belang stel wil R1500 he vir hom.

Coenraad V
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 12, 2017 11:40 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
More Jan, het jy nog die tekeninge op die Dropbox. Ek stel belang om vir my een te bou
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Coenraad V
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 12, 2017 11:40 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Goeiedag Kêrels, het iemand dalk die "blue print" van Jan afgelaai?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê Coenraad.Coenraad V wrote:More Jan, het jy nog die tekeninge op die Dropbox. Ek stel belang om vir my een te bou
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Hulle behoort nog daar te wees ja ek het niks verander nie.
As jy nie regkom nie laat weet my?
Groete
JHP
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê Coenraad,Coenraad V wrote:Goeiedag Kêrels, het iemand dalk die "blue print" van Jan afgelaai?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Iemand met die naam van Shane Nel het dit afgehaal 25 Feb lyk dit my, ek kan di nou ongelukkig nie dadelik restoureer nie omdat dit langer as 'n maand terug is.
Ek sal dit Maandag weer kan oplaai.
Stuur asb vir my jou epos adres dan kyk ek of ek intussen vir jou 'n plan kan maak.
Groete
JHP Sent from my SM-N910C using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Coenraad V
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 12, 2017 11:40 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Jan werk jou 083 wats-up nog?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Jan is nou in NZ so ek twyfel
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Coenraad ek het vir jou 'n PM gestuur.Coenraad V wrote:Jan werk jou 083 wats-up nog?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ek laai alles Maandag weer op.
Groete
JHP
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê kerels,
Ek het weer al die files op die dropbox gelaai, die skakel is soos volg:
https://www.dropbox.com/sh/2ud8u6mfbstc ... aeyHa?dl=0
(Gelukkig het ek dit in Februarie afgelaai na my rekenaar!)
Ek het die keer 'n bietjie rondgekrap in die settings en ek dink (hoop) dis nou onmoontlik vir enige iemand behalwe myself om die goed te verwyder.
Die comment funksionaliteit werk so as jy 'n stukkie teks selekteer in die aanlyn editor kan jy kommentaar los en dan sal ek probeer om van tyd tot tyd te antwoord op die vrae.