2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
daars nie n rede nie... ekt nie hang plek aan bakkie nie..by n mede kursus ganger gesien.. so ek hang hom aan draad vir die foto. dit lyk nogal oulik as jy n familie van klein na groot hang
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie daarvoor.naas222 wrote:daars nie n rede nie... ekt nie hang plek aan bakkie nie..by n mede kursus ganger gesien.. so ek hang hom aan draad vir die foto. dit lyk nogal oulik as jy n familie van klein na groot hang
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hi ouens ek wou net weet as jy oppak en skuif, ry jy met jou hoofligte aan of met sagte klein liggies.?
Ons het geweldig lang gras en bome waar ons die gemors probeer inroep, ek het net gewinder as daar n dier gevang is of dit reg is om dit daar te los en die volgende aand net daar te gaan sit en wag sonder om te roep?
Ons het geweldig lang gras en bome waar ons die gemors probeer inroep, ek het net gewinder as daar n dier gevang is of dit reg is om dit daar te los en die volgende aand net daar te gaan sit en wag sonder om te roep?
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
slaap jy nie... ek ry met so min lig as moontlik.. ry self nie drywer nie.. ander kant van jou vraag... manne met drywers ry en lig met hul handheld lig.. so dis maar selfde dink ek..
plek gevang.. jak of kat..
plek gevang.. jak of kat..
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Jakkals by ons vang bees kallers en vreet die koeie se vulvas as hulle sukkel.
Die kalfies vrek en word dan gevreet.
Die boere probeer altyd eers self om die jakkalse te kry sonder enige sukses,en professor jakkals later.
Ek het net gedink dit sal my help as hulle die karkas kan uitlos.
Ek luister..
Die kalfies vrek en word dan gevreet.
Die boere probeer altyd eers self om die jakkalse te kry sonder enige sukses,en professor jakkals later.
Ek het net gedink dit sal my help as hulle die karkas kan uitlos.
Ek luister..
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
ekt al gekry dat honde ook so maak.. waar naaste lokasie.
ek nou nie n bo baas jagter nie.. laat boere verstaan bly weg.. maar werkers soek seker die karkas..
ek sou wind af... afhangend waar jy dink hul vandaan gaan kom sit.. net lig en nou en dan vreet klank speel of n groep roep... speel.. daars seker maar n klompie wat sal kom.. hul gaat nie daai 400kg vleis mors nie
ek nou nie n bo baas jagter nie.. laat boere verstaan bly weg.. maar werkers soek seker die karkas..
ek sou wind af... afhangend waar jy dink hul vandaan gaan kom sit.. net lig en nou en dan vreet klank speel of n groep roep... speel.. daars seker maar n klompie wat sal kom.. hul gaat nie daai 400kg vleis mors nie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Sal jakkalse aan n vrot karkas nog eet?
Of sal hulle eerder vars vang?
Of sal hulle eerder vars vang?
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
jong hy maar n aas dier ook.. vrot soos in sous vrot weeti.. maar n lekker vars vrekte van so 4/5 dae ja...
lyk my jy sukkel daar... gras... oningeligte mense.. bos..
as dit maklik was het almal dit gedoen (gedink hul kan dit doen)
wat van ysters om daar bees... veral daar agter waar hy kla oop is.. dink dit sal werk..
lyk my jy sukkel daar... gras... oningeligte mense.. bos..
as dit maklik was het almal dit gedoen (gedink hul kan dit doen)
wat van ysters om daar bees... veral daar agter waar hy kla oop is.. dink dit sal werk..
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
OM SONDER 'N DRYWER TE JAG IS VOLGENS MY SO UIT SOOS ALLISTER COETZEE.
HELP NIE 'N MENS RY MET MIN LIG, EN RY 100M VERBY 'N JAKKALS NIE. STOP, KLIM UIT, ROEP, NIKS KOM NIE.
MEANTIME HET HY AMPER IN JAKKALS VASGELOOP TOE HY ROEPER UIT SIT.
JAKKALS OP SY SKELMSTE BY VANGPLEKKE. SOEK SY KERN

HOU HOM DAAI DIKTE
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Cassie dankie.. ek hier in bosveld.. dit maar dig jong.. daai spotlight wys net n oop kol dan is daar 20 boome in jou pad soos jy aan ry... julle daar in karoo werk bitji anders.. verstaan jul kan ver sien.. ons sien dalk 40m met n gery en lig.. dis waar wat jy sê hy skelm by vang plek... soek die kern...maar bees plaas met n groot populasie hul kom in..
uit my ondervinding het lank in FS op Harrismith geboer.. en dis asof bosveld jak nie so skelm soos vlakte jak is nie.. ek dink.. korigeer as verkeerd.. hy kan ook nie sover sien nie agv van digte bosse en gras.. hy kan ook nie so vinnig n kortpad vat om onder jou wind te werk nie.. die plantegroei lei hom maar.. dink elke streek het sy uitdagings... maar stick to basics is seker die antwoord..
kry jy reen.. hier op Cullinan laaste 2 weke so 60mm
uit my ondervinding het lank in FS op Harrismith geboer.. en dis asof bosveld jak nie so skelm soos vlakte jak is nie.. ek dink.. korigeer as verkeerd.. hy kan ook nie sover sien nie agv van digte bosse en gras.. hy kan ook nie so vinnig n kortpad vat om onder jou wind te werk nie.. die plantegroei lei hom maar.. dink elke streek het sy uitdagings... maar stick to basics is seker die antwoord..
kry jy reen.. hier op Cullinan laaste 2 weke so 60mm
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
bly om te sien jou humor makeer niks... as jou spirit hoog is kan n man aangaan.. hoop van harte dit reen dat die klippe dryf daar by jul...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek jag nooit en nerens sonder n drywer nie. Selfs in die bosveld sal ek lig tussen staanplekke.
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek hoor jou Geno.. my vrou nie altyd lus vir uitgaan nie.. laaste oom wat vir my gedryf het in Louis Trichardt het n water uitvoer wal te vinnig gevat.. ek en geweer in raamwerk vas en my nagsig scope lê nou in daai trommel in stoor waar jy die goed sit wat jy nie wil weggooi nie..
ek nie afgeskrik van drywer nie maar dryf nou maar self dan my skade minder
ek nie afgeskrik van drywer nie maar dryf nou maar self dan my skade minder
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek het gekry dat ek op my eerste stop van vroeg aand meer jakkals skiet, sodra ek geskuif het raak dit moeilik.
Dan kom daar maar selde iets wat oee wys.
Sal bietjie n drywer probeer. Dankie ouens.
Dan kom daar maar selde iets wat oee wys.
Sal bietjie n drywer probeer. Dankie ouens.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Wie van julle ken die Predation Management Forum ?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Die PMF is al redelik bekend hier. Hoekom vra jy?
http://www.jaracal.com/search.php?keywo ... mit=Search
http://www.jaracal.com/search.php?keywo ... mit=Search
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek gaan op 'n jak kursus en die een ou is baie bekommerd of die kursus van Hein Funck PMF geakriditeer is .Die bietjie wat ek van hulle op hulle web gesien het weet ek nie of hulle so groot invloed kan hê nie die web is amper 'n jaar laas ge update
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hulle stuur maandeliks n nuusbrief uit.
Heinrich Funck is geakkrediteer.
Please note that the Predation Management Forum (PMF) have come to an agreement with the National Department of Environmental Affairs (DEA) and all nine provinces that as soon as the logistics are sorted out each hunter must be in possession of an AgriSETA Certificate to show his competency in night shooting of predators. More information will be made available at a later stage. However, before this takes place applicants must have done at least one course to be eligible for a permit to hunt predators at night. The accredited NWGA AgriSETA instructors are Heinrich FUNCK, Henderik VAN RENSBURG, Louis BRINK, and Taffie MULDER.
Please also note that for consideration of your application, for AgriSETA Accreditation, your proof of Recognition of Prior Learning (RPL) of at least three courses by two different instructors is needed.
The Recognition of Prior Learning (RPL) is a process through which formal, non-formal and informal learning are measured, mediated for recognition across different contexts and certified against the requirements for credit, access, inclusion or advancement in predation management.

Sterkte vir hierdie manne
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goeie more manne. Ek gaan vanaand agter ñ paar kalf vangers gaan. Enige raad vir middel Februarie? Is in die Vrystaat vir wat dit mag werd is.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Raad vir vanaand... skiet raak.
Soos cassie bo gesê het.. hul skelm by vang plek.
ek so... help as ek verkeerd is.. n growwe haas of steenbok gebruik siende dat hul groot goed vang
Soos cassie bo gesê het.. hul skelm by vang plek.
ek so... help as ek verkeerd is.. n growwe haas of steenbok gebruik siende dat hul groot goed vang
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hallo Stefanstefan.bester3 wrote:Goeie more manne. Ek gaan vanaand agter ñ paar kalf vangers gaan. Enige raad vir middel Februarie? Is in die Vrystaat vir wat dit mag werd is.
Indien die kleintjies nog nie geskiet is vanaf September verlede jaar nie behoort jy die hele familie daar te kry. Hierdie tyd van die jaar begin ek met 'n jakkals klank en Vlekkie D werk goed, dit is 'n territoriale klank met jong jakkalse wat saamskreeu en dit lok gewoonlik vokale reaksie uit asook 'n vinnige aggressiewe inkom reaksie van die span wat in daardie gebied is.
Indien enige jakkalse inkom en geskiet word slaan dan oor na jakkals baklei ens.
Laat weet hoe dit gegaan het.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Oom Hein.
Waardeer. Gaan dit probeer. Groete
Waardeer. Gaan dit probeer. Groete
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hi Stefan het jy jou kalf vangers gekry?