Page 4 of 7
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:00 pm
by JJV
vossie1 wrote:Kan ‘n CZ jou ‘n 31 mag kapasiteit in ‘n plaas aanval bied??
Lekker shop!
Ja hulle maak vir hom, my vrou het een saam haar ander 4mags as in haar kar.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:06 pm
by figjam
Dankie vir die input kerels. Ek sal beslis nog gewere probeer toets. Dankie dat ons die draad beskaaf kon hou en dankie vir al die aanbevelings. Ek sal beslis 'n paar adjustments aan my leefstyl en my veiligheid moet doen.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:07 pm
by zipp
figjam
Oor die pistol:Dit maak sin dat jy en jou vrou die selfde pistoole kry. Hoe groot is jou vrou se hande, klein handjies kan nie die glock se sneller bykom nie. In daardie geval is die CZ P07 die antwoord. Die logistiek om oor en weer magesyne te kan ruil maak sin en as julle mekaar se wapens moet gebruik is dit in ge-oefen. Kry net asb die veigheidsknip model en by weg van die de-cocker.
Om die glock se sneller baas te raak neem tyd, oefening en ammo. Iets wat min bereid is om te doen. As n mens nie n papierbord kan tref met die pistol op 20 tree nie het jy nog nie die sneller bemeester nie.
Die veiligheids knip is nie n menier om kinders veilig te hou nie. As die wapen aan jou lyf is, is dit onwaarskynlik dat n kind dit gaan hanteer sonder jou medewete.
Oor gewig: Ek het n Browning Hi-Power vir 20 jaar gedra en dra hom nog gereeld, so gewig pla my nie baaie nie want ek gebruik gooie holsters. My Shadow dra maar vrek ongemaklik (selfde tipe holster as Hi-Power), die rail maak hom ongemaklik al vergelyk ek met CZ 75.
Die eerste keer wat jy tuis kom en inbrekers was, of is, in die huis is die laaste keer wat jy nie jou wapen by jou dra nie. Ek hoop net jy oorleef dit en jou vrou en kinders is nie vir ewig geskend nie.
As jy nie jou kleere 2 grootes te klyn koop nie behoort jy nie n probleem te he om die pistol te versteek nie. Ek is redelik maer, n vrou se vir my anderdag ek moet n koppie swart koffie drink om n skaduwee te gooi, en ek versteek volgroote pitoole sonder dat ander agterkom.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:09 pm
by Pappabeer
nols wrote:Ek wil net gou hijack !! Hoe hanteer die glock (pollymer pistole) sweet in warm weer?
Ek dra 'n CZ 75 transitional model (die model tussen die pre B en die B) hy tel
nogal baie sweet op al dra ek hom in 'n owb holster onder my hemp, ek moet hom
gereeld skoonmaak en olie gee anders roes hy vinnag.
Ek dra myne daagliks in Zululand somer humiditeit. As ek jag met kliënte ruil en bloot magasyne om frontier CMJs te dra vir n coup de grace op n gewonte dier - Golden Sabre en heel cape pas nie in dieselfde sin nie. Ek het n paar weke terug n waterbok uit n moeras uitgehaal en my Glock was geheel in bloed en modder bedek. 10 minute met die tuinslang en n bietjie Eezox was hy reg vir aksie sonder n merk op hom.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:13 pm
by Apie
Pappabeer wrote:nols wrote:Ek wil net gou hijack !! Hoe hanteer die glock (pollymer pistole) sweet in warm weer?
Ek dra 'n CZ 75 transitional model (die model tussen die pre B en die B) hy tel
nogal baie sweet op al dra ek hom in 'n owb holster onder my hemp, ek moet hom
gereeld skoonmaak en olie gee anders roes hy vinnag.
Ek dra myne daagliks in Zululand somer humiditeit. As ek jag met kliënte ruil en bloot magasyne om frontier CMJs te dra vir n coup de grace op n gewonte dier - Golden Sabre en heel cape pas nie in dieselfde sin nie. Ek het n paar weke terug n waterbok uit n moeras uitgehaal en my Glock was geheel in bloed en modder bedek. 10 minute met die tuinslang en n bietjie Eezox was hy reg vir aksie sonder n merk op hom.
Net so...
Myne nou die dag in die wasbak moes skrop.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:42 pm
by Apie
Onthou een ding.
Amper ALMAL wat hier comment dra hulle gewere.
Meeste vir n paar jaar.
Party van ons skiet ook sport met die wapens om seker te maak ons is bekwaam.
Toe ek nog IDPA geskiet het het ek baie vinnig deur net ons plaaslike Klub skietdae by te woon met my standaard G19 met standaard plastiek visiere maklik tot my SS ge classify.
En ek is verseker nie n wonderlike pistoolskut nie.
Glo my. Die beperkende faktor met enige goeie 'brand name' pistool is die skut.
Jy koop n stuk gereedskap wat jou of jou familie se lewe op 'n onmoontlike en onbeplande tyd moet red waar jy so min moontlik tyd te spandeer het aan safety clips, hakkerig draw, of da na sa sneller.
Hoekom ek die G19 gekoop het.
Groot genoeg om maklik te hanteer.
Klein genoeg om te dra.
Parte oral en maklik beskikbaar.
Minste haakplekke.
Bitter betroubaar.
Ons almal het al die pad gestap wT jy nou stap.
Jy is welkom om die wiel weer te herontwerp.
Pel van my skiet 'n HK.
Puik wapen maar kyk gou waar kry jy enige magasyn, holster of visiere in RSA....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 9:43 pm
by Apie
O, en dan het Safari G19 Gen 3 op special gehad vir R6999....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 10:35 pm
by figjam
Apie wrote:Onthou een ding.
Amper ALMAL wat hier comment dra hulle gewere.
Meeste vir n paar jaar.
Party van ons skiet ook sport met die wapens om seker te maak ons is bekwaam.
Toe ek nog IDPA geskiet het het ek baie vinnig deur net ons plaaslike Klub skietdae by te woon met my standaard G19 met standaard plastiek visiere maklik tot my SS ge classify.
En ek is verseker nie n wonderlike pistoolskut nie.
Glo my. Die beperkende faktor met enige goeie 'brand name' pistool is die skut.
Jy koop n stuk gereedskap wat jou of jou familie se lewe op 'n onmoontlike en onbeplande tyd moet red waar jy so min moontlik tyd te spandeer het aan safety clips, hakkerig draw, of da na sa sneller.
Hoekom ek die G19 gekoop het.
Groot genoeg om maklik te hanteer.
Klein genoeg om te dra.
Parte oral en maklik beskikbaar.
Minste haakplekke.
Bitter betroubaar.
Ons almal het al die pad gestap wT jy nou stap.
Jy is welkom om die wiel weer te herontwerp.
Pel van my skiet 'n HK.
Puik wapen maar kyk gou waar kry jy enige magasyn, holster of visiere in RSA....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DAnkie Apie. Janee ek sal nie met iets vreemd sukkel nie. Sal by die brands hou wat mens kry. Die manne van die noorde verstaan dit dalk nie, maar hier in die Kaap hou die groot winkel nie eens 'n Shadow 1 en Shadow 2 aan nie. Ook nie eers 'n Glock 19 Gen4 en Gen5 altyd nie. Dis waarom ek na die forum gedraai het om dalk te hoor wat ouens dink van die paar gewere wat ek meer oor wil weet.
Ek sal stadig maar seker begin dra. Ek kyk reeds na 'n kleiner pistool
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 10:38 pm
by figjam
zipp wrote:figjam
Oor die pistol:Dit maak sin dat jy en jou vrou die selfde pistoole kry. Hoe groot is jou vrou se hande, klein handjies kan nie die glock se sneller bykom nie. In daardie geval is die CZ P07 die antwoord. Die logistiek om oor en weer magesyne te kan ruil maak sin en as julle mekaar se wapens moet gebruik is dit in ge-oefen. Kry net asb die veigheidsknip model en by weg van die de-cocker.
Om die glock se sneller baas te raak neem tyd, oefening en ammo. Iets wat min bereid is om te doen. As n mens nie n papierbord kan tref met die pistol op 20 tree nie het jy nog nie die sneller bemeester nie.
Die veiligheids knip is nie n menier om kinders veilig te hou nie. As die wapen aan jou lyf is, is dit onwaarskynlik dat n kind dit gaan hanteer sonder jou medewete.
Oor gewig: Ek het n Browning Hi-Power vir 20 jaar gedra en dra hom nog gereeld, so gewig pla my nie baaie nie want ek gebruik gooie holsters. My Shadow dra maar vrek ongemaklik (selfde tipe holster as Hi-Power), die rail maak hom ongemaklik al vergelyk ek met CZ 75.
Die eerste keer wat jy tuis kom en inbrekers was, of is, in die huis is die laaste keer wat jy nie jou wapen by jou dra nie. Ek hoop net jy oorleef dit en jou vrou en kinders is nie vir ewig geskend nie.
As jy nie jou kleere 2 grootes te klyn koop nie behoort jy nie n probleem te he om die pistol te versteek nie. Ek is redelik maer, n vrou se vir my anderdag ek moet n koppie swart koffie drink om n skaduwee te gooi, en ek versteek volgroote pitoole sonder dat ander agterkom.
Dankie Zipp, oor die kinders ding. Dis maar enige ouer se vrees. Maar ekt dit maar net as 'n verwysing gebruik en dis heeltemal uit verband geruk. Maar dit daar gelaat, ek sal in elk geval 'n goeie holster kry - wat vir my gaan werk, weet ek egter nog nie.
Ek is meer as bereid om te oefen. Sal nog uitvind waar ons kursusse kan doen in die Kaap of waarookal.
Dankie
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 11:04 pm
by Hein M.
zipp wrote: klein handjies kan nie die glock se sneller bykom nie. In daardie geval is die CZ P07 die antwoord.
Seker darem fiksie pel...
Vyekonfyt, mater
Loop maar met 'n Okapi in jou agtersak as daai jonge jou traai aanvat daar tussen die ertappellande.
Mooi aand!
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 11:22 pm
by figjam
Ranger wrote:Seems like we're wasting our time here, just go and buy a Shadow to carry for SD.
I thought we established by now that I will be looking at a compact pistol. The P01 in question specifically not the shadow...
I really appreciate your input and if I may ask, have you shot a p01 or px4 storm before?
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Tue Apr 03, 2018 11:26 pm
by figjam
Hein M. wrote:zipp wrote: klein handjies kan nie die glock se sneller bykom nie. In daardie geval is die CZ P07 die antwoord.
Seker darem fiksie pel...
Vyekonfyt, mater
Loop maar met 'n Okapi in jou agtersak as daai jonge jou traai aanvat daar tussen die ertappellande.
Mooi aand!
Okapi lyk nogal nice. Sal dalk enetjie moet aanskaf!
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 6:06 am
by Henry 7
Waar sal Sig Sauer met sy grips wat jy kan verander in die prentjie pas?
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 6:21 am
by Ranger
figjam wrote:Ranger wrote:Seems like we're wasting our time here, just go and buy a Shadow to carry for SD.
I thought we established by now that I will be looking at a compact pistol. The P01 in question specifically not the shadow...
I really appreciate your input and if I may ask, have you shot a p01 or px4 storm before?
I have shot the PX4 and I would buy the compact if I was in the market for an SD pistol again. Yes even before a Glock. Haven't shot a P-01 but have shot a Shadow 1 and I own a Shadow 2 myself.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 6:27 am
by zipp
Hein M. wrote:zipp wrote: klein handjies kan nie die glock se sneller bykom nie. In daardie geval is die CZ P07 die antwoord.
Seker darem fiksie pel...
Hein
Tog nie!
Ek het nou die dag n vriend van my en sy vrou skietbaan toe geneem sodat hulle O.A die CZ PO7 en Glock 19 kon proebeer. Haar wysvinger se eerste lit kon nie op die Glock se sneller kom nie. Ek is oor die 6 voet met groot hande, so dit was nooit vir my n issue nie en ek het nooit gedink dat dit n problem kon wees nie. Nou ja!
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 6:52 am
by cobus s
*Kry net asb die veigheidsknip model en bly weg van die de-cocker. *
Hoe so de-cocker met 1 op reg enige tyd van dag of nag.
Ek is nie n goeie skut nie maar ek en my Po7 verstaan mekaar.
DA is nie n probleem as jy oefen nie 4000 rondtes later nog geen stoor in hom nie.
Al my vriende skiet glocks en ons skiet net so akuraat met mekaar se pistole.
Elke ou soen sy vrou anders.
Dra hom net 24 uur per dag.
Dit is soos n plaas bakkie as hy nie n draad tang in het nie is hy useless.
Groete.
Cobus.
Sent from my E6853 using Tapatalk
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 7:46 am
by Carl
Net om te verduidelik hoekom ek oor die Glock is soos 'n Bulls ondersteuner oor sy span (wat nou nogal heel skaflik begin lyk!) - Fanboy. Dit is SA hierdie as ons in die VSA gebly het, het ek gesê gaan groot en koop wat jou hart begeer. Dus tot ek verkeerd bewys word deur die Agente en die uitvoer lande (Duitsland se verbod) gaan jy 2 keuses hê - CZ en Glock. Ek sê niks oor die CZ want ek het nie een nie. Ek weet 1 ding as die waaier vinnig draai en daar is papajas in die vinne wil jy NIE sukkel met knoppies, ditjies en datjies en kluise oopsluit nie - daai smaak in jou mond is papaja.
Dis 'n kopskuif maar die Glock 3-vlak veiligheid werk, anders sou die Litigasie manne in die VSA al lankal 'n baie lekker "Class Action" gebring het. Ek het ook so vreemde gevoel gehad aan die begin, maar as die vinger nie op die sneller is gaan hy nie skiet nie.
En ek dra die pistool heel lekker in die hitte van Alldays en Rustenburg, na 5 jaar het ek geen probleem met roes of skade nie. Leer holster binne die broek

Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 8:10 am
by figjam
Ranger wrote:figjam wrote:Ranger wrote:Seems like we're wasting our time here, just go and buy a Shadow to carry for SD.
I thought we established by now that I will be looking at a compact pistol. The P01 in question specifically not the shadow...
I really appreciate your input and if I may ask, have you shot a p01 or px4 storm before?
I have shot the PX4 and I would buy the compact if I was in the market for an SD pistol again. Yes even before a Glock. Haven't shot a P-01 but have shot a Shadow 1 and I own a Shadow 2 myself.
Thanks Ranger. At the shop I only saw the normal Px4. Haven't seen the compact yet and would love to try it.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Wed Apr 04, 2018 4:06 pm
by Dawid S
Figjam, jy het baie goeie raad hier gekry.
Ek dra sedert '94 24/7. Eers die CZ 75 en later oor na die Glock 31

.
As ek finansieel kan en al die geduld bymekaar kan skraap sal ek vir my 'n Glock 26 kry omdat dit kleiner en ligter is.
Die Glock 26 gee die opsie om die G 19 en G17 se magesyne te gebruikas jy nie deur verberging gepla word nie. Selfs 'n "hicap" magesyn:
http://www.glockstore.com/Glock-Factory ... k-Magazine
Al wat ek gevind het met die vrou se Glock 26 is dat hy nie hou van ligte ladings nie, hy stovepipe maklik met lae ladings. Maar dit is nie 'n probleem met SD amunisie nie.
Kry die beste holster en belt, ek kon nog nie 'n belt kry wat die Wild Bill's belt klop nie die hou vir my so 3-4 jaar, 24/7
http://www.wildbillsconcealment.com/index.html
My 2 sent.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Thu Apr 05, 2018 7:58 am
by Fanie Nel
Vir daai prys vir glock 19 koop ek sommer vir my nog een
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:16 am
by Aceofspades
Net ook gou 'n pit hier ingooi. Ek is glad nie 'n kranige pistool skut nie, maar kan myself darem help. Van al die compacts wat ek al geskiet en hanteer het was die PX4 Compact die gemaklikste.
My hande is baie klein, ginekoloog klein en met die klein backstrap van die PX4 het ek geen probleem met die controls nie.
Met 'n AIWB is hy ook gemaklik met 'n T-hemp wat slordig oor 'n denim hang.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Thu Apr 05, 2018 10:00 am
by Drenalinjunkie
n Ander een om julle oog op te hou is die Sig P365. Hy is skaars groter as die G43 maar het 10 in die mag en 1 up. Ek dra n G43 permanent maar ek dink ek mag miskien oorskuif na die P365 wanner hulle land.
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Thu Apr 05, 2018 11:01 am
by FHM
Vyekonfyt...dis dan Glock, CZ of Beretta.
As ek jy was, sou ek n absolute punt gemaak het om eers na al drie te kyk, eers met al drie te skiet, eers gevoel het hoe al drie sit op die heup, en dan sou ek my besluit gemaak het. Disw al drie uitstekende wapens vir SD.
Lekker kies!

Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Thu Apr 05, 2018 11:12 am
by figjam
FHM wrote:Vyekonfyt...dis dan Glock, CZ of Beretta.
As ek jy was, sou ek n absolute punt gemaak het om eers met na al drie te kyk, eers met al drie te skiet, eers gevoel het hoe al drie sit op die heup, en dan sou ek my besluit gemaak het. DIsw al drie uitstekende wapens vir SD.
Lekker kies!

Dankie Francois, daardie 3 fabrikate was nog heeltyd my voorkeur. Of sal ek sê logiese keuses. Wou maar net meer info kry oor van die modelle en dalk die nuwe S&W M&P 2.0 en dalk 'n Sig of twee. En natuurlik spesifiek die CZ P-01. Ek wou nie my ervaring baseer op 2 winkels (van die bekendstes) en ekt byna niks daar gesien nie. AGV my ligging het ek glad nie toegang tot verskeidenheid wat ek kan toets nie, so ek probeer maar ouens hier in die hande kry wat ander pistole het wat ek kan probeer. Hier in ons wêreld het die handwapen ding nog nie heeltemal so spoed gevat nie. Hier is ouens wat 'n paar het, maar meeste wat ek ken het nie gewere nie. Dalk tyd vir ander vriende? lol
Re: Pistool vir Selfverdediging
Posted: Thu Apr 05, 2018 11:14 am
by figjam
Aceofspads wrote:Net ook gou 'n pit hier ingooi. Ek is glad nie 'n kranige pistool skut nie, maar kan myself darem help. Van al die compacts wat ek al geskiet en hanteer het was die PX4 Compact die gemaklikste.
My hande is baie klein, ginekoloog klein en met die klein backstrap van die PX4 het ek geen probleem met die controls nie.
Met 'n AIWB is hy ook gemaklik met 'n T-hemp wat slordig oor 'n denim hang.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
Nogal interessant, as ek een in die hande kan kry sal ek hom probeer. My hande is so tussen klein en medium, maar die gewone px4 storm het baie goed in my en my vrou se hand gepas. Lyk my mens kan darem basiese extras kry vir hom ook.