Page 4 of 4
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Oct 14, 2020 8:25 pm
by Danie01
Boesman1 wrote:Middag almal
Net bietjie terugvoer oor die nuwe Element scopes.
Ek het die Element titan met die Apr-1c ret gekoop en wat n nice scope vir die geld! Jul kan maar regtig koop by Patriot die mense se na verkope diens is uistekend. Ek het n foutjie gehad op die eerste scope uit die boks uit en binne n dag het hul gereel dat die 1 opgetel word en sommer die nuwe een dieselfde tyd af gelewer.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi Boesman, wat was fout?
Ek het presies dieselfde teleskoop gekoop, ook n fout gehad uit die boks uit, my paralalsverstelling of die turret was foutief.
Ek het ook goeie diens ervaar en my teleskoop is ook vinnig omgeruil, tweede een sonder probleme sover (vandag ontvang).
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Sun Oct 18, 2020 6:29 am
by Boesman1
Danie01 wrote:Boesman1 wrote:Middag almal

Hi Danie
Ek het presies dieselfde probleem ervaar as jy en het dit ook nou ervaar met die tweede scope. Ek het agter gekom dat as jy die voorste ring te naby aan die die turret vas maak dan “lock” die paralaks. Ek het die voorste ring toe so ver moontlik voorentoe geskuif en dit het die probleem opgelos. Ek moet nog skiet om te kyk of sy tracking goed is. Kan sover se dat die glas baie mooi is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Oct 19, 2020 12:42 pm
by Danie01
Boesman, was jou torque settings soos deur element aanbeveel?
My paralaks het die fout gehad met en sonder die ringe, so dit in my geval nie die ringe wat n invloed gehad het nie.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Oct 19, 2020 7:50 pm
by Boesman1
Ek het warne se torque specs gebruik.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Oct 20, 2020 6:02 am
by Nico Harris
Warne ringe het al probleme veroorsaak op meer as een scope “brand”.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Oct 20, 2020 8:29 am
by Nico Harris
https://youtu.be/RouI_8gn_wA
“I don’t have an account on Jaracal, but if you can share this out it will help guys understand what is happening. Whether it is the scope itself or the rings that are the problem... I don’t know, it is hard to stay without seeing it myself. But I would find it very strange if somebody gets 2x problem scopes in a row as we have only had 10-15 returns on Titans in over 1500 scopes sold and most of them have been resolved by using different rings or torquing to the correct specs. If course they are welcome to return the scope to Patriot, we have made sure Patriot has all the equipment needed to test the scopes properly.
You are welcome to copy & paste this answer to the forum also and quote me

“
Van Matt af.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Oct 20, 2020 12:51 pm
by tripodmvr
Kennis van my het twee Swarofski's laat groet op sy 375HH. Hulle het toe uitgevind dat die ringe spanning op die buis gesit het wat tot die brekasie aanleiding gegee het.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Oct 20, 2020 12:56 pm
by Malan123
Ons is mos geneig om alles moertoe vas te wil draai. Gunsmith het destyds my vortex se tube gecrush van te vas draai. My persoonlik opinie is dat as jy baie karring,m soos ek, 'n torque wrench een van die belangrikste tools is om te he.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Oct 21, 2020 9:52 am
by J.A.N
Ek het ook dieselfde ervaring gehad wat betref die ringe naby aan die turrets vas te maak. Het een teleskoop se paralaks gebreek en op tweede teleskoop agter gekom wat aan die gaan is.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Oct 21, 2020 8:51 pm
by Boesman1
Nico Harris wrote:https://youtu.be/RouI_8gn_wA
“I don’t have an account on Jaracal, but if you can share this out it will help guys understand what is happening. Whether it is the scope itself or the rings that are the problem... I don’t know, it is hard to stay without seeing it myself. But I would find it very strange if somebody gets 2x problem scopes in a row as we have only had 10-15 returns on Titans in over 1500 scopes sold and most of them have been resolved by using different rings or torquing to the correct specs. If course they are welcome to return the scope to Patriot, we have made sure Patriot has all the equipment needed to test the scopes properly.
You are welcome to copy & paste this answer to the forum also and quote me

“
Van Matt af.
Dankie Nico, ek het my ringe 20 inch punds getorque en selfs tot 10 inch punds maar die probleem was dieselfde. Toe ek die ring voorentoe skuif het dit die probleem opgelos. Ek moet nog die scope toets die naweek om te kyk of als werk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Sat Oct 24, 2020 6:31 pm
by Boesman1
Element Titan review
https://youtu.be/eSGzTPkRxZY
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Fri Nov 20, 2020 5:26 pm
by Neels Louw
Het Patriot nie dalk ringe wat hulle aanbeveel saam met die teleskope nie, dan kan hulle mos die regte torque settings gee. Ringe wat nie gelap hoef te word nie.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Sat Nov 21, 2020 4:16 pm
by Eight
As ek kyk na die review in die link en die probleme wat die ouens ervaar het is ek nie heeltemal oortuig met die Titan nie. Hoop hulle kan die probleme uitsorteer.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Sun Dec 13, 2020 11:09 am
by tripodmvr
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Jan 18, 2021 3:35 pm
by Nico Harris
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Jan 18, 2021 4:53 pm
by Capt. Yoda
Lekker Nikhou, jy raak nou n internet sensation
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Sep 26, 2023 8:28 am
by Eight
Enige terugvoer op die 5-25 Titan. Ek is in die mark v n niwe scope en kyk na die Titan, Athlon Midas Tac 6-24. Sal graag in die prys klas wil bly maar soek iets ordentliks en sal opgaan na Japanese scopes as ek moet.