Page 4 of 8

Re: 300prc

Posted: Tue Aug 31, 2021 5:43 pm
by Dale SH
Apie wrote: Sat Aug 28, 2021 9:24 pm
Diesel Dog wrote:Nog nie kans gehad om met vervaardiger
te praat nie.Het amper van my beeste raak geskietImage

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Ai!

Gelukkig nie skade nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Have you replaced the silencer or figured out where the problem lies ?

Re: 300prc

Posted: Tue Aug 31, 2021 7:55 pm
by Diesel Dog
Dale the manufacturer has undertaken to replace the silencer and wanted the thread cap of the rifle to use as a test piece ,which I don't think will be helpful as the fit is very sloppy on the rifle. I trust we will have it shortly.

I have shot the rifle without silencer and was able to see impacts at 1100m but in my neck of the woods you will always be shooting alone if you don't have a silencer .

Whats up with the next node! >:D

Re: 300prc

Posted: Fri Sep 17, 2021 10:28 pm
by Diesel Dog
Die nuwe knaldemper het die week gekom. Ons is nou besig met hooi en kuilvoer maak so tyd is min ,het nog 25 doppe wat moet gevuurvorm word dan gaan ek die knaldemper toets.

https://youtu.be/Qfgt1OoN3Hs
https://youtu.be/nVGs8KaBbH0
https://youtu.be/J0ARRco49jc
https://youtu.be/80WocNL5I8w

DD

Re: 300prc

Posted: Sat Sep 18, 2021 6:13 pm
by Diesel Dog
Point of impact is shifting as barrel heats up.Die knaldemper in my opinie is meer n recoil moderator met die externe brake raas hy maar kwaai.
Skoot een in middel van etiket ,meet en verstel zero tweede skoot .1mill regs 3 , 4 ,5 opmekaar en daar val die wiele af.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sat Sep 18, 2021 7:35 pm
by tripodmvr
Kom daardie knaldemper nie los nie. Jou skote sonder 'n knaldemper het nie so gemaak nie, het dit?

Re: 300prc

Posted: Sat Sep 18, 2021 7:58 pm
by Diesel Dog
Regs op die teiken is skote sonder demper 4 bymekaar en twee laag soos loop warm word. Demper was nie los nie.Sal die geweer laatbed in die chassis hy is op die omblik op shims want hy beweeg as jy een van die aksie skroewe los maak sonder shims.

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 8:27 am
by LUAN
Wat is jou spoed nou met die kombinasie?

Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 12:24 pm
by Diesel Dog
Spoed het nou na 100 skote opgetel weet nie of hy nou van node af is nie.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 1:42 pm
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Sun Sep 19, 2021 12:24 pm Spoed het nou na 100 skote opgetel weet nie of hy nou van node af is nie.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
This was 84.8 grains and silencer off ?

Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 1:51 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=854489 time=1632051752 user_id=6834]
[quote="Diesel Dog" post_id=854484 time=1632047047 user_id=11453]
Spoed het nou na 100 skote opgetel weet nie of hy nou van node af is nie.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/202109 ... 9d6c8d.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
[/quote]

This was 84.8 grains and silencer off ?
[/quote]

84.4 plus silencer.

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 1:52 pm
by Dale SH
Going to need the MV with silencer off to do an accurate re calculation.

Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 2:01 pm
by Diesel Dog
Will report MV without silencer as soon as available .
DD

Re: 300prc

Posted: Sun Sep 19, 2021 5:44 pm
by Eight
Diesel Dog, ek sal se begin by die begin en kry als reg. bed die geweer ordentlik in die chassis. Kyk dan wat maak hy. Probeer meskien ook ander kruit soos H1000 en ander punte aoos berger 215gr.

Re: 300prc

Posted: Sat Sep 25, 2021 12:19 pm
by Diesel Dog
Ek weet nie of dit net ingebewe is nie maar dit is die eerste skote wat na groep lyk.Ek het nou 120 skote deur geweer en tot dusver het ek geen vertroue in die setup nie .Die Zero to Hero band is net te klein.

DDImageImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Sep 26, 2021 8:23 pm
by Diesel Dog
Vandag die myl probeer met vyf skote.Eerste skoot was 2mill regs elevasie het goed gelyk .Daar is nie genoeg versteling nie toe hou ek oor vir elevasie .Tweede skoot hit links bo,derde skoot net bo oor,hou toe laag en tref laag regs .Vyfde skoot is in black hole nooit gesien nie.


DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 10:15 am
by Diesel Dog
Gaan nou 230 gr bergers probeer met N 570 wat is dit spoed wat ek nie moet oorskry nie ? Beplan om met 78gr n570 te begin.

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 10:23 am
by Lategan1
DD, bevestig net wat was jou laaste komponente en snelheid voor jy oorskakel? Net vir draad volg.

Beste.

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 10:28 am
by Diesel Dog
208gr eldm
24'
97.1gr dop vol
91.5 mm tpl
cci250
84.6gr n570
2920FPS magnetospeed met knaldemper

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 10:33 am
by Lategan1
Groot sprong van 208 na 230gn. Is dit nuwe info of gaan jy sommer net kyk wat hy doen? Snelheid gaan heelwat afkom.

Beste.

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 10:55 am
by Diesel Dog
Bc is mos koning in die wind.

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 11:43 am
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Sun Oct 03, 2021 10:15 am Gaan nou 230 gr bergers probeer met N 570 wat is dit spoed wat ek nie moet oorskry nie ? Beplan om met 78gr n570 te begin.

DD
Product code of the bullet and anticipated TPL/COL ?

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 03, 2021 11:59 am
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=855212 time=1633254214 user_id=6834]
[quote="Diesel Dog" post_id=855205 time=1633248933 user_id=11453]
Gaan nou 230 gr bergers probeer met N 570 wat is dit spoed wat ek nie moet oorskry nie ? Beplan om met 78gr n570 te begin.

DD
[/quote]

Product code of the bullet and anticipated TPL/COL ?
[/quote]

tpl 91.5 mag lenght
PN30430

Re: 300prc

Posted: Mon Oct 11, 2021 6:33 am
by Diesel Dog
Nog steeds opsoek na 300prc ruimer.

DD

Re: 300prc

Posted: Mon Oct 11, 2021 9:11 am
by LUAN
Die geweersmid by ons gunshop hier in Port elizabeth het n 300prc ruimer. Hy het vir homself so geweer gebou. Laat weet as jy sy details soek.

Re: 300prc

Posted: Mon Oct 11, 2021 3:18 pm
by Diesel Dog
[quote=LUAN post_id=855584 time=1633936284 user_id=3651]
Die geweersmid by ons gunshop hier in Port elizabeth het n 300prc ruimer. Hy het vir homself so geweer gebou. Laat weet as jy sy details soek.
[/quote]

Dankie dit sal gaaf wees.

DD