404Jeff

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Net om Deon se gevoelens in ag te neem, `n moontlikheid om `n dubbel in `n .404 Jeff te bou sal seker ook sy goedkeuring wegdra, dubbel die pret, .404 plus .404 Jeff ....???? ;D :laugh: :laugh:
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 404Jeff

Post by Alwyn »

More More

Gert ek het die vraag oor herlaai data vir die 404 Jeff ook gan vra op die Reload SA se website:
http://www.reloadsa.co.za/Members/viewt ... =10&t=1367
Ek sal ook hier oor die naweek die data wat ek sover het post en ook die data dat Deon my kan help met n QL
Lekker Dag
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404Jeff

Post by DWB »

Ek dink ek gaan die topic probeer vermy, laat my net sondig! :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 404Jeff

Post by Alwyn »

Deon
Al wat jy nou kort is n geduldige bank bestuurder :laugh:
Die res kan ons mee help :laugh:
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Dankie Alwyn ek glo daar is manne wat ons moontlik kan help. Ek dink die matryse gaan miskien `n probleem wees. Dit gaan `n soektog van epidermiese porporsies tot gevolg he. Maar dit kan nie so moeilik wees nie . Ek gaan in Zimbabwe begin soek, en dan na Botswana toe beweeg. Daar was die Jeffery baie algemeen gebruik. Ek gaan vanaand vir Rhozenthal Wapens skakel in Kaapstad en Windhoek en hoor vir doppe en matryse. Daar is vriende wat die items vir ons behoort aan te stuur. Sal jou op hoogte hou, ek moet in elkegeval vir Deon `n .404 Jeffery soek want anders gaan hy net weer met my geweer die heeltyd wil skiet en my nie `n kans gee nie... :laugh: :laugh:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 404Jeff

Post by Wouter Roets »

Gert

Dit sal verseker n bou projek van bou projekte wees! Ek hoop jy besef waarvoor jy jou inlaat. Ek moet se as ek n dubbel oorweeg sal dit net in een kaliber wees en dit sal in 500 NE wees.

Groetnis
Wout
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 404Jeff

Post by Frederik »

500 NE Al die pad jy slaan nou die spyker op die kop !
Nou die dag toe sien ek 'n pakkie Safari Ammunisie met 500 NE staan by Formalito dit rondte lyk maar net of hy kan en hulle skiet ook baie lekker.
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Wouter ek begin oplees en kyk na projekte wat al gedoen is. Ek sal graag soveel as moonlik die klein onderdele self wil maak. Soveel dele van die geweer self wil bou. Ek gaan dit net eenkeer in my lewe doen, dan kan ek dit goed doen. Ek gaan myself tot drie jaar beperk, van die dag dat ek fisies begin bou tot die dag so naby as mootlik aan drie jaar.Ek sal die projek in dele bou, eerste die aksie , dan die lope, dan die kolf , die fyn afwerking en die aan mekaar sit en regulering van die twee lope. Johan greyling sal die bou-projek saam met my doen.

Ek glo dit is haalbaar, dit sal die moeite werd wees, soos ek dit reeds verduidelik het, ek sal dit net een keer in my lewe doen, dan het ek iets gedoen wat min ander mense kon doen...ek wil nie `n .500 bou nie want ek wil dit geniet om die geweer te skiet, ek wil nie al die moeite en werk in `n projek sit dan hou ek nie van die produk wat al my tande los skiet nie, nee, dit moet soos my .404 Jeff wees, `n plesier om hom te skiet...
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 404Jeff

Post by Frederik »

Gert, daardie 500 skop baie minder as 'n 470 NE hy stoot jou terug gaan kyk ook die verskil tussen die 470 en die 500 die 470 se patroon is ook amper half duim langer. Gaan skiet met 'n 500 wat jou pas eers voor jy daardie groot besluit neem.
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Dankie Frederik
Ek het nie die nodige kennis rakende die groot kalibers nie, ek het nou genoeg kennis om te weet waaroor die .404Jeffery gaan. Ek ken nou alles van die .404Jeffery. Ek gaan maak soos jy se, sal weer met jou skakel.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404Jeff

Post by DWB »

Manne, ek deel graag met julle mee dat ek 'n "leap of faith" gevat het en die deposito vir die bou van my eie 404 Jeffery oorbetaal het. Dit gaan nou nog 'n lang pad wees, maar die wiel is aan die rol!
Last edited by DWB on Mon Jul 20, 2015 2:32 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: 404Jeff

Post by Beer (Christo) »

Geluk ou maat

Hoop jy kry 'n bitter lekker roer.
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: 404Jeff

Post by matewis »

Mooi man Deon, laat weet maar as ek daai Fullstock moet oorneem voordat hy roes optel ;)
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404Jeff

Post by NEGE3 »

Baie geluk. Hou hom aan die rol.
Groete. ;D
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Baie geluk Deon, dit is `n stap in die regte rigting, hier is `n gedig wat vir jou sal laat dink aan daardie mooi .404 Jeffery wat jy bestel het, het dit op Accurate Loading forum gekry, vir die manne wat nog aan die Eerste Gevaarlike Wild Slot aksie geweer ter wereld , die .404 Jeffery aka die eerste .40 kaliber wat in 1904 gebou is: '".40, 04" geselskap wil behoort......

Grandpaw’s Jeffery

It rested between the Ivory
That hung on Grandpa's wall
It's finally checked and yellowed
Like the tusks it helped to fall

It's barrel smooth and polished
From a hundred bearers hands
It reflected the light warmly
Like campfires flickering brands

The stock of English walnut
Chewed and clawed a bit
It still showed a trace of checkering
an a dent where a horn had hit

Stamped on the barrel lightly
Was a name and not much more
A single word "Jeffery"
"Jeffery .404"

If that rifle could only talk
And take us back once again
With grandpa in Africa
A time of Buffalo,Elephants and men

But that day has set it's sun
And the rifle speaks no more
Oh what I'd give for one last time
To hear it's mighty roar

Grandpa's Jeffery
His Jeffery 404"


Vir die manne wat meer van die .404 Jeffery se geskiedenis wil weet volg die skakel, jy sal agterkom dat daar `n baie groot ondersteunings groep vir die .404 is...
http://forums.accuratereloading.com/eve ... 038851/p/1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Deon, ek het vergeet om te vra, sal jy vir die SABI manne vra dat hulle fotos neem van elke stukkie werk wat hulle doen, dat ons `n storie kan maak van jou .404 Jeffery.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404Jeff

Post by DWB »

Dankie Oom Gert, maar ek twyfel of hulle deur die moeite sal gaàn.

Ek is meer gepla oor die stories wat ek en hy saam gaan maak.

Maar dis nog 'n lang pad (2-3 jaar) voor ons daar kom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 404Jeff

Post by Wouter Roets »

Deon

Baie geluk man! Soos laas vir jou gese n droom beteken net iets as jy n plan het met hom. Jou plan het nou n deposito op hom so hy is sterk op pad na wording.

Groetnis
Wout
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404Jeff

Post by DWB »

Dankie Wouter! Waardeer dit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 404Jeff

Post by Alwyn »

Deon
Die dag as jy hom kry moet jy ma JHB toekom dat die 404's saam kan praat..........
Baie bly vir jou ou maat!!!!! Dis die wag werd!!!!!!!
Groete
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404Jeff

Post by DWB »

Dankie Alwyn, ek het gesien ek gaan nie jou arm gedraai kry nie ;D

Ja dit gaan 'n tydjie wees maar ek glo dit gaan elke sent en dag werd wees!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404Jeff

Post by Gert Odendaal »

Deon, ek dink soos dit nou aangaan kan die .404 Jeffery bende miskien die .303 bende verbyvat... ;D ++>: Alwyn skiet jy jou .404 Jeffery gereeld?
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 404Jeff

Post by Alwyn »

Gert nie so gereeld wat ek graag sal wil nie......

Maar as ek baan toe gan om die ander te zero dan gan die 404 saam om ook so ietsie deur die loop tesit...
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: 404Jeff

Post by Umshwati Boy »

http://guntree.co.za/index.php/ad/ZA/11 ... ser-action

Het niks met die man te doen nie. Het net op Guntee gesien, toe dog ek hier is miskien mense wat so iets sal belangstel.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 404Jeff

Post by Alwyn »

Lyk nog mooi... Prys ook nie terof nie......
Deon moet dit net nie sien nie LOL
Post Reply