Page 4 of 4
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Nov 24, 2023 8:33 am
by Capt. Yoda
Muishonde wrote: Thu Nov 23, 2023 10:11 pm
Wat van 6mm Remington Ackley improved.
70gr blitzking teen 3900fps
Of my 6mm Muishond, hehe.......n 6.5x55 afgenek na 6mm en dan ge Ackley, jy het n lekker lang nek, sterk dop en hy kom in Lapua.
1/14 twist om n 70gr blitzking of 75gr V-max teskiet....
Die's, van Jurgens en ons deel n reamer...
In n land soos die US of Merika waar ek my lope somer deur die pos kon betsel sou ek n 6RemAI gehad het maar om n geweer in die land te bou om 1200 skote te skiet is nie my idee van pret nie, as jy net met die geweer 2 of 3 keer n jaar gaan jag is dit natuurlik n heel ander storie.
Daai combo sal darem wel n Durban se langbek skree voel lekker laat disapear
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Nov 24, 2023 2:37 pm
by SakoTrippel2
6mil ATLAS as mens nou regtig simpel wil raak.
Dis 'n 7mm Rem Mag afgenek na 6 toe. 'n 105 Vlieg teen 3550 en 'n 70 sal 4100 redelik maklik haal reken ek.
Maar ek dink dis effe onprakties. Sommer net vir interessanteheid.
Soos Capt Y sê as mens lope kan ruil soos bande sal ek (seker maar ons almal) verskriklike goed aanvang.
Re: 6mm - watter een
Posted: Sat Nov 25, 2023 9:50 pm
by Muishonde
Man daai gaan darm bitter lekker raak 1200 skote wees !!
Ek dink jy gaan dieselfde spoed +- skiet uit die 6x55 Ai dop as 6 Remington AI ,dit met minder kruit en beter (Lapua) dop.
1/14 of 1/12 vir daai 70gr blitzking.
As mens na n vinnige twist gaan, gaan mens net weer n akkedis m#$@ tot hy se hy is n krokodil met 100 en iets gr. punte , hehe.
Kopskoot, makou, kolgaans en kraai gun.....nie nog wonder of is hy 152m of 316m nie....jy gooi net !!
Re: 6mm - watter een
Posted: Thu Dec 28, 2023 9:57 pm
by Diesel Dog
Het die vakansie met n 6mm gespeel wat lekker skiet vir n jag geweer. Hier het n lid van die Paarl my gou gehelp met n QL berekening.
108gr eldm 3200fps rel26
75gr vmax 3600fps S365
Kon SOMCHEM blikke vol water op 500m maklik disintegreer.
DD
Re: 6mm - watter een
Posted: Thu Dec 28, 2023 10:03 pm
by Diesel Dog
108gr eerste teiken 75gr tweede teiken.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: 6mm - watter een
Posted: Thu Dec 28, 2023 10:35 pm
by Diesel Dog
[quote=SakoTrippel2 post_id=888498 time=1691129883 user_id=10112]
Wat is die skouer op daai 6mm HK?
[/quote]
6mm Rem ackley 9mm kort geruim .
DD
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Dec 29, 2023 12:19 am
by HeinM
Pappabeer wrote: Wed Aug 02, 2023 1:09 pm
Hou hom .243. As jy nog 10 jaar uit n loop uit kry is dit goed, dan het jy die voordeel van al jou ou komponente wat jy kan gebruik. As jy wil wegbeweeg van die .243 Win af, sit n .243 AI loop op en spaar jouself n gesukkel met n onbekwame CFR.
Goeie raad

Re: 6mm - watter een
Posted: Thu Mar 14, 2024 8:25 pm
by Arnold
Bietjie aan die warem kant maar ek skiet nou 'n 105gr RDF teen 3300fps uit 'n 24" loop met my 6CM en RL26 ... do not try this at home.
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Mar 15, 2024 8:16 am
by Capt. Yoda
Bq se jy
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Mar 15, 2024 9:24 am
by Arnold
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Mar 15, 2024 10:47 am
by Capt. Yoda
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Mar 15, 2024 12:58 pm
by SakoTrippel2
Wat ons wel gaan uitvind is dat daar 'n 1000 bevange skote uit daai loop uit gaan kom
Ek like spoed maar ek raak ook bang op 'n kol..
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Mar 15, 2024 1:09 pm
by Capt. Yoda
SakoTrippel2 wrote: Fri Mar 15, 2024 12:58 pm
Wat ons wel gaan uitvind is dat daar 'n 1000 bevange skote uit daai loop uit gaan kom
Ek like spoed maar ek raak ook bang op 'n kol..
jy reken n 1000 skote Fransman?
Re: 6mm - watter een
Posted: Fri Mar 15, 2024 1:11 pm
by Toyrsi
Hoop jy het baie doppe want jy gaan n hele paar weggooi.
Re: 6mm - watter een
Posted: Sat Jul 27, 2024 8:33 pm
by Raakgeskiet
Hallo
Jaco, wat het jy toe besluit om te bou?
Re: 6mm - watter een
Posted: Sun Jul 28, 2024 9:53 am
by Jaco vdW
Môre Raakgeskiet
Ek is so 99% seker ek gaan die XC roete gaan. Net oor ek lus is daarvoor, nie enige rede meer nie.
Bou sal seker eers volgende jaar op die vroegste kan gebeur. Daar is nou eers baie ander plekke waar ek die geld moet aanwend.
En die 243 skiet darem nog n springbok raak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm - watter een
Posted: Sun Jul 28, 2024 10:13 am
by Martiens Bekker
Probleem met 'n XC is jy gaan nooit weer 'n ander geweer wil skiet nie. Geniet hom!
Re: 6mm - watter een
Posted: Sun Jul 28, 2024 1:55 pm
by Ajviljoen260rem
Martiens Bekker wrote: Sun Jul 28, 2024 10:13 am
Probleem met 'n XC is jy gaan nooit weer 'n ander geweer wil skiet nie. Geniet hom!
So hoor ek ook
Re: 6mm - watter een
Posted: Mon Jul 29, 2024 8:42 am
by Raakgeskiet
Ja wat as die bokke nog val is hy nog reg.
Re: 6mm - watter een
Posted: Mon Jul 29, 2024 8:46 am
by Raakgeskiet
Ps. Ek het op die 6mm Creedmoor besluit. 'n pel het 'n reamer en sy geweer skiet op 'n tiekie. Dit het my besluit maklik gemaak.
Re: 6mm - watter een
Posted: Mon Jul 29, 2024 8:58 am
by Jaco vdW
Dis daai praktiese oorwegings wat op die ou einde die besluit swaai
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm - watter een
Posted: Sun Jul 13, 2025 4:21 pm
by Pappabeer
Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:19 pm
Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
viewtopic.php?t=92908
Hiers jou kans vir glorie
Re: 6mm - watter een
Posted: Sun Jul 13, 2025 8:32 pm
by Armand Steenkamp
Pappabeer wrote: Sun Jul 13, 2025 4:21 pm
Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:19 pm
Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
viewtopic.php?t=92908
Hiers jou kans vir glorie
Hahaha ek het maar daai glorie opgeraap
