Page 4 of 6

Re: Probleme met Forum

Posted: Tue Mar 03, 2026 4:15 pm
by jaracal
Stuur my jou IP adres van jou rekenaar. As dit nie privaat is nie maar by jou werk mag hulle dit dalk blok.

Re: Probleme met Forum

Posted: Tue Mar 03, 2026 7:16 pm
by Flip Nel
jaracal wrote:Stuur my jou IP adres van jou rekenaar. As dit nie privaat is nie maar by jou werk mag hulle dit dalk blok.
Dis by my huis Paratus Namibia ip is 197.234.86.174 hy gooi error

Forbidden
You don't have permission to access this resource.

Apache Server at jaracal.com Port 443

Sent from my SM-A315F using Tapatalk


Re: Probleme met Forum

Posted: Tue Mar 03, 2026 7:18 pm
by Flip Nel
Flip Nel wrote:
jaracal wrote:Stuur my jou IP adres van jou rekenaar. As dit nie privaat is nie maar by jou werk mag hulle dit dalk blok.
Dis by my huis Paratus Namibia ip is 197.234.86.174 hy gooi error

Forbidden
You don't have permission to access this resource.

Apache Server at jaracal.com Port 443

Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Op my foon is ek op MTC namibia en hy werk as ek hotspot na my rekenaar toe werk die ook so probleem is paratus


Sent from my SM-A315F using Tapatalk


Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 04, 2026 9:45 pm
by Ds J
Goeienaand, Ben Jacobs (VSA en Kanada) sukkel ook om in te teken. Hy kry foutkode 404.

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 05, 2026 8:44 am
by jaracal
Ek het 'n paar verstellings gedoen aan die lande wat toegang het, laat weet as julle nog vriende het wat sukkel. Hulle kan altyd ip's deurstuur dan kan ek dit whitelist.
Groete
Heinrich

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 05, 2026 9:52 am
by Flip Nel
dfsdfdff.jpg
Hy doen by my nog die selfde

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Mar 09, 2026 12:31 pm
by jaracal
Ek het nou net met service provider gesels en was daar 'n blok op internasionale kliente. Dit is nou afgehaal so as julle kan kyk of dit nou werk sal ek bly wees.
Groete
Heinrich

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Mar 09, 2026 1:30 pm
by partner
Dankies vir Jou werk aan die Forum Heinrich. Om alles Glad te laat verloop. Waardeer Baie.

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Mar 09, 2026 3:12 pm
by BenJacobs
Dankie oom Hein sien vanoggend word ek weer toegelaat. Baie dankie vir die moeite.

Re: Probleme met Forum

Posted: Mon Mar 09, 2026 3:42 pm
by JF123
Vandag is dit die eerste keer wat die forum vir my oopmaak. Ek het laas 27 Feb kontak gehad.

Bly dit is nou gesort.

Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 11, 2026 10:42 am
by jaracal
Bly die manne kan nou weer aanlyn kom.
Laat weet as julle nog probleme ondervind.
Groete
Heinrich

Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 11, 2026 1:28 pm
by partner
Ek sien net by My. Dat as ek al die Nuwe Posts gelees het op My Komper. Dan kry Ek nie die. Mark al Read nie. Ek weet nie of ander dit ook ondervind nie?

Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 11, 2026 1:53 pm
by jaracal
As jy op Board Index kliek dan vind jy die link regs onder die header. "Mark Forums Read"
As jy daarop kliek merk dit alle bladsye gelees.
Groete

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 8:51 am
by TFDADD
Goeiemôre Heinrich,

Met die wegval van die redigering/(editing) van eie plasings, bring dit mee dat plasings herhaal móét word om iets by te voeg of te verander en dit gaan tot gevolg hê dat onnodige 'dupliserings' op die forum gaan plaasvind, wat mettertyd die forum se spoed gaan vertraag.

Is dit moontlik om die redigeer/(edit) funksie weer op eie plasings in werking te stel?

Groete,
Koos.

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 10:28 am
by win270
Sal ook handig wees as al die "Quick Links" gelyktydig sigbaar is vlnr bo-aan skerm sodat mens net op die gekose een kan CLICK. Weet nie of dit so verander kan word nie.

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 10:32 am
by win270
"Vir die Lag spiere" se "posts" kan bv. na sowat 30 dae outomaties geskrap word om stoorspasie te spaar. Weet ook nie of dit so verander kan word nie.

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 10:35 am
by win270
Kan individu wanneer hy/sy "post", spesifiseer na hoeveel dae die betrokke "post" outomaties geskrap moet word? Dit sal ook baie spasie spaar.

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 10:56 am
by Capt. Yoda
Win270, in 2026 kos storage amper soveel soos n streetwise 2 en pap

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 11:52 am
by win270
Besef dit baie goed, maar grootte van databasis bepaal steeds spoed wat gebruikers kan inligting onttrek of stoor in alledaagse gebruik.

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 12:13 pm
by Capt. Yoda
win270 wrote: Thu Mar 12, 2026 11:52 am Besef dit baie goed, maar grootte van databasis bepaal steeds spoed wat gebruikers kan inligting onttrek of stoor in alledaagse gebruik.
Net as jou DB nie reg index nie en dan gaan die volume data wat wat ons hier van praat wat delete gaan word geen impak he nie

Re: Probleme met Forum

Posted: Thu Mar 12, 2026 12:20 pm
by win270
... en dit weet beide van ons nie op die stadium nie. Heinrich kan gerus die IT omgewing, spesifikasies, groottes en gepaardgaande kostes met ons deel en dit mag dalk help om advies te gee wat (meer) relevant is.

Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 18, 2026 2:47 pm
by jaracal
Jammer ek hardloop baie rond en kom nie so gereeld op soos ek graag wil nie. Ons het 'n dedicated server met meer as genoeg spasie. Die database is 1.7gig met 12.6 gig attachments. Database is MariaDB - deb11.
Normale lees van forum is baie vinnig, dit neem egter 14-20 sek vir 'n post wat nie aanvaarbaar is nie.
Sal seker in die week wat kom weer na oplossings soek.
Groete

Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 18, 2026 2:53 pm
by jaracal
Die hosting company is xneelo en dit is die inligting:
Xneelo is a prominent South African web hosting company, formerly known as Hetzner South Africa, that rebranded in 2019. With over 25 years of experience, they provide reliable shared hosting, dedicated servers, and cloud infrastructure to over 500,000 websites, aiming to empower individuals and businesses to create an online presence. Koste vir die dedicated server is net so oor die R2000-00 per maand.
Heinrich

Re: Probleme met Forum

Posted: Wed Mar 18, 2026 9:57 pm
by win270
Heinrich, ek't jou 'n boodskap gestuur met verdere wenke. Dalk is dit handig om die stadige "updates" se probleem op te los.

Re: Probleme met Forum

Posted: Fri Mar 20, 2026 6:03 pm
by Flip Nel
jaracal wrote: Wed Mar 11, 2026 10:42 am Bly die manne kan nou weer aanlyn kom.
Laat weet as julle nog probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Henrich

Baie dankie, ek het vandag kans gekry om van my huis rekenaar intelog en te kyk hy werk weer.