Page 31 of 41

Re: Maak jou eie mes

Posted: Tue Jun 25, 2019 12:30 pm
by Askari
spekieries wrote:Askari ek hou van jou skedes. Defnitief iets anders.Mooi messe.
Dankie. Eerste poging om Saya (hout skede) te maak. Baie geleer, maar is tevrede met die einde produk.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Mon Aug 12, 2019 8:19 pm
by JJV
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... e0319f.jpg[/IMG]

Ek het die mes begin maak uit ou saaglem en besef ek is te onhandig, my hele voorraad templates, blanks en staal aan my vriend gegee en hy het toe die mes vir my klaargemaak, hierdie is sy 2de mes wat hy gemaak het.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Maak jou eie mes

Posted: Tue Aug 13, 2019 7:18 am
by Toyrsi
JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190812/d4504c2e9763ddb53a7305860be0319f.jpg

Ek het die mes begin maak uit ou saaglem en besef ek is te onhandig, my hele voorraad templates, blanks en staal aan my vriend gegee en hy het toe die mes vir my klaargemaak, hierdie is sy 2de mes wat hy gemaak het.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Maak jou eie mes

Posted: Tue Aug 13, 2019 7:56 am
by Askari
Toyrsi wrote:
JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190812/d4504c2e9763ddb53a7305860be0319f.jpg

Ek het die mes begin maak uit ou saaglem en besef ek is te onhandig, my hele voorraad templates, blanks en staal aan my vriend gegee en hy het toe die mes vir my klaargemaak, hierdie is sy 2de mes wat hy gemaak het.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Netjies! Ek hou baie vd lem profiel.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Thu Sep 12, 2019 5:33 pm
by Johan Nel
Het laasjaar November met hierdie mes begin en in Julie vanjaar klaargemaak.
5160 staal met gekleurde goiing, G10 liners & brass pins.
IMG_20190611_214324.jpg
IMG_20190611_213550.jpg
So het hy begin:
IMG_20181121_122439_882.jpg

Re: Maak jou eie mes

Posted: Fri Sep 13, 2019 8:34 am
by spekieries
Johan mag ek vra, waarmee het jy die "resin" gekleur om die variansie te kry?

Re: Maak jou eie mes

Posted: Fri Sep 13, 2019 5:14 pm
by Johan Nel
Die hars is nie gekleur nie, die goiing wel. Enige materiaal kleursel geskik vir goiing sal werk. Ek het tot dusver Tingecor se produkte gebruik.
Ek moet net noem dat die materiaal wat op hierdie mes gebruik is, deur Willem O' Kelly gemaak is. Hy het my daarna toe touwys gemaak.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Tue Sep 17, 2019 6:48 pm
by Hardyman
My derde poging. Het darem goeie vordering gemaak nadat ek vir lank niks gedoen het nie

Lem: 65mm
Totale Lengte: 160mm
Hef: Purple Heart
4.5mm brass pins
Olifant vorm op lem

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Oct 20, 2019 2:03 pm
by Askari
Webp.net-resizeimage-4.jpg
Webp.net-resizeimage-5.jpg
Webp.net-resizeimage-7.jpg
Koolstof staal met die nodige heat treat en swarthout hewwe.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Wed Oct 23, 2019 3:36 pm
by Askari
rsz_20191023_095638.jpg
My eerste tanto poging

Re: Maak jou eie mes

Posted: Fri Oct 25, 2019 8:07 pm
by Dirkvh
Hier is 'n paar baie mooi messe, julle ouens het werklik baie talent!

Ek het vandag met my 3de probeerslag klaargemaak.

1ste mes wat ek gemaak het was kampmes van Hilux bladveer, imbuia scales van ou radiogram, brass pins van gebreekte ball valve arm uit krip en brass pypie wat ek hier op plaas opgetel het.

2de mes was stelletjie kiridashis vir uit ou vyl.

3de een is is ook van vyl met klipharde hout uit ou hoekpaal vir scales en pins ook van dieselfde ball valve armpie. Het die epoxy met swart poeier verf gekleur. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201910 ... f51edf.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201910 ... 68af00.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201910 ... 61c83e.jpg[/IMG]

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sat Oct 26, 2019 8:54 pm
by Johan Nel
Netjies Dirk & Askari!
Askari, die hout op jou hef lyk interessant. Wat is dit?

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sat Oct 26, 2019 9:00 pm
by Askari
Johan Nel wrote:Netjies Dirk & Askari!
Askari, die hout op jou hef lyk interessant. Wat is dit?
Rhodesian Teak.... ek het oor die jare baie stukkies "afval" hout gehou, nou dat die mesmaak gogga gebyt het is ek bly daaroor.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sat Oct 26, 2019 9:34 pm
by Askari
My eerste poging om 'n mes te smee uit 'n ou vyl (ek het omtrent 2 dae gehammer op 'n stuk treinspoor staaf :):

Lem en "guard" van selfde vyl, hollow grind, olien en kameelperd been hef.
Webp.net-resizeimage-8.jpg

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Oct 27, 2019 10:57 am
by Jurgen Visser
Askari wrote:My eerste poging om 'n mes te smee uit 'n ou vyl (ek het omtrent 2 dae gehammer op 'n stuk treinspoor staaf :):

Lem en "guard" van selfde vyl, hollow grind, olien en kameelperd been hef.
Webp.net-resizeimage-8.jpg
Jou goed kom biae mooi , jy het die storie onder die knie lyk dit my

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Oct 27, 2019 5:12 pm
by Askari
Jurgen Visser wrote:
Askari wrote:My eerste poging om 'n mes te smee uit 'n ou vyl (ek het omtrent 2 dae gehammer op 'n stuk treinspoor staaf :):

Lem en "guard" van selfde vyl, hollow grind, olien en kameelperd been hef.
Webp.net-resizeimage-8.jpg
Jou goed kom biae mooi , jy het die storie onder die knie lyk dit my
.
Dankie Jurgen. Die gogga het my omtrent gebyt. Kersvader gaan omtrent vanjaar messe uitdeel ;)

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sat Nov 09, 2019 10:30 am
by Askari
Webp.net-resizeimage.jpg
My eerste poging om te forge weld. Ek het 'n ou vyl "uitgerek" op die aambeeld, dubbel gevou en geforge weld, toe weer uitgerek, gevou en geweld. Hef van stinkhout/kameelperd been.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sat Nov 09, 2019 1:02 pm
by Dirkvh
Baie mooi Askari, diep be-indruk!

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sat Nov 09, 2019 4:14 pm
by Askari
Dirkvh wrote:Baie mooi Askari, diep be-indruk!
Dankie Dirk. Ek wou hom liggies met die suur "etch" om die patroon uit te bring, maar het die sterkte vd suur onderskat. Gaan met my vlge poging dit bietjie verdun om 'n ligter effek te kry.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Nov 10, 2019 8:59 am
by spekieries
Goed gedaan Askari. Net 'n vraag. Het die mes 'n Rat tail tang of 'n half tang want ek sien jy het net een pin in?

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Nov 10, 2019 9:16 am
by Askari
spekieries wrote:Goed gedaan Askari. Net 'n vraag. Het die mes 'n Rat tail tang of 'n half tang want ek sien jy het net een pin in?
Hy het 'n half tang wat tot so in die middel vd hef gaan. Met die forging het die tang bietjie te hoog na my smaak "uitgekom" en ek wou nie alles opvoeter deur hom te veel probeer skuif nie..... so hy is "off center" relatief tot die middel vd hef.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Nov 10, 2019 10:34 am
by spekieries
Nee wat die posisie van die pin pla nie.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Sun Nov 10, 2019 10:35 am
by spekieries
Nee wat die posisie van die pin pla nie.

Re: Maak jou eie mes

Posted: Tue Jan 07, 2020 8:53 am
by Askari
My eerste canister canister damascus poging. 7mm ball bearings en 01 staal poeier.
Webp.net-resizeimage-2.jpg
20200106_211121_19.jpg
Webp.net-resizeimage-1.jpg

Re: Maak jou eie mes

Posted: Tue Jan 07, 2020 10:03 am
by Geno
Dis bitter mooi Danie!