Page 32 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 10, 2020 8:05 am
by PWV
Dink aan Jaco vd Walt hier op die forum. Hy is 'n versamelaar!

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 10, 2020 10:10 am
by dennisinpe
Dit is vir 'n 5 duim loop volgens die vorige eienaar. Laat weet of dit vir jou gaan werk.[/quote]

Nee dankie Gillie , dink nie so nie.
Gee dus aan vlg ou wat belangstel.
Groete daar

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 10, 2020 12:36 pm
by Tiny Hunter
Image
Image

Ek het hier teleskoop wat so paar jaar terug van n .222 af gekom het. Ek glo iemand kan hom gebruik vir n Windbuks of .22. Skree maar as iemand belangstel. Ek sien onder die buis hy is in Japan vervaardig.

Groete
Hanro Geldenhuys

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 16, 2020 8:25 am
by Baas Piet
More Hanro ek sal graag scope neem vir meisiekind se .22.
lekker dag groete
Peter

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 17, 2020 11:08 am
by CassellG
baas piet nou moet jy weer iets opsit of hoe?

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 17, 2020 11:11 am
by Tiny Hunter
Baas Piet wrote:More Hanro ek sal graag scope neem vir meisiekind se .22.
lekker dag groete
Peter
Ek het n PM gestuur.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Thu Aug 20, 2020 9:14 pm
by Wielie Waps
Ek het so 64 , 303 "blanks" indien iemand sou belangstel.
Sal foto Whatsapp indien daar belangstelling is

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 3:06 pm
by Theunodb
Hier is so paar goed wat net in die kas le. Eks in pretoria oos, of ek sal kan postnet tot postnet.

Image
Image

6.5x55 Lee seating + Full size
Image

.30-06 Lee seating + Full size
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 3:23 pm
by Kaalvoetthysie
Kan ek groot asseblief die powder dispenser en dribler kry?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 3:24 pm
by Theunodb
Kaalvoetthysie wrote:Kan ek groot asseblief die powder dispenser en dribler kry?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Image 0826157047 dan reel ons


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 3:28 pm
by Kaalvoetthysie
Baie dankie. Ek sal jou kontak.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 3:29 pm
by Kaalvoetthysie
303 magesyn, was n spare vir my Lee Enfield. Optel in Meyerton oor naweke of Reitz in die Vrystaat deur die week. So nie kan ek postnet of stuur met the courier guy.
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 5:01 pm
by Geno
Kaalvoetthysie wrote:303 magesyn, was n spare vir my Lee Enfield. Optel in Meyerton oor naweke of Reitz in die Vrystaat deur die week. So nie kan ek postnet of stuur met the courier guy.
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Indien hy op n no.1 MK3 pas sal ek hom graag wil deps.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 5:03 pm
by Kaalvoetthysie
Geno, geen idee of hy Sal pas nie, maar ek sal hom more aand vir jou meet met my vernier. Dan kan jy kyk of die sizes reg lyk. Sal dit werk?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 6:00 pm
by Albertdwk
Geno, Kaalvoetthysie sê jul wat. Ek is in Bethlehem kan hom deur die week in Reitz optel gaan gereeld daar deur. Pas hom by my, het dieselfde 303 as jy, en as ek oor 2 weke cradock toe gaan drop ek hom in Bloem, as hy nie pas, return to sender. Sê ma as jul dit so wil doen.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 6:28 pm
by dennisinpe
Indien dit egter n No 4 pas sal ek dit graag oorneem.
Dankie en groete.


Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 6:29 pm
by Geno
Dit klink goed. Dankie Albert

Sent from my SM-G988B using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 6:57 pm
by Kaalvoetthysie
Klink goed dankie Albert. PM vir my jou nommer asb gaan moontlik die week Bethlehem toe dan sal ek hom by jou aflaai.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 7:01 pm
by Blitzzz
Theunodb wrote: .30-06 Lee seating + Full size
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan ek asb hierdie by jou oorneem. Ek wil graag begin FL size op my 30-06.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 30, 2020 7:39 pm
by Theunodb
Blitzzz wrote:
Theunodb wrote: .30-06 Lee seating + Full size
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan ek asb hierdie by jou oorneem. Ek wil graag begin FL size op my 30-06.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
100%


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 31, 2020 4:20 pm
by Spanner
Toemaar... ek het reg gekom dankie

Spanner

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 31, 2020 4:37 pm
by Draegan
Draegan wrote: Wed Aug 05, 2020 10:33 am Ek skuld nog iets vir die PIF wat ek ontvang het. Ek het opgegradeer en het nou nie meer werk vir my Lee balkieskaal nie. Hy is beskikbaar om iemand te help wat begin herlaai.
Net 'n nota dat die skaaltjie nog beskikbaar is

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 31, 2020 5:57 pm
by Choppie
Draegan wrote: Mon Aug 31, 2020 4:37 pm
Draegan wrote: Wed Aug 05, 2020 10:33 am Ek skuld nog iets vir die PIF wat ek ontvang het. Ek het opgegradeer en het nou nie meer werk vir my Lee balkieskaal nie. Hy is beskikbaar om iemand te help wat begin herlaai.
Net 'n nota dat die skaaltjie nog beskikbaar is
Kan ek die balkie skaal kry vir 'n vriend wat nou net begin laai. Hy sal iets weer insit.
Tx
Werner

Re: Pay it forward

Posted: Tue Sep 01, 2020 7:43 am
by Draegan
Choppie wrote: Mon Aug 31, 2020 5:57 pm
Draegan wrote: Mon Aug 31, 2020 4:37 pm
Draegan wrote: Wed Aug 05, 2020 10:33 am Ek skuld nog iets vir die PIF wat ek ontvang het. Ek het opgegradeer en het nou nie meer werk vir my Lee balkieskaal nie. Hy is beskikbaar om iemand te help wat begin herlaai.
Net 'n nota dat die skaaltjie nog beskikbaar is
Kan ek die balkie skaal kry vir 'n vriend wat nou net begin laai. Hy sal iets weer insit.
Tx
Werner
Hi Werner, stuur vir my 'n PM dan vat ons dit van daar af :)

Re: Pay it forward

Posted: Tue Sep 01, 2020 10:02 am
by Plaashaas
Theunodb wrote: Sun Aug 30, 2020 3:06 pm Hier is so paar goed wat net in die kas le. Eks in pretoria oos, of ek sal kan postnet tot postnet.

6.5x55 Lee seating + Full size
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan ek asb die 6.5x55 dies kry?