Page 1 of 1

Weskus vis

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:06 pm
by Bok
Ek deel maar net n paar fotos van ons henties trip.

[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... 040649.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... 040648.jpg[/img]

11kg steenie
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... 040633.jpg[/img]

20kg kob
[img width=360 height=480]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... 040565.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... 040699.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... 040669.jpg[/img]

Re: Weskus vis

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:13 pm
by Witpietskiet
Baie geluk Bok, n paar mooi visse gevang.

Vertel bietjie wat het daai Steenbra geweeg.

Mooi loop

Re: Weskus vis

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:27 pm
by Pvdw
Mooi gedoen Bok.

Watse snaakse vis het jy daar op die boonste foto? Ek weet nie veel van see vis nie. :(

Peet

Re: Weskus vis

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:36 pm
by Scrappies
Hi,

Is dit nie n St Josephs haai nie?

Re: Weskus vis

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:41 pm
by Christo
Scrappies wrote: Hi,

Is dit nie n St Josephs haai nie?
Is net hy daai. Grillerigste vis in die see. Maar ek hoor hy is goeie eetvis. Ek sal maar op hoorse bly, eet eet ek hom nie.

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 6:49 am
by visstok
Geluk bok, lyk of julle mooi gevang het!

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 7:12 am
by Freek
Ek is nou nie 'n visserman nie, maar dit lyk of daai size reg is... behoort 'n pan vol te l?. Geluk!

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 7:22 am
by Bok
Ons het baie goed gevang kan gladni kla nie, het net bitji gesukkel om di bronzies op te spoor.
Daai St Josephs is maar kwaai snotterig ek sal ook maar sukkl om hom te eet!!!

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 8:03 am
by Marc
Bok

Jy meen seker eintlik : "Kom ek vryf bietjie in wat julle klomp manne by die kantoor op uitmis"

Baie geluk, mooi vangste daar, ek MOET nog eendag in NAM gaan hengel, hopelik voor ek 'n kierie benodigĀ  :'(

Groetnis
Marc

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 9:47 am
by Gerhard
Bok,

Baie mooi.

Daai steenbras is n bul...

Hy het seker lekke geboks.

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 11:15 am
by Skolla
Christo wrote: Grillerigste vis in die see. Maar ek hoor hy is goeie eetvis. Ek sal maar op hoorse bly, eet eet ek hom nie.
Hughh. Daai bek van hom pla my.

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 11:42 am
by Frederik
Mooi gevangĀ  ;D

Re: Weskus vis

Posted: Tue Apr 03, 2012 1:58 pm
by Bok
Marc: J mut vreker 'n plan maak om daar uit te kom j sal nie spyt wees ni!!

Daai steenies baklei ni so erg soos ons s'n nie maar nogsteeds 'n goeie fight.

Re: Weskus vis

Posted: Thu Apr 12, 2012 10:35 am
by Deon Joubert
Hel dit lyk baie lekker !

Re: Weskus vis

Posted: Thu Apr 12, 2012 9:32 pm
by theedge
Netjies maat goed gedoen