Page 1 of 1

Plaas te huur

Posted: Thu Apr 05, 2012 9:05 pm
by Jurie
Naand manne.

As enige iemand dalk weet van grond wat te huur is vir so 900 skaap in die Karoo, Klein Karoo en Weskaap
laat my weet asb. En selfs te koop.
Ek weet goeie grond raak skaars, maar dalk weet iemand van so iets.

Goeie naweek vir almal.

Jurie

Re: Plaas te huur

Posted: Sun Apr 08, 2012 9:24 am
by Berg-Bewer
Hallo Jurie

Kontak vir Rudie Oberholzer by 082 825 0424

Groete Jaco-Ben Bruwer

Re: Plaas te huur

Posted: Mon Apr 09, 2012 11:46 am
by Kleinpiet
Langs my is 2 plase in die mark.  Tussen Prieska en Vosburg

Goete

Re: Plaas te huur

Posted: Mon Apr 09, 2012 12:25 pm
by Jurie
Dankie Berg bewer, ek het vir Rudie gekontak.
Nog niks op die kaarte nie so ek bly nog soek.

Re: Plaas te huur

Posted: Mon Apr 09, 2012 7:40 pm
by rudi
Yes Jurie,

Gedink ons kan mekaar dalk hier raakloop...! Ek help ook soek.....is maar hartseer saak!

Groete

Rudi

Re: Plaas te huur

Posted: Mon Apr 09, 2012 8:08 pm
by Jurie
Hallo Rudi

Goed om jou hier te kry. Dankie man.