Dit bly maar lekker
Posted: Sun Apr 08, 2012 1:34 am
Het die voorreg gehaad vanmiddag om vir Deon Stegman saam te vat plaas toe en hom my 12br te gee en te sien hoe klim die man onder die duiwe in met die Brno s/s van my.
Toe sy oog eers in is kap hy hulle een na die ander.
Was dit nou lekke om te sien hoe n man so onder die duiwe in klim.
Ek vermoed daar gaan hard gesoek word na s/s 12 br binne kort.
Kon self darm so paar duiwe kap.
Die 6/7 35g hael patrone wat my pa laai loop kook water...