Page 1 of 1

April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 8:06 am
by JuanPaul
Hallo manne,

ons het twee dae uitgegaan by Richardsbaai, die Dinsdag het ons Cuta gekry op `n baie lekker dag en die Woensdag oggend `n Stripey wat ons laat gaan het, net na die het die wind opgekom en moes ons terug gaan kant toe.

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 8:09 am
by Gerhard
Baie netjies...

Daar is n paar bul Cuta's daar

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 8:19 am
by Geno
Mooi visse daai! Soos Gerhard s?, paar bul coutas!
Geluk met die marlyn ook! Is dit 'n klein kingie wat tussen die man met die Crocs se voete l??

Groete,
Eugene

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 8:34 am
by JuanPaul
Thanks Gerhard en Eugene,

Ja dit is `n Kingie wat op `n vertical jig gevang is, ons het ook `n Yellowfin tuna gevang op `n popper, terloops Paul Botha het saam met ons uitgegaan, Piet sou oorspronklik saam gegaan het maar kon dit toe nie maak op die einde nie. (ek sukkel om die jpeg foto van die marlyn te laai)

Groete
Juan

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:07 am
by Gerhard
Is vir my van die lekkerste maniere om see vis te hengel...

Vertical Jigging en Popper gooi.

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:16 am
by Marc
Juan

Goed gedoen, paar makulu cuta's daardie  :o Baie geluk ook met die marlyn  ;)  'n Slegte dag langs/oppie water is beter as 'n goeie dag op kantoor  ;D

Stywe lyne
Marc

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:18 am
by JuanPaul
Gerhard wrote: Is vir my van die lekkerste maniere om see vis te hengel...

Vertical Jigging en Popper gooi.
Dieselfde die kant my voorkeur is;
1)Marlyn hengel (Billfish)
2)Cuda hengel (Gamefish)
3)Bodem vis (eintlik doen ek dit nie want dit is altyd `n gemors om die boot skoon te kry) ek doen dit net as daar baie Kabbeljoue is en ons so 3 op `n afgaan kry of    as daar Geelbek is op livebait.

Juan

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:21 am
by JuanPaul
Marc wrote: Juan

Goed gedoen, paar makulu cuta's daardie  :o Baie geluk ook met die marlyn  ;)  'n Slegte dag langs/oppie water is beter as 'n goeie dag op kantoor  ;D

Stywe lyne
Marc
Thanks Marc, en jy weet dan! jy is so reg! ;D

Re: April lang naweek hengel

Posted: Wed Apr 11, 2012 10:49 am
by Gerhard
JuanPaul wrote:
Gerhard wrote: Is vir my van die lekkerste maniere om see vis te hengel...

Vertical Jigging en Popper gooi.
Dieselfde die kant my voorkeur is;
1)Marlyn hengel (Billfish)
2)Cuda hengel (Gamefish)
3)Bodem vis (eintlik doen ek dit nie want dit is altyd `n gemors om die boot skoon te kry) ek doen dit net as daar baie Kabbeljoue is en ons so 3 op `n afgaan kry of    as daar Geelbek is op livebait.

Juan
Juan,

Ek het billfish gedoen in Angola.

Is vir veel lekkerder om ander game fish met kunsaas te jag.

Re: April lang naweek hengel

Posted: Thu Apr 12, 2012 10:33 am
by Deon Joubert
Very very nice!

Re: April lang naweek hengel

Posted: Thu Apr 12, 2012 9:32 pm
by theedge
Goed gedoen