Page 1 of 1

Kalahari Jag

Posted: Mon Apr 16, 2012 2:09 pm
by wingover
Hallo mede Kollegas. Ek wil graag weet of daar van die Kalahari boere graag by my in die bosveld wil kom jag, inruil vir n jag by een van julle ouens. Die jag sal n gelyk op ruil transaksie wees!!!!