Page 1 of 1
Case trimmer ens
Posted: Tue Apr 17, 2012 3:49 pm
by grumpy
Manne, as jy n case trimmer, flashole cleaner, powder tricler het wat nie gebruik word nie laat weet my asb. Ek wil dit koop en verwag dit nie verniet nie.
Ek wil nou regtig begin laai vir my geweer asb.
Dankie
Grumpy

Re: Case trimmer ens
Posted: Tue Apr 17, 2012 4:38 pm
by Beretta
Grumpy
Ek het n Redding case trimmer en Rcbs powder trickler so te se nog nuut. Net twee van die pilots is weg.
Beretta
Re: Case trimmer ens
Posted: Wed Apr 18, 2012 6:29 am
by grumpy
Pilots?
Sorry ek ken nie die goed en weet nie eers hoe dit lyk nie. Nog nie eers gaan google om mooi te kyk maar het n idee. Kan ek 2 kamakazi pilts gebruik?

Re: Case trimmer ens
Posted: Wed Apr 18, 2012 7:25 am
by Geno
Die pilots lyk so:

Re: Case trimmer ens
Posted: Wed Apr 18, 2012 7:43 am
by grumpy
Dankie Geno! Wardeer jou moeite.
Re: Case trimmer ens
Posted: Wed Apr 18, 2012 8:06 am
by BRNO (Pierre)
Grumpy, indien jy nie reg kom nie, ek het nou net die goed vir myself aangekoop. Elkeen van die items kos R60. Amper dieselfde as wat posgeld jou sal kos.
Mooiloop